Skitterende Swembaddens

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 4 days ago

26 
Pins
 • 
11.69k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Tinkers Lakeside Lodge is in die mooiste deel van die Laeveld geleë. Met 'n persoonlike sjef en 'n groot pontboot, is dit die perfekte plek vir 'n gesin- of groepswegbreek. Daar is uitsigte oor die meer, privaatheid en die hele plek is gaste s'n. Tinkers Lakeside Lodge is situated in the most scenic part of the Lowveld. With your own private chef and large pontoon boat, is a perfect place for a family or group get together. There are beautiful lake views, privacy and the whole place is…

Luukse pret in die Laeveld by Tinkers Lakeside Lodge

Tinkers Lakeside Lodge is in die mooiste deel van die Laeveld geleë. Met 'n persoonlike sjef en 'n groot pontboot, is dit die perfekte plek vir 'n gesin- of groepswegbreek. Daar is uitsigte oor die meer, privaatheid en die hele plek is gaste s'n. Tinkers Lakeside Lodge is situated in the most scenic part of the Lowveld. With your own private chef and large pontoon boat, is a perfect place for a family or group get together. There are beautiful lake views, privacy and the whole place is…

Christies @ 32 on Russell is 'n boetiekgastehuis in Nelspruit. Die gastehuis spog met 'n groot terras-tuin, 'n lieflike swembad en 'n stoep langs die swembad. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Christies @32 on Russell is a boutique guest house situated in Nelspruit. The property offers extensive terraced gardens, a lovely swimming pool, and an poolside patio, ideal for entertaining or relaxing. The guest house is ideal for both business and leisure travellers.

'n Sprokieswembad waar gaste kan uitspan

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n Victoriaanse hotel in die Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is 1 van 19 nasionale monumente in die dorp. Dit het 'n a la carte-spyskaart, 'n koffiewinkel, 'n swembad en 'n dameskroeg. Mont d’Or Swartberg Hotel is a Victorian hotel, situated in the Karoo village, Prince Albert. Established as a hotel in 1864, the Swartberg is 1 of 19 national monuments in town. It has an a la carte menu, a coffee shop, a swimming pool and a Ladies Bar.

Span uit langs die swembad by Prins Albert se Mont d’Or Swartberg Hotel

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n Victoriaanse hotel in die Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is 1 van 19 nasionale monumente in die dorp. Dit het 'n a la carte-spyskaart, 'n koffiewinkel, 'n swembad en 'n dameskroeg. Mont d’Or Swartberg Hotel is a Victorian hotel, situated in the Karoo village, Prince Albert. Established as a hotel in 1864, the Swartberg is 1 of 19 national monuments in town. It has an a la carte menu, a coffee shop, a swimming pool and a Ladies Bar.

10 Alexander B&B bied outentieke, warm, Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n dubbelverdiepinggebou met 8 knus, huislike gastekamers in Stellenbosch. 10 Alexander B&B offers authentic, warm, South-African hospitality in a double-storey building with 8, cosy and homely guest rooms in Stellenbosch.

Koel af in 'n Mediterreense tuin in Stellenbosch

10 Alexander B&B bied outentieke, warm, Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n dubbelverdiepinggebou met 8 knus, huislike gastekamers in Stellenbosch. 10 Alexander B&B offers authentic, warm, South-African hospitality in a double-storey building with 8, cosy and homely guest rooms in Stellenbosch.

Makumu is 'n luukse privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit. Klaserie is een van die grootste privaat natuurreservate in Suid-Afrika en is deel van die Groter Kruger Nasionale Park. Daar is ook 'n swembad om in af te koel na 'n dag in die Afrika-son. Dié swembad pas in by die omringende bosveld en gaste moet dus nie verbaas wees as 'n olifanttrop hier kom kuier om hul middagdors te les nie.

Gaste moenie verbaas wees as 'n olifanttrop by die swembad kom kuier om hul dors te les nie!

Makumu is 'n luukse privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit. Klaserie is een van die grootste privaat natuurreservate in Suid-Afrika en is deel van die Groter Kruger Nasionale Park. Daar is ook 'n swembad om in af te koel na 'n dag in die Afrika-son. Dié swembad pas in by die omringende bosveld en gaste moet dus nie verbaas wees as 'n olifanttrop hier kom kuier om hul middagdors te les nie.

Bushmans Kloof Wilderness Reserve is geleë onder ou sandsteen-rotsformasies en 'n asemrowende landskap en is 'n luukse 5-ster toevlugsoord in die majestueuse Sederberge, 270 km vanaf Kaapstad. Dis 'n Relais & Chateaux-eiendom en is in 2009 deur Travel + Leisure World’s Best Awards aangewys as beste hotel in die wêreld.

Swem by lanternlig by die spoggerige Bushmans Kloof Wilderness Reserve

Bushmans Kloof Wilderness Reserve is geleë onder ou sandsteen-rotsformasies en 'n asemrowende landskap en is 'n luukse 5-ster toevlugsoord in die majestueuse Sederberge, 270 km vanaf Kaapstad. Dis 'n Relais & Chateaux-eiendom en is in 2009 deur Travel + Leisure World’s Best Awards aangewys as beste hotel in die wêreld.

Oystercatcher Beach House is stapafstand van Long Beach in Kommetjie af geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, ligte en lugtige strandhuis met aandag aan detail. Die lieflike dubbelverdiepinghuis het 'n groot onthaaldek bo, sowel as 'n swembaddek onder, sodat gaste die meeste genot moontlik uit die lang en warm somerdae en -nagte kan put.

Die kinders kan by die see of in die swembad afkoel by dié vakansiehuis in Kommetjie

Oystercatcher Beach House is stapafstand van Long Beach in Kommetjie af geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, ligte en lugtige strandhuis met aandag aan detail. Die lieflike dubbelverdiepinghuis het 'n groot onthaaldek bo, sowel as 'n swembaddek onder, sodat gaste die meeste genot moontlik uit die lang en warm somerdae en -nagte kan put.

Die Beloofde Land is op 'n plaas naby Uniondale en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Daar is 3 losstaande eenhede op die plaas. Die Keurboom is op 'n krans met 'n uitsig oor die Langkloofvallei en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die Sonvanger is 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid wat met sonkrag werk en sy eie windpomp het. Die Visserman beskik oor 1 slaapkamer en is ideaal vir 'n paartjie.

Plons in dié Karoo-swembad by Die Beloofde Land

Die Beloofde Land is op 'n plaas naby Uniondale en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Daar is 3 losstaande eenhede op die plaas. Die Keurboom is op 'n krans met 'n uitsig oor die Langkloofvallei en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die Sonvanger is 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid wat met sonkrag werk en sy eie windpomp het. Die Visserman beskik oor 1 slaapkamer en is ideaal vir 'n paartjie.

Imbali Safari Lodge is geleë in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is die sentrale punt binne die Imbali Safari-konsessie. Die lodge het ruim, privaat chalets, elk met 'n uitsig oor die N'waswitsontso-rivierbedding. Die lodge is gemeubileer om luuksheid te weerspieël. Die verblyf beskik oor 12 vrystaande eenhede met koninggrootte-beddens en 'n maksimum van 2 kampbeddens wat vir kinders onder 12 jaar voorsien kan word. Elke eenheid het 'n ruim houtdek met 'n privaat plonspoel.

Koel af in die Bosveld!

Safari Plains is 'n luukse tentkamp teen die agtergrond van die Waterberge in Limpopo. Safari Plains is in die Mabula Wildreservaat, 74,9 km vanaf Bela-Bela. Gaste kan die skoonheid van die wye oop savannas met 'n ryk verskeidenheid wild en asemrowende uitsigte geniet. Safari Plains bied 'n luukse boservaring. Dit het 'n eetarea met 'n hoë plafon, 'n elegante sitarea, 'n kroeg en spa. Daar is 20 luukse tente met sandpaadjies. Elke tentsuite is in die inheemse bosveld.

Span uit by Safari Plains se swembad

The Vaal River Bush Lodge is in Boschenvaal Riverfront Lodge geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af wat dit die ideale wegbreekplek vir 'n naweek of gedurende die skoolvakansie maak. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die unieke boothuis is 'n sonkamer met glasmure wat oor die Vaalrivier hang en is 'n wonderlike plek om die dag deur te bring.

Duik in! The Vaal River Bush Lodge is rondom hierdie spoggerige swembad gebou

The Vaal River Bush Lodge is in Boschenvaal Riverfront Lodge geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af wat dit die ideale wegbreekplek vir 'n naweek of gedurende die skoolvakansie maak. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die unieke boothuis is 'n sonkamer met glasmure wat oor die Vaalrivier hang en is 'n wonderlike plek om die dag deur te bring.

Ocean View House is 'n luukse 4 ster-gastehuis wat in Kaapstad, slegs 1,3 km vanaf Kampsbaai se bekende witsandstrand.

Ocean View House

Ocean View House is 'n luukse 4 ster-gastehuis wat in Kaapstad, slegs 1,3 km vanaf Kampsbaai se bekende witsandstrand.

De Haas Living @ Hamman 14 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 7 deluxe-koningkamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n elektriese handdoekreling. 'n Ekstra enkelbed vir 'n kind kan versoek word. Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.  De Haas Living @ Hamman 14 is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkelsentrums.

Salige sakeverblyf in Stellenbosch

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh.

Swem hier in die hitte

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh.

Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums en straatkafees wil verken. Talle bekende wynplase en bekroonde restaurante langs Stellenbosch se wynroete is net 'n klipgooi ver.

Skemerkelkies langs die swembad

Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums en straatkafees wil verken. Talle bekende wynplase en bekroonde restaurante langs Stellenbosch se wynroete is net 'n klipgooi ver.

Christies @ 32 on Russell is 'n luukse boetiekgastehuis in Nelspruit. Die eiendom bied uitgebreide terras-tuine met koninklike palms en inheemse bome, 'n lieflike swembad en 'n patio langs die swembad wat ideaal is vir vermaak of ontspanning  #LekkeSlaap #boutique #luxury

Jy kan ure in die swembad spandeer