Wild-lodges

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 4 days ago

28 
Pins
 • 
11.69k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs

Ekuthuleni Lodge

Ekuthuleni lodge- Lodge akkommodasie in Welgevonden Veilige aanlyn betaling!

Ekuthuleni Lodge is ’n lieflike lodge in die hartjie van die malaria-vrye Welgevonden Privaat Wildreservaat, waar gaste egte Afrika-luuksheid kan geniet. Ekuthuleni Lodge beteken 'plek van vrede' en bied pragtige uitsigte oor die savanne-vlaktes. Dié reservaat is die tuiste van die Groot 5 and vele ander wildspesies. Ekuthuleni Lodge is a lovely lodge situated in the heart of the malaria-free Welgevonden Private Game Reserve that is home to the Big Five and many other species of game in SA.

Ekuthuleni Lodge Kampvuur

Jackalberry is die top-punt van luukse in 'n tent. Die luukse tent-akkommodasie van Jackalberry Ridge is in die inheemse bos aan die Kruger Nasionale Park se suidelike grens. Die oord is die tuiste van meer as 300 voëlsoorte en 'n verskeidenheid wild. Jackalberry is the height of tented luxury. The accommodation is situated in an indigenous bush on the southern border of the Kruger National Park. The resort is home to more than 300 species of bird and a variety of game.

'n Swembad, glanstent en 'n boma-braai. Waarvoor kan jy nou meer vra?

Jackalberry is die top-punt van luukse in 'n tent. Die luukse tent-akkommodasie van Jackalberry Ridge is in die inheemse bos aan die Kruger Nasionale Park se suidelike grens. Die oord is die tuiste van meer as 300 voëlsoorte en 'n verskeidenheid wild. Jackalberry is the height of tented luxury. The accommodation is situated in an indigenous bush on the southern border of the Kruger National Park. The resort is home to more than 300 species of bird and a variety of game.

Glen Harry Game Reserve is in 2010 gestig en is in 'n pragtige en rustige omgewing geleë in die Oos-Kaap. Glen Harry Game Reserve word omring deur 'n pragtige landskap, ideaal vir gaste wat die natuurskoon wil aanskou wat die Malaria-vrye Oos-Kaap bied. Die privaat chalets word deur uitsigte omring met wild wat vrylik rondloop, dis glad nie ongewoon om by die deur uit te stap en spore van wilde diere in die grond te sien nie.

Glen Hary Game Reserve

Glen Harry Game Reserve is in 2010 gestig en is in 'n pragtige en rustige omgewing geleë in die Oos-Kaap. Glen Harry Game Reserve word omring deur 'n pragtige landskap, ideaal vir gaste wat die natuurskoon wil aanskou wat die Malaria-vrye Oos-Kaap bied. Die privaat chalets word deur uitsigte omring met wild wat vrylik rondloop, dis glad nie ongewoon om by die deur uit te stap en spore van wilde diere in die grond te sien nie. Giraffe in Eastern Cape, South Africa.

Glen Harry Game Reserve

Makumu is 'n luukse privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit. Klaserie is een van die grootste privaat natuurreservate in Suid-Afrika en is deel van die Groter Kruger Nasionale Park. Verblyf is beskikbaar in luukse villas, elkeen met sy eie unieke styl en dekor.

Sit agteroor by hierdie wildlodge wat alle etes insluit.

Makumu is 'n luukse privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit. Klaserie is een van die grootste privaat natuurreservate in Suid-Afrika en is deel van die Groter Kruger Nasionale Park. Verblyf is beskikbaar in luukse villas, elkeen met sy eie unieke styl en dekor.

Abelana Safari Camp in 'n kamp in die Abelana Wildreservaat, 'n 15 000 hektaar Groot 5-reservaat langs die Groter Krugerwildtuin naby Phalaborwa in die Laeveld. Dit is Suid-Afrika se top-grootwildstreek. Die kamp is klein en bied slaapplek in 5 Meru-styl tente. Die tente is verhewe en in 'n afgesonderde deel aan die suidelike punt van die reservaat geleë. Die tente skuil tussen pragtige granietkoppies en daar is 'n uitsig oor die watergat en die bosveld vanaf die groot dek.

Uitsigte en avontuur by Abelana Safari Camp

Clifftop Exclusive Safari Hideaway lê in die Welgevonden Privaat Wildreservaat in die malaria-vrye Waterberge. Dié area bied tientalle snuisterywinkels en restaurante, en is 'n gewilde stilhouplek vir reisigers onderweg na die Waterberge en Botswana. Clifftop Exclusive Safari Hideaway is die perfekte wegbreekplek vir mense wat op soek is na 'n luukse ervaring in die Afrika-wildernis.

Tussen die bome lê Clifftop Exclusive Safari Hideaway, so rég uit jou drome!

Clifftop Exclusive Safari Hideaway lê in die Welgevonden Privaat Wildreservaat in die malaria-vrye Waterberge. Dié area bied tientalle snuisterywinkels en restaurante, en is 'n gewilde stilhouplek vir reisigers onderweg na die Waterberge en Botswana. Clifftop Exclusive Safari Hideaway is die perfekte wegbreekplek vir mense wat op soek is na 'n luukse ervaring in die Afrika-wildernis.

Becks Safari Lodge bied verblyf wat alles insluit met 'n uitsig oor die Makhutsi-rivier in die Karongwe Wildreservaat. Dié eksklusiewe lodge bied 'n rustige wegbreek ver van die stadsgeraas. Ontbyt, ander heerlike etes en drankies is beskikbaar by die à la carte-restaurant. Die lodge het ook 'n randvloeiswembad, spa, gastesitkamer, kroeg en WiFi. Ons gekwalifiseerde veldwagters lei die wildritte soggens en saans. Die Groot 5 en heelwat ander wildpesies is hier te sien.

Bosveld-drome by Becks Safari Lodge

Gaste het die geleentheid om die Shangaan-leefstyl en -kultuur by Hoyo Hoyo waar te neem. Dié unieke lodge het 'n tradisionele stam-ontwerp en is op 'n oeroue olifantroete op die Mluwatirivier geleë. Dit kombineer die bos, tradisionele kookkuns en onvergeetlike safari's in die Krugerwildtuin. Elk van die 6 grasdak-suites is pragtig gemeubileer, het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Hoyo Hoyo Safari Lodge is op 'n oeroue olifantroete geleë!

Gaste het die geleentheid om die Shangaan-leefstyl en -kultuur by Hoyo Hoyo waar te neem. Dié unieke lodge het 'n tradisionele stam-ontwerp en is op 'n oeroue olifantroete op die Mluwatirivier geleë. Dit kombineer die bos, tradisionele kookkuns en onvergeetlike safari's in die Krugerwildtuin. Elk van die 6 grasdak-suites is pragtig gemeubileer, het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Dié reservaat spog met volop plantegroei, voëllewe en wild, soos die Groot 5.

Inzalo Safari Lodge

Dié reservaat spog met volop plantegroei, voëllewe en wild, soos die Groot 5.

Hitgeheim Country Lodge & Eco-Reserve is in Sunland in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Addo-olifantpark en Alexandria Dunefield. Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en konferensiefasiliteite op die perseel. Gaste is welkom om van die geriewe op die perseel gebruik te maak, insluitend voëlkyk, wildritte, begeleide wandelings, swem, fietsry, wildkyk en bergfietsry.

Aitsa Oom Olifant! Ons kuier by Hitgeheim Country Lodge & Eco-Reserve

Hitgeheim Country Lodge & Eco-Reserve is in Sunland in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Addo-olifantpark en Alexandria Dunefield. Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en konferensiefasiliteite op die perseel. Gaste is welkom om van die geriewe op die perseel gebruik te maak, insluitend voëlkyk, wildritte, begeleide wandelings, swem, fietsry, wildkyk en bergfietsry.

Royale Marlothi Safari Lodge skuil in die hartjie van Marlothpark. Dié bewaringslandgoed bied 'n tuiste vir verskeie wild, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, wildebeeste en meer. Die wil loop vry rond om die lodge. Gaste is mal oor hierdie intieme ontmoetings met die wild.

Kyk wild in styl by Royale Marlothi Safari Lodge

Royale Marlothi Safari Lodge skuil in die hartjie van Marlothpark. Dié bewaringslandgoed bied 'n tuiste vir verskeie wild, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, wildebeeste en meer. Die wil loop vry rond om die lodge. Gaste is mal oor hierdie intieme ontmoetings met die wild.

Xanatseni Private Camp is 'n kampplek met 'n grasdak wat absolute gerief voorsien terwyl jy die bekoring en die atmosfeer van 'n vervloeë safari-era kan geniet.  #LekkeSlaap #safari #africa

Afrika-atmosfeer

Eindelose ontspanning en luuksheid wag vir jou by Mafunyane Lodge in Limpopo.  #lodge #AfricanLodge #relaxing #bathroomdecor #swimmingpool #midweekmotivation #SouthAfrica #limpopo

Mafunyane Lodge | LekkeSlaap