Stoepkuiers

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 21 hours ago

34 
Pins
 • 
11.74k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Makarios on the River is 'n B&B aan die oewer van die Boesmansrivier op die Nature's Landing Eco Estate in die Oos-Kaap se Wildekus en Cacadudistruk en het slaapplek vir 8 gaste in 4 eenhede. Makarios on the River is a B&B on the banks of the Boesmans River, on the Nature's Landing Eco Estate along the Eastern Cape's Wild Coast and Cacadu District. It sleeps 8 guests in 4 units.

'n Uitsig oor die Boesmansrivier by Makarios on the River

Makarios on the River is 'n B&B aan die oewer van die Boesmansrivier op die Nature's Landing Eco Estate in die Oos-Kaap se Wildekus en Cacadudistruk en het slaapplek vir 8 gaste in 4 eenhede. Makarios on the River is a B&B on the banks of the Boesmans River, on the Nature's Landing Eco Estate along the Eastern Cape's Wild Coast and Cacadu District. It sleeps 8 guests in 4 units.

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oor in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Verblyf beskik oor 10 selfsorg-eenhede. Boardwalk Lodge Self-catering is a lovely lodge and popular retreat situated in the tranquil seaside village of Wilderness on the famous Garden Route. The lodge is set high on the slopes above the village, 430 m from the beach and the lake below. Famous Gardens, Seaside Village, Outdoor Tables, Outdoor Decor, Wilderness, Catering, Van, Outdoor Furniture, Popular
Seaside VillageCateringPopular

'n Uitsig oor die Indiese Oseaan by Wildernis se Boardwalk Lodge Self-catering

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oor in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Verblyf beskik oor 10 selfsorg-eenhede. Boardwalk Lodge Self-catering is a lovely lodge and popular retreat situated in the tranquil seaside village of Wilderness on the famous Garden Route. The lodge is set high on the slopes above the village, 430 m from the beach and the lake below.

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld geleë, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Port Elizabeth se middestad af. Thunzi Bush Lodge is located in the tranquil sanctuary of coastal forest and African bush and offers country-style, self-catering accommodation 30 km from the centre of Port Elizabeth. Port Elizabeth, Country Style, Catering, Centre, Coastal, Deck, Van, African, Patio
CateringPatio

'n Stoep met 'n uitsig by Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld geleë, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Port Elizabeth se middestad af. Thunzi Bush Lodge is located in the tranquil sanctuary of coastal forest and African bush and offers country-style, self-catering accommodation 30 km from the centre of Port Elizabeth.

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 8 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. DeWetsRus is a self-catering unit for up to 8 people in Kei Mouth and has a lovely view of the river. The double-storey house comprises 4 bedrooms, each with a double bed, and 3 bathrooms with baths or showers. Double Storey House, Double Beds, Outdoor Furniture, Outdoor Decor, Baths, Showers, Catering, Bathrooms, Ottoman
Double Storey HouseDouble BedsShowersCateringBathrooms

'n Lekker gesinsvakansiehuis in Keimond, met 'n heerlike kuierdek

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 8 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. DeWetsRus is a self-catering unit for up to 8 people in Kei Mouth and has a lovely view of the river. The double-storey house comprises 4 bedrooms, each with a double bed, and 3 bathrooms with baths or showers.

Bay Ridge in Ballito is 'n volledig gemeubileerde woonstel en vir selfsorgverblyf toegerus. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en daar is 'n beskutte patio met buitemeubels en 'n Weber. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad. Bay Ridge in Ballito is a fully furnished and equipped self-catering apartment. The apartment can accommodate up to 6 guests and it opens to a covered patio with outdoor furniture and Weber braai facilities. The complex offers a communal swimming… Kwazulu Natal, Outdoor Furniture Sets, Outdoor Decor, Sun Lounger, Swimming Pools, Patio, Beach, Catering, Blessed
Sun LoungerPatioBeachCateringBlessed

Salig op 'n sonstoel in Willard's Beach. Ballito

Bay Ridge in Ballito is 'n volledig gemeubileerde woonstel en vir selfsorgverblyf toegerus. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en daar is 'n beskutte patio met buitemeubels en 'n Weber. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad. Bay Ridge in Ballito is a fully furnished and equipped self-catering apartment. The apartment can accommodate up to 6 guests and it opens to a covered patio with outdoor furniture and Weber braai facilities. The complex offers a communal swimming…

Far Away Place is ’n selfsorg-instansie in die hartjie van die idilliese Midlands Meander wat 'n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei bied. Gaste kan in die damme op die perseel forelhengel. Far Away Place is a self-catering establishment situated in the heart of the idyllic Midlands Meander and offers a view of the Karkloof Valley. The dams on the property are ideal for trout fishing. Nottingham Road, Outdoor Tables, Outdoor Decor, Kwazulu Natal, Trout Fishing, Far Away, Catering, Heart, Places
Far AwayCateringHeart

Eet jou ontbyt met 'n uitsig oor die dam by Far Away Place in KwaZulu-Natal

Far Away Place is ’n selfsorg-instansie in die hartjie van die idilliese Midlands Meander wat 'n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei bied. Gaste kan in die damme op die perseel forelhengel. Far Away Place is a self-catering establishment situated in the heart of the idyllic Midlands Meander and offers a view of the Karkloof Valley. The dams on the property are ideal for trout fishing.

21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis met 'n asemrowende uitsig teen die strand in Britanniabaai aan die Weskus. Dié huis bied slaapplek vir 8 tot 10 persone in 4 slaapkamers en het 'n lekker kuierstoep. 21 On Walter is a double-storey house with a beautiful ocean view situated in Britannia Bay on the West Coast. The house sleeps 8 to 10 guests in 4 bedrooms and it has a great porch for afternoon drinks. Club Mykonos, Double Storey House, Beautiful Ocean, West Coast, Porch, Bedrooms, 21st, Teen, Drinks
Club MykonosDouble Storey House21stDrinks

'n Kuierstoep aan die Weskus met 'n uitsig oor die see

21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis met 'n asemrowende uitsig teen die strand in Britanniabaai aan die Weskus. Dié huis bied slaapplek vir 8 tot 10 persone in 4 slaapkamers en het 'n lekker kuierstoep. 21 On Walter is a double-storey house with a beautiful ocean view situated in Britannia Bay on the West Coast. The house sleeps 8 to 10 guests in 4 bedrooms and it has a great porch for afternoon drinks.

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke. Die Farmhouse was oorspronklik 'n plaashuis en bied slaapplek aan 7 gaste. Die Farmhouse het 'n uitgebreide stoep waar gaste heerlik kan ontspan. Boarding House, Entryway Bench, Tent, Accent Chairs, Farmhouse, Pure Products, Furniture, Home Decor, Entry Bench
Entryway BenchAccent ChairsFarmhouseEntry Bench

'n Stoep met 'n kaggel. Dis mos nou pure bederf!

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke. Die Farmhouse was oorspronklik 'n plaashuis en bied slaapplek aan 7 gaste. Die Farmhouse het 'n uitgebreide stoep waar gaste heerlik kan ontspan.

Headlands House is 'n luukse 4-ster-lodge op die hoogste punt van die bekende Knysna-koppe! Headlands House se dramatiese ligging bied asemrowende uitsigte. Die panoramiese uitsig oor die Knysna-strandmeer en die Outeniekwaberge sal jou gaande hê! Dié huis het 6 luukse en suite-kamers met privaat balkonne wat uitsigte op die majestueuse bergkoppe, die kragtige Indiese Oseaan, die sprokiesmooi Knysna-strandmeer en die Outeniekwaberge bied. Elephant Room, Knysna, Patio, Places, Outdoor Decor, House, Home Decor, Decoration Home, Terrace
KnysnaPatio

Geniet 'n drankie met 'n uitsig oor die Knysna-koppe

Headlands House is 'n luukse 4-ster-lodge op die hoogste punt van die bekende Knysna-koppe! Headlands House se dramatiese ligging bied asemrowende uitsigte. Die panoramiese uitsig oor die Knysna-strandmeer en die Outeniekwaberge sal jou gaande hê! Dié huis het 6 luukse en suite-kamers met privaat balkonne wat uitsigte op die majestueuse bergkoppe, die kragtige Indiese Oseaan, die sprokiesmooi Knysna-strandmeer en die Outeniekwaberge bied.

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en net 6,4 km van Botrivier af. Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het aangebied. Die kothuise het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke leefarea bied toegang tot die stoep met stoepmeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Vars brood en plaasmelk word soggens deur 'n dienluik langs die kombuisdeur bedien. South Africa, Pergola, Outdoor Structures, Patio, Outdoor Decor, Home Decor, Decoration Home, Terrace, Room Decor
PergolaOutdoor StructuresPatio

'n Vuur, 'n stoep en 'n houtvuur-warmbad roep jou na Blue Crane Farm Lodge

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en net 6,4 km van Botrivier af. Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het aangebied. Die kothuise het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke leefarea bied toegang tot die stoep met stoepmeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Vars brood en plaasmelk word soggens deur 'n dienluik langs die kombuisdeur bedien.

Matjiesvlei Cottages is in Matjiesvlei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die magiese berguitsigte en die vallei se plaasaktiwiteite bied 'n rustige atmosfeer. Die vallei is 'n doodloop en is daarom stil, rustig en ver verwyder van die stad se rumoer. Verblyf is beskikbaar in 3 volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuise wat as aparte eenhede verhuur word. Elke kothuis is het 'n volledig toegeruste kombuis en linne en handdoeke word voorsien.

Stoepsit was nog nooit so lekker soos by Matjiesvlei Cottages in Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages is in Matjiesvlei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die magiese berguitsigte en die vallei se plaasaktiwiteite bied 'n rustige atmosfeer. Die vallei is 'n doodloop en is daarom stil, rustig en ver verwyder van die stad se rumoer. Verblyf is beskikbaar in 3 volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuise wat as aparte eenhede verhuur word. Elke kothuis is het 'n volledig toegeruste kombuis en linne en handdoeke word voorsien.

  Jacuzzi, Outdoor Furniture, Outdoor Decor, Sun Lounger, Home Decor, Chaise Longue, Decoration Home, Room Decor, Swinging Chair
JacuzziSun LoungerSwinging Chair

Griekeland in Kaapstad by Four Uitsig

Four uitsig- Selfsorg akkommodasie in Kampsbaai Veilige aanlyn betaling!

Evergreen Manor and Spa dateer uit 1904, is in 'n plaashuis-styl gebou en bied heerlike verblyf met 'n ouwêreldse bekoring en moderne gerief. Luxury Rooms, Evergreen, Spa, Mansions, House Styles, Outdoor Decor, Houses, Luxury Bedrooms, Fancy Houses
Luxury RoomsEvergreenHouses

Lieflike Stellenbosch

Evergreen Manor and Spa dateer uit 1904, is in 'n plaashuis-styl gebou en bied heerlike verblyf met 'n ouwêreldse bekoring en moderne gerief.

Camphor Tree Cottage bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in die bekoorlike dorpie Hoekwil. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede op hierdie deel van die Tuinroete. Porch And Balcony, Old Farm Houses, Weekend Getaways, Wilderness, Pergola, Farmhouse, Cottage, Outdoor Structures, Cyclists

Stoepgeselsies en stylvolle naweke by Camphor Tree Cottage

Camphor Tree Cottage bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in die bekoorlike dorpie Hoekwil. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede op hierdie deel van die Tuinroete.

Opstal Stay is die ideale wegbreek na die Bolandse berge. Dit skuil in die skilderagtige Slanghoekvallei. Dining Table, Patio, Mountains, Furniture, Home Decor, Decoration Home, Terrace, Room Decor, Dinner Table
Dining TablePatioDinner Table

Rustige verblyf in die Boland

Opstal Stay is die ideale wegbreek na die Bolandse berge. Dit skuil in die skilderagtige Slanghoekvallei. #LekkeSlaap #patio #mountains

Kwenga Safari Lodge is in die Balule Privaat Natuurreservaat wat deel van die groter Krugerwildtuin vorm geleë en is 'n toegewyde bewarea, 'n egte Afrika-natuurlewe-wildernis, waar gaste die beste Afrika-safari kan ervaar. Safari, Van, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Vans, Interior Decorating, Vans Outfit
SafariInterior DecoratingVans Outfit

Die beste kuiers

Kwenga Safari Lodge is in die Balule Privaat Natuurreservaat wat deel van die groter Krugerwildtuin vorm geleë en is 'n toegewyde bewarea, 'n egte Afrika-natuurlewe-wildernis, waar gaste die beste Afrika-safari kan ervaar. #LekkeSlaap #boma #safari