'n Standbeeld van Johan Anthoniszoon van Riebeeck (beter bekend as Jan van Riebeeck) wat op 6 April 1652 in Kaapstad geland het.

By Voortrekker Pas is daar 'n monument van 'n vrou wat weg loop van Natal af.  Dit is in nagedagte van Susanna Smit, die suster van Gert Maritz, wat gesê het sy sal eerder kaalvoet terug oor die berge trek as om in Natal onder Britse beheer te bly.

Pinterest
Search