When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Pragtige Platteland

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 12 weeks ago

14 
Pins
 • 
11.94k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Glenfillan Lodge is 'n pragtige selfsorgplaashuis wat in 1812 gebou is en sowat 30 km vanaf Grahamstad en Port Alfred geleë is. Dis die ideale bestemming vir fietsryers, voëlkykers en stappers. Gaste kan die plaas verken of net op die groot stoep sit en ontspan en die uitsig geniet. Glenfillan Lodge is a beautiful self-catering farmhouse with its origins dating back to 1812 and located roughly 30 km from both Grahamstown and Port Alfred. Origins, Catering, Farmhouse, The Originals, House Styles, Beautiful, Home Decor, Gelee, Decoration Home

'n Pragtige selfsorg-plaashuis naby Grahamstad

Glenfillan Lodge is 'n pragtige selfsorgplaashuis wat in 1812 gebou is en sowat 30 km vanaf Grahamstad en Port Alfred geleë is. Dis die ideale bestemming vir fietsryers, voëlkykers en stappers. Gaste kan die plaas verken of net op die groot stoep sit en ontspan en die uitsig geniet. Glenfillan Lodge is a beautiful self-catering farmhouse with its origins dating back to 1812 and located roughly 30 km from both Grahamstown and Port Alfred.

Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende Swartberge. Die asemrowende uitsig op die berge vanaf die oorspronklike plaashuis se stoep het die eienaars geïnspireer om 'n wegbreek te skep waar gaste die prag en rustigheid van di vallei ten volle kan geniet. Swartberg Country Manor is nestled on the Voorbedacht farm, situated in the Cango Valley at the foot of the world-renowned Swartberg Mountain Pass. Mountain Pass, Garage Doors, Country, Outdoor Decor, Home Decor, Prague, Decoration Home, Rural Area, Room Decor

Gastekamers op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van die Swartbergpas

Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende Swartberge. Die asemrowende uitsig op die berge vanaf die oorspronklike plaashuis se stoep het die eienaars geïnspireer om 'n wegbreek te skep waar gaste die prag en rustigheid van di vallei ten volle kan geniet. Swartberg Country Manor is nestled on the Voorbedacht farm, situated in the Cango Valley at the foot of the world-renowned Swartberg Mountain Pass.

Plaas Wegbreek bied verblyf in selfsorgkothuise op 'n vrugteplaas langs die R44, net 7 km van Barrydale af, op die Roete 62. Gaste kan die rustigheid van 'n Klein-Karoo-plaas ervaar. Daar is skilderagtige staproetes op die plaas, bring fietse of kajakke saam en roei op die plaasdam. Plaas Wegbreek offers self-catering cottages on a fruit farm just 7 km from Barrydale, on the R62. Guests can experience the serenity of a Klein Karoo fruit farm. There are several picturesque walks on the farm. Self Catering Cottages, Walks, Serenity, Garage Doors, Van, Bring It On, Canning, Fruit, Outdoor Decor

Bring jou troeteldier, jou kajak en fiets om hierdie plaas op die R62 te verken

Plaas Wegbreek bied verblyf in selfsorgkothuise op 'n vrugteplaas langs die R44, net 7 km van Barrydale af, op die Roete 62. Gaste kan die rustigheid van 'n Klein-Karoo-plaas ervaar. Daar is skilderagtige staproetes op die plaas, bring fietse of kajakke saam en roei op die plaasdam. Plaas Wegbreek offers self-catering cottages on a fruit farm just 7 km from Barrydale, on the R62. Guests can experience the serenity of a Klein Karoo fruit farm. There are several picturesque walks on the farm.

Far Away Place is ’n selfsorg-instansie in die hartjie van die idilliese Midlands Meander wat 'n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei bied. Gaste kan in die damme op die perseel forelhengel. Far Away Place is a self-catering establishment situated in the heart of the idyllic Midlands Meander and offers a view of the Karkloof Valley. The dams on the property are ideal for trout fishing. Midland Meander, Nottingham Road, Trout Fishing, Far Away, House Styles, Places, Catering, Van, Heart

Bly langs 'n pragtige dam in KZN

Far Away Place is ’n selfsorg-instansie in die hartjie van die idilliese Midlands Meander wat 'n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei bied. Gaste kan in die damme op die perseel forelhengel. Far Away Place is a self-catering establishment situated in the heart of the idyllic Midlands Meander and offers a view of the Karkloof Valley. The dams on the property are ideal for trout fishing.

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke. Die Farmhouse was oorspronklik 'n plaashuis en bied slaapplek aan 7 gaste. Die Farmhouse het 'n uitgebreide stoep waar gaste heerlik kan ontspan. Boarding House, Tent, Pergola, Sweet Home, Farmhouse, Outdoor Structures, Interior, Store, House Beautiful

Wat is 'n huis sonder 'n stoep?

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke. Die Farmhouse was oorspronklik 'n plaashuis en bied slaapplek aan 7 gaste. Die Farmhouse het 'n uitgebreide stoep waar gaste heerlik kan ontspan.

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en net 6,4 km van Botrivier af. Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het aangebied. Die kothuise het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke leefarea bied toegang tot die stoep met stoepmeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Vars brood en plaasmelk word soggens deur 'n dienluik langs die kombuisdeur bedien. Crane, Cabin, House Styles, Blue, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Cabins, Cottage

Uitsigte oor die landerye en golwende heuwels by Blue Crane Farm Lodge

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en net 6,4 km van Botrivier af. Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het aangebied. Die kothuise het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke leefarea bied toegang tot die stoep met stoepmeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Vars brood en plaasmelk word soggens deur 'n dienluik langs die kombuisdeur bedien.

Lenies Hof bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ateljeewoonstelle op 'n klein organiese plaas met 'n wingerd, en olyf- en appelkoosboorde. Die organiese plaas is in Calitzdorp geleë en is die ideale bestemming vir diegene wat die Roete 62 wil verken. Warm, Outdoor Decor, Gelee

Ons skryf slegs met lof van Lenies Hof!

Lenies Hof bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ateljeewoonstelle op 'n klein organiese plaas met 'n wingerd, en olyf- en appelkoosboorde. Die organiese plaas is in Calitzdorp geleë en is die ideale bestemming vir diegene wat die Roete 62 wil verken.

Nieuwehuyz is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Prins Albert. Dié pragtige dorpie is geleë aan die voet van die Swartberge wat oortrek is met wingerde, boorde en olyfplase Outdoor Decor, Gelee

Geskiedenis en kuns in een!

Nieuwehuyz is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Prins Albert. Dié pragtige dorpie is geleë aan die voet van die Swartberge wat oortrek is met wingerde, boorde en olyfplase

JustBe Farm Retreat is 'n klein, privaat wildsplaas 11 km buite Piketberg. Plants, Plant, Planets

Salige wegbreek

JustBe Farm Retreat is 'n klein, privaat wildsplaas 11 km buite Piketberg.

Ouma se Huis en Die Rooi Rondawel bied selfsorgverblyf in die Mpumalanga-hoëveld, 30 km vanaf Volksrust. Die plaas bied die geleentheid om die rus en vrede van die platteland en sy ryk voëllewe te ervaar, sonder die afleiding van stadsverkeer. Bring jou eie berg- of motorfiets en verken die plaas en omliggende areas. Daar is verskeie geskiedkundige landmerke in die area. Historical Landmarks, Cabins And Cottages, Country Charm, Open Plan Kitchen, Tiny Houses, The Locals, Rustic Decor, Countryside, South Africa

Oulike, plattelandse verblyf

Ouma se Huis en Die Rooi Rondawel bied selfsorgverblyf in die Mpumalanga-hoëveld, 30 km vanaf Volksrust. Die plaas bied die geleentheid om die rus en vrede van die platteland en sy ryk voëllewe te ervaar, sonder die afleiding van stadsverkeer. Bring jou eie berg- of motorfiets en verken die plaas en omliggende areas. Daar is verskeie geskiedkundige landmerke in die area.

Wittedrift Manor House is 'n gastehuis in 'n indrukwekkende Kaap-Hollandse huis in die hartjie van Tulbagh.  #LekkeSlaap #capedutch #countryside Holland, Mansions, House Styles, Home Decor, The Nederlands, Decoration Home, Manor Houses, Room Decor, Villas

'n Regte Kaap-Hollandse huis

Wittedrift Manor House is 'n gastehuis in 'n indrukwekkende Kaap-Hollandse huis in die hartjie van Tulbagh. #LekkeSlaap #capedutch #countryside

Droom jy van 'n luukse wegbreek in die Wes-Kaapse platteland? Dan is Schoone Oordt Country House in Swellendam nét wat jy soek!  #countryhouse #SouthAfricanTowns #Swellendam #countrygetaway Conservatory, House, Country, Home, Rural Area, Winter Garden, Greenhouses, Country Music, Homes

Schoone Oordt Country House | LekkeSlaap

Droom jy van 'n luukse wegbreek in die Wes-Kaapse platteland? Dan is Schoone Oordt Country House in Swellendam nét wat jy soek! #countryhouse #SouthAfricanTowns #Swellendam #countrygetaway

Oribi Gorge Guest Farm in KwaZulu-Natal bied uitsigte waaroor jy net kan droom! #views #Farmlife #farm #scenic #nature #KZN #southafricannature Net, South Africa, River, Mountains, Places, Nature, Outdoor, Outdoors, Naturaleza

Oribi Gorge Guest Farm | LekkeSlaap

Oribi Gorge Guest Farm in KwaZulu-Natal bied uitsigte waaroor jy net kan droom! #views #Farmlife #farm #scenic #nature #KZN #southafricannature

Platteland-skoonheid op sy beste... #westerncape #southafricannature #countryside Wind Turbine, Countryside, Westerns, Places, Nature, Naturaleza, Nature Illustration, Off Grid, Lugares

Arolela Guest Farm | LekkeSlaap

Platteland-skoonheid op sy beste... #westerncape #southafricannature #countryside