Tuinroete

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 9 days ago

26 
Pins
 • 
11.62k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Oubaai House by Cape Summer Villas is 'n selfsorghuis teen 'n hoogte tussen die boomtoppe in die Oubaai Gholfoord. Die roep van visarende en voëlgesang sal gaste geselskap hou by dié spesiale vakansieplek en die oord bied 'n uitsig op die majestueuse Outeniekwaberge en oor die Gwaiingrivierkloof.

Tussen die bome, daar vind jy jou volgende vakansie!

Oubaai House by Cape Summer Villas is 'n selfsorghuis teen 'n hoogte tussen die boomtoppe in die Oubaai Gholfoord. Die roep van visarende en voëlgesang sal gaste geselskap hou by dié spesiale vakansieplek en die oord bied 'n uitsig op die majestueuse Outeniekwaberge en oor die Gwaiingrivierkloof.

Azure Wilderness is 'n luukse villa aan einde van 'n stil straat. Dit is deel van die Wildernis Tuinlandgoed in Wildernis. Dié stylvolle gesinseenheid is in die hartjie van die Tuinroete en spog met 'n eindelose see-uitsig oor die Indiese Oseaan. Gaste kan dolfyne en walvisse raaksien gedurende die seisoen. Daar is 'n randvloei-swembad, sonstoele en 'n seefront-houtdek. Die eenheid spog met 'n binne- en 'n buitebraai en sitarea met 'n lieflike kaggel. Wilderness, Villa, Van, Outdoor Decor, Into The Wild, Vans, Villas

Op jou gemak in Wildernis by Azure Wilderness

Azure Wilderness is 'n luukse villa aan einde van 'n stil straat. Dit is deel van die Wildernis Tuinlandgoed in Wildernis. Dié stylvolle gesinseenheid is in die hartjie van die Tuinroete en spog met 'n eindelose see-uitsig oor die Indiese Oseaan. Gaste kan dolfyne en walvisse raaksien gedurende die seisoen. Daar is 'n randvloei-swembad, sonstoele en 'n seefront-houtdek. Die eenheid spog met 'n binne- en 'n buitebraai en sitarea met 'n lieflike kaggel.

Forest Valley Cottages is in Knysna in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Tuinroete, Buffelsbaai en die Featherbed Natuurreservaat. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap. Knysna, Cottages, Van, Meet, Road Trips, Travel, Holiday, Ideas, Cabins

Hoe klink 'n bad met 'n woud-uitsig? Bly dan by Forest Valley Cottages

Forest Valley Cottages is in Knysna in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Tuinroete, Buffelsbaai en die Featherbed Natuurreservaat. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Wilderness Forest Chalet is 'n afgeleë privaat selfsorg-chalet wat omring is deur woud, net 8 km van Wildernis af. Geniet die stilte van die unieke opset naby die see en restaurante. Maaltye kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Die gasheer se vrou is 'n uitstekende kok en ook 'n refleksoloog, so gaste kan sessies geniet. Wilderness, Places To Visit, Cabin, House Styles, Teen, Decor, Into The Wild, Dekoration, Decoration

Wild en weggesteek by Wilderness Forest Chalet

Wilderness Forest Chalet is 'n afgeleë privaat selfsorg-chalet wat omring is deur woud, net 8 km van Wildernis af. Geniet die stilte van die unieke opset naby die see en restaurante. Maaltye kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Die gasheer se vrou is 'n uitstekende kok en ook 'n refleksoloog, so gaste kan sessies geniet.

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed. Wonderful Places, Beautiful Places, Knysna, Port Elizabeth, African Safari, The St, Hotel Reviews, Cape Town, Best Hotels

Netjies in Knysna

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed.

Beplan jy en jou vriende 'n lekker kuiernaweek weg? Dan is Garden Route Manor House in Wildernis die ideale plek vir julle!   #groupgetaway #weekendwithfriends #partytime #swim #gardenroute #SA #wilderness Garden Route, House, Goals, Outdoor Decor, Home Decor, Decoration Home, Haus, Interior Design, Home Interior Design

'n Heerlike groepwegbreek!

Beplan jy en jou vriende 'n lekker kuiernaweek weg? Dan is Garden Route Manor House in Wildernis die ideale plek vir julle! #groupgetaway #weekendwithfriends #partytime #swim #gardenroute #SA #wilderness

Jy kan heeldag lank in dié heerlike hangmat lê en ontspan by 9 Fern Rest in die gewilde Tuinroete-dorpie, Wildernis!

Hangmat-lekkerte!

Jy kan heeldag lank in dié heerlike hangmat lê en ontspan by 9 Fern Rest in die gewilde Tuinroete-dorpie, Wildernis! #hammock #relax #garden #patio #gardenroute #SA

By Boardwalk Lodge - B&B in Wildernis word jy elke aan met dié wonderlike uitsig bederf.  #Wilderness #Gardenroute #SouthAfrica #oceanview #seaside #MondayMotivation Garden Route, B & B, Celestial, Sunset, Outdoor, Sunsets, Outdoors, Outdoor Games, Outdoor Living

Boardwalk Lodge - B&B | LekkeSlaap

By Boardwalk Lodge - B&B in Wildernis word jy elke aan met dié wonderlike uitsig bederf. #Wilderness #Gardenroute #SouthAfrica #oceanview #seaside #MondayMotivation

Fiddlewood is 'n moderne selfsorghuis in Thesen-eilande, Knysna. Dié vakansiehuis is naby 'n paar restaurante en 2 km vanaf Knysna se middedorp.

Fiddlewood P128 |

'n Droomstoep in Knysna. #Knysna #gardenroute #patio #swimmingpool

The Sanctuary Bush Retreat Shed, Outdoor Structures, Lean To Shed, Coops, Sheds, Tool Storage

The Sanctuary Bush Retreat | LekkeSlaap

The Sanctuary Bush Retreat bied ekovriendelike verblyf in 'n houerhuis uit die boonste rakke! #ecofriendly #containerhouse #recycle #reduce #reuse #SA

By Ballots Tree House op die Tuinroete kry jy uitsigte en moderne geriewe wat skrik vir niks!

Ballots Tree House | LekkeSlaap

By Ballots Tree House op die Tuinroete kry jy uitsigte en moderne geriewe wat skrik vir niks! #TreeHouse #gardenroute #SA #green #trees #view #kitchen #moderdecor #bedrooms

Wat sou jy gee vir ’n uitsig soos by dié pragtige villa op die Tuinroete? Take A Breath, South Africa, Villa, Mansions, House Styles, Garden, Home Decor, Mansion Houses, Garten

Akkommodasie in Suid-Afrika - LekkeSlaap

Wat sou jy gee vir ’n uitsig soos by dié pragtige villa op die Tuinroete? #dreamy #getaway #view #breathtaking #gardenroute #SouthAfrica #WednesdayWonders

Dié pragtige kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek vanaf die stad se gejaag en die wil verken.

Woeker in Wildernis!

Dié pragtige kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek vanaf die stad se gejaag en die #Tuinroete wil verken. #WesKaap #LekkeSlaap #Wegbreek

The fantastic Forest Valley Cottages are hidden away in the Knysna forest. Fairy Tale Forest, Knysna, The Perfect Getaway, Nature Reserve, Hiking Trails, Weekend Getaways, Vacation Spots, Luxury Homes, Gazebo

Forest Valley Cottages | LekkeSlaap

Lus vir 'n lieflike woudwegbreek? Forest Valley Cottages op die wonderskone tuinroete bied alles wat jy wil hê en meer! #Forest #getaway #SouthAfrica #gardenroute

SOUL Rainbows End is ’n paradys op die wonderskone Tuinroete waar jy alle sielerus sal kry waaroor jy droom. Knysna, African Attire, Rainbows, Paradise, Places To Visit, Villa, Ocean, Goals, Mansions

SOUL Rainbows End | LekkeSlaap

SOUL Rainbows End is ’n paradys op die wonderskone Tuinroete waar jy alle sielerus sal kry waaroor jy droom. #GardenRoute #paradise #nature #seaview #bytheocean #ThursdayThings

In die middel van die natuurskoon wat die Tuinroete bied. Luxury Tents, Luxury Camping, Tsitsikamma National Park, Built In Braai, Cape Town Hotels, Lake Art, Rock Pools, Garden Guide, Nature Reserve

AfriCamps at Oakhurst | LekkeSlaap

In die middel van die natuurskoon wat die Tuinroete bied. #GardenRoute #SA #nature