Vrystaat

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 9 weeks ago

40 
Pins
 • 
11.82k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Die Stal in die oulike, plattelandse dorpie, Philippolis, bied verblyf vir tot 6 gaste (en hul troeteldiere!) in 3 eenhede. Dit is naby die middedorp met al sy pragtige geskiedkundige besienswaardighede. Die Stal in the quaint little country town, Philippolis, offers accommodation for up to 6 guests (and their pets!) in 3 units. It is close to the centre of town and all of its historical attractions. Centre, The Unit

Plattelandse bekoring in Philippolis in die Vrystaat

Die Stal in die oulike, plattelandse dorpie, Philippolis, bied verblyf vir tot 6 gaste (en hul troeteldiere!) in 3 eenhede. Dit is naby die middedorp met al sy pragtige geskiedkundige besienswaardighede. Die Stal in the quaint little country town, Philippolis, offers accommodation for up to 6 guests (and their pets!) in 3 units. It is close to the centre of town and all of its historical attractions.

Kareeplaas is op 'n beesplaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 23 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet van die 'n heuwel gebou en bied 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes. Die huis het slaapplek vir 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Kareefontein is located on a cattle farm that is about 30 km from Gariep Dam and only 23 km from the N1. The house is built on the foot of a hillside that offers breathtaking views of the plains. Cattle Farming, Van, Building, Outdoor Decor, House, Home, Beef Farming, Buildings, Vans

Kareeplaas: 'n Vrystaatse wegbreek met 'n swembad-uitsig oor die vlaktes buite Philippolis

Kareeplaas is op 'n beesplaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 23 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet van die 'n heuwel gebou en bied 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes. Die huis het slaapplek vir 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Kareefontein is located on a cattle farm that is about 30 km from Gariep Dam and only 23 km from the N1. The house is built on the foot of a hillside that offers breathtaking views of the plains.

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad. Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Situated in Gariep Dam, located just off the N1 between Johannesburg and Cape Town, Fish Eagle Lodge is located as a stopover destination. The lovely guest house offers guest a choice of units that overlook the entertainment area and can accommodate between 2 to 6 people. Entertainment Area, Cape Town, Eagle, Traveling, Bucket, Entertaining, Fish, Canning, Outdoor Decor

'n Gesellige bomabraai op pad na jou vakansie wanneer jy by Gariepdam se Fish Eagle Lodge stop

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad. Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Situated in Gariep Dam, located just off the N1 between Johannesburg and Cape Town, Fish Eagle Lodge is located as a stopover destination. The lovely guest house offers guest a choice of units that overlook the entertainment area and can accommodate between 2 to 6 people.

Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Suid-Afrikaanse Oorlogtyd dateer. Dit is in die hartjie van Ventersburg geleë en spog met 'n labirint wat uit karoorosies bestaan. Stepping Stones, Third, Rock, Outdoor Decor, House, Home Decor, Stair Risers, Decoration Home, Home

Kom stap tussen die karoorosies!

Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Suid-Afrikaanse Oorlogtyd dateer. Dit is in die hartjie van Ventersburg geleë en spog met 'n labirint wat uit karoorosies bestaan.

Bring jou vriende en familie en kuier in die pragtige Ridge Road Estate waar dat plek en pret is vir almal! Ridge Road, Afrikaans, Heart Eyes, Africa Travel, South Africa, Relax, Cottage, House Design, Spaces

11 km buite die bekoorlike Clarens, vind jy dié juweel!

Bring jou vriende en familie en kuier in die pragtige Ridge Road Estate waar dat plek en pret is vir almal! #DroomDonderdag #Clarens #Vrystaat #LekkeSlaap

Beplan jy ’n uitstappie na die Vrystaat? Jy kan dan in Blue Rain Guesthouse bly wat 'n wonderlike tyd in Bloemfontein verseker! Free State, Blue Rain, Dan, Bathrooms, Outdoor Decor, Home Decor, Decoration Home, Bathroom, Room Decor

Blue Rain Guesthouse | LekkeSlaap

Beplan jy ’n uitstappie na die Vrystaat? Jy kan dan in Blue Rain Guesthouse bly wat 'n wonderlike tyd in Bloemfontein verseker! #bloemfontein #freestate #guesthouse #getaway

Vind saligheid vir jou siel in die pragtige uitgestrekte landskap van die Oos-Vrystaat. Free State, Afrikaans, South Africa, Freedom, Van, Mountains, Landscape, Country, Nature

Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy | LekkeSlaap

Vind saligheid vir jou siel in die pragtige uitgestrekte landskap van die Oos-Vrystaat. #freestate #landscape #freedom #weekend

Kom en geniet die Vrystaatse vrede by die Groenhuis Guest House in Phillipolis  #vrystaat #peace #quiet #smalltown Small Towns, House, Peace, Mountains, Nature, Travel, Naturaleza, Viajes, Home

Die Groenhuis Guest House | LekkeSlaap

Kom en geniet die Vrystaatse vrede by die Groenhuis Guest House in Phillipolis #vrystaat #peace #quiet #smalltown

Lees meer oor Bloemfontein op LekkeSlaap.co.za. Free State, City Aesthetic, South Africa, Landscapes, Sidewalk, Country Roads, Explore, Places, Paisajes

Bloemfontein

“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n...

Ons sal die hele dag die verte in staar by Murasie Guest Farm in Bethlehem! Bethlehem, Afrikaans, Far Away, Funny People, South Africa, Scenery, Around The Worlds, Scrapbook, Mountains

Vrystaat

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags....

Die heuwels van die Vredefortkoepel wat deur die impak van die krater gevorm is. Foto: going_bananas (Flickr). Go Bananas, Grand Canyon, Van, Mountains, Nature, Travel, Naturaleza, Viajes, Destinations

8 Wêrelderfenisgebiede waar jy Erfenisdag kan vier - LekkeSlaap Blog

Dis nie net óns as Suid-Afrikaners wat dink ons land is ʼn wonderlike plek nie ─ die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) glo ook so! Ons mooie land spog met nie net een nie, maar agt Wêrelderfenisgebiede wat almal die besoek werd is. Natuurlik bring ons dit nie per toeval juis nóú […]

Uitsigte vanaf Arundel Studios in Clarens in die Vrystaat. Afrikaans, South Africa, Studios, Scenery, Around The Worlds, Van, Mountains, Amazing, Blog

5 Redes hoekom jy Clarens MOET besoek - LekkeSlaap Blog

Clarens is regdeur die jaar die ideale wegbreekplek, maar die bloeiselstrate in die lente en die verkleurde vaderlandspopuliere in die herfs maak dié seisoene ideaal vir foto-toere. Dié boomryke dorpie is maar net 3 ure se ry van Johannesburg en Bloemfontein af, so as die stadslewe jou onderkry, weet jy waarheen om te mik. Clarens […]

'n Towerende rotsformasie in Fouriesburg in die Drakensberge. Monument Valley, Nature, Travel, Naturaleza, Viajes, Destinations, Traveling, Trips, Nature Illustration

Lesoba Guest Farm | LekkeSlaap

Lesoba Guest Farm is in die oostelike Vrystaat tussen Clarens en Fouriesburg geleë. Dis 23 km van Clarens af en 13 km van Fouriesburg af. Lesoba bied jou 'n rustige, verkwikkende wegbreek wat ideaal is vir stappers, natuurliefhebbers en buitelug-entoesiaste. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir reisigers op pad na Lesotho. Akkommodasie bestaan uit 6 selfsorg-chalets uit sandsteen wat langs 'n dam met ongelooflike berg-uitsigte geleë is. Elke chalet het 'n ten volle toegeruste kombuis…

Shumba Valley Camping, Drakensberg I Am An African, South Africa, Camping, Mountains, Places, Water, Travel, Campsite, Gripe Water

Shumba Valley Camping |

Ruimte, rustigheid en ongerepte sjarme is wat op jou wag. Kom geniet die panoramiese uitsig en die perfekte vredeliewende omgewing. Slaan jou tent op, ontdek en geniet die vars lug en ontspanning, en bly vir 'n paar weke.Wakker jou siel aan en ontsnap die gedruis van die stadslewe. Verken die berge op die rug van 'n perd, 'n 4x4 of slaap doodgewoon onder die sterre terwyl jy na die voëltjies luister, 'n boek lees of die uitsig geniet.Vars lug, silwerskoon water en heerlike vrede - dis wat…

Accommodation at Rose Cottage. Bed and Breakfast and self-catering accommmodation at Gariep Dam. Kwazulu Natal, African Countries, Rose Cottage, Cape Town, Golden Gate Bridge, Bed And Breakfast, South Africa, The Unit, Travel

Gariep Dam & Oviston Self-Catering Units |

Onsa bied 'n aantal selfsorg-eenhede en 'n B&B Gastehuis in die Gariepdam- en Oviston-area. Rose Cottage Gariepdam (AA aanbevole akkommodasie) is 'n luukse selfsorg- en B&B-gastehuiskompleks halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, net 5 minute van die N1 af. Die kothuis is geleë in die dorpie Gariepdam, net 5 minute se ry van die Gariepdam en die damwal af.Rose Cottage word verdeel in verskeie afgesonderde onafhanklike ten volle toegeruste selfsorg eenhede. Al ons eenhede het nuwe spierwit…