When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Verken Namibië

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 6 weeks ago

24 
Pins
 • 
11.87k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Greenfire Desert Lodge is 'n gerieflike lodge in 'n privaat wildernisreservaat van 20 000 hektaar langs die Namibrand Natuurreservaat in die suide van Namibië. Die lodge is 150 km suid van Sossusvlei en is die ideale blyplek vir gaste wat toer of kleiner groepe. Die Desert Lodge bied unieke wildkykgeleenthede en gerieflike verblyf terwyl dit 'n lekker oorstopplek tussen Sossusvlei se duine en besienswaardighede soos die Visriviercanyon en Lüderitz in die suide is Deserts, Van, Postres, Dessert, Vans, Plated Desserts, Desserts, Vans Outfit

Greenfire Desert Lodge

Greenfire Desert Lodge is 'n gerieflike lodge in 'n privaat wildernisreservaat van 20 000 hektaar langs die Namibrand Natuurreservaat in die suide van Namibië. Die lodge is 150 km suid van Sossusvlei en is die ideale blyplek vir gaste wat toer of kleiner groepe. Die Desert Lodge bied unieke wildkykgeleenthede en gerieflike verblyf terwyl dit 'n lekker oorstopplek tussen Sossusvlei se duine en besienswaardighede soos die Visriviercanyon en Lüderitz in die suide is

Greenfire Desert Lodge is 'n gerieflike lodge in 'n privaat wildernisreservaat van 20 000 hektaar langs die Namibrand Natuurreservaat in die suide van Namibië. Die lodge is 150 km suid van Sossusvlei en is die ideale blyplek vir gaste wat toer of kleiner groepe. Die Desert Lodge bied unieke wildkykgeleenthede en gerieflike verblyf terwyl dit 'n lekker oorstopplek tussen Sossusvlei se duine en besienswaardighede soos die Visriviercanyon en Lüderitz in die suide is. Deserts, Van, Mansions, House Styles, Home Decor, Decoration Home, Manor Houses, Room Decor, Villas

Greenfire Desert Lodge

Greenfire Desert Lodge is 'n gerieflike lodge in 'n privaat wildernisreservaat van 20 000 hektaar langs die Namibrand Natuurreservaat in die suide van Namibië. Die lodge is 150 km suid van Sossusvlei en is die ideale blyplek vir gaste wat toer of kleiner groepe. Die Desert Lodge bied unieke wildkykgeleenthede en gerieflike verblyf terwyl dit 'n lekker oorstopplek tussen Sossusvlei se duine en besienswaardighede soos die Visriviercanyon en Lüderitz in die suide is.

Greenfire Desert Lodge is 'n gerieflike lodge in 'n privaat wildernisreservaat van 20 000 hektaar langs die Namibrand Natuurreservaat in die suide van Namibië. Die lodge is 150 km suid van Sossusvlei en is die ideale blyplek vir gaste wat toer of kleiner groepe. Die Desert Lodge bied unieke wildkykgeleenthede en gerieflike verblyf terwyl dit 'n lekker oorstopplek tussen Sossusvlei se duine en besienswaardighede soos die Visriviercanyon en Lüderitz in die suide is. Hula, Pergola, Deserts, Outdoor Structures, Outdoor Pergola, Postres, Dessert, Plated Desserts, Desserts

Greenfire Desert Lodge

Greenfire Desert Lodge is 'n gerieflike lodge in 'n privaat wildernisreservaat van 20 000 hektaar langs die Namibrand Natuurreservaat in die suide van Namibië. Die lodge is 150 km suid van Sossusvlei en is die ideale blyplek vir gaste wat toer of kleiner groepe. Die Desert Lodge bied unieke wildkykgeleenthede en gerieflike verblyf terwyl dit 'n lekker oorstopplek tussen Sossusvlei se duine en besienswaardighede soos die Visriviercanyon en Lüderitz in die suide is.

Fish River Lodge bied verblyf wat alles insluit of net die nodige. Dit is in Namibië se Visriviercanyon geleë en bied uitmuntende uitsigte oor die canyons. Verder is dit ook naby verskeie gewilde voetslaanroetes. Fish River Lodge offers half or full board accommodation, and is situated in Namibia's Fish River Canyon. The lodge offers spectacular views of the canyons and is within close proximity to various popular hiking trails. Land Of The Brave, Game Lodge, Namibia, River Lodge, African Safari, Africa Travel, Hotels And Resorts, Luxury Travel, Places To See

'n Uitsig oor die Visrivierpoort wat vir dae en kilometers aanhou by Fish River Lodge

Fish River Lodge bied verblyf wat alles insluit of net die nodige. Dit is in Namibië se Visriviercanyon geleë en bied uitmuntende uitsigte oor die canyons. Verder is dit ook naby verskeie gewilde voetslaanroetes. Fish River Lodge offers half or full board accommodation, and is situated in Namibia's Fish River Canyon. The lodge offers spectacular views of the canyons and is within close proximity to various popular hiking trails.

Desert Quiver Camp is net 5 km vanaf die ingangshek na Sossusvlei. Dié moderne selfsorgverblyf is ontwerp om perfek met die natuurlike omgewing in te skakel. Verblyf word in 24 selfsorg-eenhede aangebied wat elk uniek ontwerp is. Desert Quiver Camp is located 5 km from the entrance to Sossusvlei. This modern self-catering accommodation is designed to blend in perfectly with the natural environment. Accommodation is available in a selection of 24 uniquely designed, self-catering units. Namibia, Quiver, Entrance, Deserts, Birthdays, Places To Visit, Environment, Country Roads, The Unit

Bly in die woestyn in Namibië

Desert Quiver Camp is net 5 km vanaf die ingangshek na Sossusvlei. Dié moderne selfsorgverblyf is ontwerp om perfek met die natuurlike omgewing in te skakel. Verblyf word in 24 selfsorg-eenhede aangebied wat elk uniek ontwerp is. Desert Quiver Camp is located 5 km from the entrance to Sossusvlei. This modern self-catering accommodation is designed to blend in perfectly with the natural environment. Accommodation is available in a selection of 24 uniquely designed, self-catering units.

Bay Villa bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Dolfynstrand, lekker naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Bay Villa is situated in Dolfynstrand and offers quality accommodation for a family or group of friends within easy reach of numerous shops, restaurants, the beach, activities and attractions. Beach Activities, Restaurants, Villa, Shops, Patio, Group, Friends, Outdoor Decor, Easy

Bay Villa in Walvisbaai, Namibië

Bay Villa bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Dolfynstrand, lekker naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Bay Villa is situated in Dolfynstrand and offers quality accommodation for a family or group of friends within easy reach of numerous shops, restaurants, the beach, activities and attractions.

Desert Camp is slegs 5 km van Sesriem af. Desert Camp skuil tussen eeue-oue doringbome en bied 'n onoortreflike uitsig oor die woestyn en op die omliggende bergreekse. Dié billike selfsorg-eenhede beskik elk oor 'n en suite-badkamer, 'n beskutte stoep met 'n kombuisie, braaigeriewe, kragpunte en 'n parkeerplek. Elke slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank geskik vir 2 kinders jonger as 12 jaar wat gratis saam met hulle ouers kan bly. Lodges, Deserts, Camping, House Styles, Home Decor, Campsite, Cabins, Decoration Home, Room Decor

Salig op die sand en onder die sterre by Desert Camp

Desert Camp is slegs 5 km van Sesriem af. Desert Camp skuil tussen eeue-oue doringbome en bied 'n onoortreflike uitsig oor die woestyn en op die omliggende bergreekse. Dié billike selfsorg-eenhede beskik elk oor 'n en suite-badkamer, 'n beskutte stoep met 'n kombuisie, braaigeriewe, kragpunte en 'n parkeerplek. Elke slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank geskik vir 2 kinders jonger as 12 jaar wat gratis saam met hulle ouers kan bly.

Etosha Safari Lodge bied fantastiese uitsigte oor die Mopane-bosveld. Hierdie stylvolle lodge is 9 km vanaf die Andersson-hek in die bekende Etosha Nasionale Park. Gerieflike B&B-verblyf word in 65 chalets aangebied. Die lodge bied 3 swembaddens tussen die chalets, 'n restaurant met 'n kroeg en 'n stoep vanwaar gaste die pragtige uitsigte oor die Etosha Nasionale Park in die verte kan geniet. Wildritte in die Etosha Nasionale Park, met ervare gidse, is teen ekstra koste beskikbaar. Outdoor Furniture Sets, Outdoor Decor, Safari, Family Room, National Parks, Restaurant, Patio, Mansions, House Styles

Kuier op 'n koppie in die Etosha Nasionale Park

Etosha Safari Lodge bied fantastiese uitsigte oor die Mopane-bosveld. Hierdie stylvolle lodge is 9 km vanaf die Andersson-hek in die bekende Etosha Nasionale Park. Gerieflike B&B-verblyf word in 65 chalets aangebied. Die lodge bied 3 swembaddens tussen die chalets, 'n restaurant met 'n kroeg en 'n stoep vanwaar gaste die pragtige uitsigte oor die Etosha Nasionale Park in die verte kan geniet. Wildritte in die Etosha Nasionale Park, met ervare gidse, is teen ekstra koste beskikbaar.

Canyon Village is aan die voet van die rotse in Gondwana Canyon Park, 27 km vanaf die Visriviercanyon in Namibië. Die Canyon Village is bekend vir sy kokerbome, Nama-kultuur, ongekunstelde landskap en klip- en grasdak-chalets wat in 'n perdeskoen-formasie rondom dié kokerbome gebied word. Gerieflike B&B-verblyf word in 42 chalets gebied. Elke oopplan-chalet het 'n en suite-stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het 'n klein stoep waar gaste kan ontspan. Triple Room, Canyon Park, Zimbabwe, Mount Rushmore, Van, River, Mountains, Vans, Rivers

Kom kuier by Canyon Village

Canyon Village is aan die voet van die rotse in Gondwana Canyon Park, 27 km vanaf die Visriviercanyon in Namibië. Die Canyon Village is bekend vir sy kokerbome, Nama-kultuur, ongekunstelde landskap en klip- en grasdak-chalets wat in 'n perdeskoen-formasie rondom dié kokerbome gebied word. Gerieflike B&B-verblyf word in 42 chalets gebied. Elke oopplan-chalet het 'n en suite-stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het 'n klein stoep waar gaste kan ontspan.

Desert Breeze Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die Swakoprivier, 'n rivier wat wisselvallig vloei. Die lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi duine van die Namibwoestyn en is in Swakopmund se buitewyke. Verblyf by Desert Breeze Lodge bestaan uit 1 villa en 12 hutjies wat elkeen uniek ingerig is. Elke vrystaande chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n klein sitkamer met 'n kaggel en 'n stoep. B & B, Deserts, Villa, Postres, Dessert, Fork, Villas, Plated Desserts, Desserts

Desert Breeze Lodge: Dóér in die verte waar die rus en vrede woon

Desert Breeze Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die Swakoprivier, 'n rivier wat wisselvallig vloei. Die lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi duine van die Namibwoestyn en is in Swakopmund se buitewyke. Verblyf by Desert Breeze Lodge bestaan uit 1 villa en 12 hutjies wat elkeen uniek ingerig is. Elke vrystaande chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n klein sitkamer met 'n kaggel en 'n stoep.

Beplan jy 'n roetereis na die pragtige Namibië, maar jy wil jouself en jou geliefdes ook 'n bietjie bederf met luuksheid? Dan is Swakopmund Hotel and Entertainment Centre dalk nét die plek wat jou hart vinniger sal laat klop! Entertainment Center, Centre, Dan, Entertaining, Mansions, Luxury, House Styles, Outdoor Decor, Home Decor

Swakopmund-vakansie

Beplan jy 'n roetereis na die pragtige Namibië, maar jy wil jouself en jou geliefdes ook 'n bietjie bederf met luuksheid? Dan is Swakopmund Hotel and Entertainment Centre dalk nét die plek wat jou hart vinniger sal laat klop! #Swakopmund #namibia #luxury #hotel #hotelsinnamibia #getaway #weekendthings

Kom bly in 'n pragtige huisboot in 'n privaat kanaal van die Kwandorivier in Namibië! Boathouse, Lodges, Villa, Van, River, Nature, Landscape Rake, Cabins, Naturaleza

Namushasha River Villa | LekkeSlaap

Kom bly in 'n pragtige huisboot in 'n privaat kanaal van die Kwandorivier in Namibië! #KwadoRiver #river #boathouse #Namibia #intothewild #nature

Wild Eden Self-catering Accommodation in the beautiful Namibian town, Swakopmund, is the ideal basis from which you can explore this beautiful country! Africa Travel, Catering, Pergola, Outdoor Structures, Explore, Country, Beautiful, Home Decor, Decoration Home

Wild Eden Self-catering Accommodation |

Wild Eden Self-catering Accommodation in the beautiful Namibian town, Swakopmund, is the ideal basis from which you can explore this beautiful country! #Namibia #discover #Africa #travel #TravelThursday #swakopmund

Wat van 'n naweek in Namibië? Bespreek blyplek by The Delight Swakopmund en ervaar dié pragtige land op sy beste! Van, Table Decorations, Furniture, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Home Furnishings, Vans, Home Interior Design

The Delight Swakopmund | LekkeSlaap

Wat van 'n naweek in Namibië? Bespreek blyplek by The Delight Swakopmund en ervaar dié pragtige land op sy beste! #Namibia #weekend #weekendthings #traveltoNamibia #swakopmund

Word rustig tussen die pragtige rooi Kalahari-duine, híer by Kalahari Auob Camp. Camping, Home Decor, Campsite, Decoration Home, Room Decor, Home Interior Design, Campers, Tent Camping, Rv Camping

Namibië se saligheid wag op jou!

Word rustig tussen die pragtige rooi Kalahari-duine, híer by Kalahari Auob Camp. #WegbreekWoensdag #WoekerWoensdag #Namibie #LekkeSlaap

Desert Camp is naby Sesriem en skuil tussen eeue-oue doringbome met 'n onoortreflike uitsig oor die woestyn en omliggende bergreekse. Hiér kan jy nooit verveeld raak met al die lekker woestyn doendinge nie! Pool Bar, National Park Tours, National Parks, Namibia, Desert Homes, Natural Building, Quiver, Camping Activities, Outdoor Furniture Sets

Kom geniet dié woestyn-wegbreek!

Desert Camp is naby Sesriem en skuil tussen eeue-oue doringbome met 'n onoortreflike uitsig oor die woestyn en omliggende bergreekse. Hiér kan jy nooit verveeld raak met al die lekker woestyn doendinge nie! #VrolikeVrydag #Namibie #Sesriem #LekkeSlaap