Vakansie by die see

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 3 weeks ago

50 
Pins
 • 
11.75k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Gilcrest Place Guest House is 200 m van die strand af in Paternoster, 'n bekoorlike Weskusdorpie net 90 minute se ry van Kaapstad af. Situated just a few meters from Bekbai Beach in the fishing village of Paternoster, is the charming Gilcrest Place Guest House. For guests looking for a beach getaway, this is the place to be! Fishing Villages, Van, Mansions, House Styles, Beach, Places, Outdoor Decor, Home, The Beach
BeachHomeThe Beach

Rus en ontspan by Gilcrest Place Guest House in Paternoster

Gilcrest Place Guest House is 200 m van die strand af in Paternoster, 'n bekoorlike Weskusdorpie net 90 minute se ry van Kaapstad af. Situated just a few meters from Bekbai Beach in the fishing village of Paternoster, is the charming Gilcrest Place Guest House. For guests looking for a beach getaway, this is the place to be!

Kingston Place 18 is 'n selfsorg-woonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamer. Kingston Place 18 is a self-catering apartment in in Marina Martinique in Jeffreys Bay which sleeps 4 guests in 2 bedrooms. Port Elizabeth, Kingston, Catering, Bedrooms, River, Places, Outdoor Decor, Gastronomia, Bed Room
CateringRiverGastronomiaBed Room

'n Gesinsvakansie op die marina in Jeffreysbaai

Kingston Place 18 is 'n selfsorg-woonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamer. Kingston Place 18 is a self-catering apartment in in Marina Martinique in Jeffreys Bay which sleeps 4 guests in 2 bedrooms.

Piccolo Villa is 'n selfsorgeenheid is in St Helenabaai, net 10 m van die strand, op 'n privaat strandparadys en beskik oor 'n veilige lapa en braai-area op die strand. Kom geniet ons sand-en-see-geheim aan die Weskus! Piccolo Villa is situated in St Helena Bay, 10m from the shore, on a private beach paradise, with your secure lapa and braai area on the beach. Come and enjoy our seaside secret on the West Coast. St Helena, My Land, West Coast, Seaside, Paradise, Villa, Van, Clouds, Beach
St HelenaMy LandParadiseBeach

Reg op die strand by Piccolo Villa aan die Weskus

Piccolo Villa is 'n selfsorgeenheid is in St Helenabaai, net 10 m van die strand, op 'n privaat strandparadys en beskik oor 'n veilige lapa en braai-area op die strand. Kom geniet ons sand-en-see-geheim aan die Weskus! Piccolo Villa is situated in St Helena Bay, 10m from the shore, on a private beach paradise, with your secure lapa and braai area on the beach. Come and enjoy our seaside secret on the West Coast.

21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis met 'n asemrowende uitsig teen die strand in Britanniabaai aan die Weskus. Dié huis bied slaapplek vir 8 tot 10 persone in 4 slaapkamers en het 'n lekker kuierstoep. 21 On Walter is a double-storey house with a beautiful ocean view situated in Britannia Bay on the West Coast. The house sleeps 8 to 10 guests in 4 bedrooms and it has a great porch for afternoon drinks. Club Mykonos, Double Storey House, Beautiful Ocean, West Coast, Pergola, Porch, Bedrooms, 21st, Teen
Club MykonosDouble Storey HousePergola21st

'n Vakansie by die see in Britanniabaai by 21 On Walter

21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis met 'n asemrowende uitsig teen die strand in Britanniabaai aan die Weskus. Dié huis bied slaapplek vir 8 tot 10 persone in 4 slaapkamers en het 'n lekker kuierstoep. 21 On Walter is a double-storey house with a beautiful ocean view situated in Britannia Bay on the West Coast. The house sleeps 8 to 10 guests in 4 bedrooms and it has a great porch for afternoon drinks.

Oystercatcher Beach House is stapafstand van Long Beach in Kommetjie af geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, ligte en lugtige strandhuis met aandag aan detail. Die lieflike dubbelverdiepinghuis het 'n groot onthaaldek bo, sowel as 'n swembaddek onder, sodat gaste die meeste genot moontlik uit die lang en warm somerdae en -nagte kan put. Long Beach, Beach House, Van, Detail, Outdoor Decor, Home Decor, Beach Homes, Decoration Home, Room Decor
Beach Homes

'n Strandhuis vir die hele gesin in Kommetjie

Oystercatcher Beach House is stapafstand van Long Beach in Kommetjie af geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, ligte en lugtige strandhuis met aandag aan detail. Die lieflike dubbelverdiepinghuis het 'n groot onthaaldek bo, sowel as 'n swembaddek onder, sodat gaste die meeste genot moontlik uit die lang en warm somerdae en -nagte kan put.

Seabird Point is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë in 'n privaat natuurreservaat op die strand, sowat 5 km vanaf Britanniabaai aan die Weskus. Dié perseel spog met ongelooflike uitsigte oor die see vanaf die meeste kamers en die dek. Die strand villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Sea Birds, Nature Reserve, Places To Go, Villa, Mansions, House Styles, Fancy Houses, Villas, Mansion
Sea BirdsNature ReservePlaces To GoVillas

Op die duine in 'n privaat natuurreservaat by Seabird Point

Seabird Point is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë in 'n privaat natuurreservaat op die strand, sowat 5 km vanaf Britanniabaai aan die Weskus. Dié perseel spog met ongelooflike uitsigte oor die see vanaf die meeste kamers en die dek. Die strand villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers.

Villa Flamenco 11 bied gehalteverblyf in Shaka's Rock aan ’n gesin of groep vriende. Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die woonstel is ongeveer 650 m vanaf Salt Rock se hoofswemstrand en daar is verskeie inkopiesentrums in die area. Salt Rock, Kwazulu Natal, Places To Visit, Villa, Ocean, Mansions, House Styles, Flamingo, Fancy Houses
Ocean

Rég op die strand in Shaka's Rock

Villa Flamenco 11 bied gehalteverblyf in Shaka's Rock aan ’n gesin of groep vriende. Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die woonstel is ongeveer 650 m vanaf Salt Rock se hoofswemstrand en daar is verskeie inkopiesentrums in die area.

Die beste branderplankryplek in die stad met 'n hele rits branderplankrywinkels ─ Muizenberg!

#LekkeSlaap #Muizenberg #surf #ocean #seaview #sunset #tranquil #holiday Surfing, Heaven, Ocean, Celestial, Sunset, Holiday, Outdoor, Ideas, Sunsets
OceanCelestialHolidayOutdoor

A Heavenly View

Die beste branderplankryplek in die stad met 'n hele rits branderplankrywinkels ─ Muizenberg! #LekkeSlaap #Muizenberg #surf #ocean #seaview #sunset #tranquil #holiday

Die lodge bied beeldskone see-uitsigte uit byna elke uitkykpunt. African Love, Best Resorts, Country, Lodges, Places Ive Been, South Africa, Photo Galleries, Cabin, Mansions
Best ResortsCountryPlaces Ive Been

Die see-uitsig en seekos!

Die lodge bied beeldskone see-uitsigte uit byna elke uitkykpunt.

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum. Dié Urban Villa beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe. The Urban Guesthouse het 'n volledig toegeruste kombuis wat gaste na hartelus kan gebruik. Villa, Urban, Mansions, House Styles, Outdoor Decor, Fancy Houses, Villas, Mansion, Manor Houses
UrbanVillas

'n Vakansiehuis vir 6 in die gewilde vakansiedorp, Hartenbos!

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum. Dié Urban Villa beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe. The Urban Guesthouse het 'n volledig toegeruste kombuis wat gaste na hartelus kan gebruik.

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Daar is 3 selfsorgkothuise met luisterryke 180º-uitsigte oor die see en die kus. Van, Cottage, Mansions, House Styles, Outdoor Decor, Travel, Gelee, Viajes, Cottages
Cottages

Alte salig in Agulhas!

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Daar is 3 selfsorgkothuise met luisterryke 180º-uitsigte oor die see en die kus.

Beach Break Cottage is in Kommetjie net 1,7 km van Long Beach af. Verblyf is beskikbaar in 'n moderne kothuis en 'n bekoorlike ateljee-solderwoonstel. Long Beach, 'n lang, ongerepte witsandstrand, is net 'n kort entjie se stap ver. As gaste links hou, sal hulle by die Slangkop-vuurtoring, die hoogste vuurtoring in Suid-Afrika uitkom en as hulle regs hou verby die Kakapo-skeepswrak kan hulle al die pad tot in Noordhoek stap. Long Beach, Pergola, Cottage, Outdoor Structures, Patio, Outdoor Decor, Investing, Destinations, Decor Ideas
PergolaOutdoor StructuresPatioInvestingDecor Ideas

Jy verdien 'n breek by Beach Break Cottage in Kommetjie

Beach Break Cottage is in Kommetjie net 1,7 km van Long Beach af. Verblyf is beskikbaar in 'n moderne kothuis en 'n bekoorlike ateljee-solderwoonstel. Long Beach, 'n lang, ongerepte witsandstrand, is net 'n kort entjie se stap ver. As gaste links hou, sal hulle by die Slangkop-vuurtoring, die hoogste vuurtoring in Suid-Afrika uitkom en as hulle regs hou verby die Kakapo-skeepswrak kan hulle al die pad tot in Noordhoek stap.

Pinnacle Point Lodge 31 is 'n selfsorgwoonstel in Pinnacle Point Golf Estate. Dié luukse gholflandgoed staan bekend as 1 van die 10 bestes in Suid-Afrika. Verskeie doendinge vir vriende en gesinne is beskikbaar op die landgoed en dit is absoluut gemáák vir 'n wegbreek. Golf Estate, Golf Courses
Golf Estate

Gholf en golwe in Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 31 is 'n selfsorgwoonstel in Pinnacle Point Golf Estate. Dié luukse gholflandgoed staan bekend as 1 van die 10 bestes in Suid-Afrika. Verskeie doendinge vir vriende en gesinne is beskikbaar op die landgoed en dit is absoluut gemáák vir 'n wegbreek.

Die ongelooflike Fernery Lodge & Chalets is bo 'n waterval van 30 m in die ravyn van die Sandriftrivier geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die riviermond, die Indiese Oseaan en die Tsitsikammaberge. Lodges, Deck, Van, Outdoor Decor, Home Decor, Chalets, Cabins, Decoration Home, Room Decor

Kyk ver oor die see vanaf die dek

Die ongelooflike Fernery Lodge & Chalets is bo 'n waterval van 30 m in die ravyn van die Sandriftrivier geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die riviermond, die Indiese Oseaan en die Tsitsikammaberge. #LekkeSlaap #views #ocean

Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Country Roads, Ocean, Clouds, Beach, Water, Outdoor, Gripe Water, Outdoors, The Beach
OceanBeachOutdoorOutdoorsThe Beach

Pragtige see-hemel

Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononderbroke uitsig oor die see. #LekkeSlaap #clouds #ocean

Karuna is 'n ruim villa vir tot 12 mense aan die voet van Leeukop in Kampsbaai en spog met 'n uitsig oor die lieflike strande van Clifton. Beach House, Villa, Bucket, Van, Outdoor Decor, Home Decor, Beach Homes, Decoration Home, Room Decor
BucketBeach Homes

Clifton-verblyf

Karuna is 'n ruim villa vir tot 12 mense aan die voet van Leeukop in Kampsbaai en spog met 'n uitsig oor die lieflike strande van Clifton. #LekkeSlaap #beachhouse #lionshead