Pragtige kombuise

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 10 days ago

17 
Pins
 • 
11.73k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigte oor die oseaan, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. Hierdie oulike vissersdorpie is bekend vir sy warm, opregte gasvryheid, ongerepte strande en Weskus-bekoring. Dining Table, Warm, Furniture, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Dinner Table, Home Furnishings, Dining Room Table
Dining TableWarmDinner Table

Gonana Guesthouse

Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigte oor die oseaan, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. Hierdie oulike vissersdorpie is bekend vir sy warm, opregte gasvryheid, ongerepte strande en Weskus-bekoring.

Bush Villas on Kruger is 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en bied 20 pragtige grasdakvillas naby 3 damme. Bush Villas on Kruger is situated 5 minutes from the Kruger Phalaborwa Kruger National Park Gate and offers 20 beautiful, thatched villas close to 3 dams. Kruger National Park, National Parks, Villas, Gate, Beautiful, Home Decor, Decoration Home, Portal, Room Decor
Kruger National ParkVillasBeautiful

'n Kombuis wat perfek is vir 'n gesinswegbreek in die Bosveld

Bush Villas on Kruger is 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en bied 20 pragtige grasdakvillas naby 3 damme. Bush Villas on Kruger is situated 5 minutes from the Kruger Phalaborwa Kruger National Park Gate and offers 20 beautiful, thatched villas close to 3 dams.

Cape Cottages bied selfsorg-verblyf in Bergvliet. Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat grens aan die hoofhuis. Dié eenhede is in ’n rustige tuin met ’n swembad en pragtige bome wat vir talle voëls en eekhorings ’n tuiste is. Cape Cottages offers guests comfortably furnished self-catering accommodation in Bergvliet.Situated in a tranquil garden with a lovely pool, and beautiful trees which are a sanctuary to birds and squirrels, guests have a choice of 2 units that are adjacent to the main… Maine House, Cape, Cottage, The Unit, Furniture, Home Decor, Mantle, Cabo, Decoration Home
Maine HouseCabo

Kleurvol in die Kaap by Cape Cottages

Cape Cottages bied selfsorg-verblyf in Bergvliet. Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat grens aan die hoofhuis. Dié eenhede is in ’n rustige tuin met ’n swembad en pragtige bome wat vir talle voëls en eekhorings ’n tuiste is. Cape Cottages offers guests comfortably furnished self-catering accommodation in Bergvliet.Situated in a tranquil garden with a lovely pool, and beautiful trees which are a sanctuary to birds and squirrels, guests have a choice of 2 units that are adjacent to the main…

Bay Ridge in Ballito is 'n volledig gemeubileerde woonstel en vir selfsorgverblyf toegerus. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en daar is 'n beskutte patio met buitemeubels en 'n Weber. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad. Bay Ridge in Ballito is a fully furnished and equipped self-catering apartment. The apartment can accommodate up to 6 guests and it opens to a covered patio with outdoor furniture and Weber braai facilities. The complex offers a communal swimming… Catering, Swimming Pools, Patio, Outdoor Furniture, Table, Home Decor, Swiming Pool, Pools, Decoration Home
CateringPatioSwiming PoolPools

Skoon lyne en styl in die kombuis by Ballito Bay Ridge in Willard's Beach

Bay Ridge in Ballito is 'n volledig gemeubileerde woonstel en vir selfsorgverblyf toegerus. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en daar is 'n beskutte patio met buitemeubels en 'n Weber. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad. Bay Ridge in Ballito is a fully furnished and equipped self-catering apartment. The apartment can accommodate up to 6 guests and it opens to a covered patio with outdoor furniture and Weber braai facilities. The complex offers a communal swimming…

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke. Boarding House, Tent, Pergola, Dining Table, Farmhouse, Outdoor Structures, Furniture, Home Decor, Store
PergolaDining TableFarmhouseOutdoor Structures

Só moet 'n plaaskombuis mos lyk!

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke.

The Supertubes Gastehuis is reg langs die strand, waarvan die meeste kamers 'n uitsig het oor die beroemde branderryligging wat Supertubes genoem word. Home Decor, Do Your Thing, Decoration Home, Room Decor, Interior Decorating
Do Your ThingInterior Decorating

Hier kan dinge behoorlik kook!

The Supertubes Gastehuis is reg langs die strand, waarvan die meeste kamers 'n uitsig het oor die beroemde branderryligging wat Supertubes genoem word.

Kom kuier knus by Rickety Bridge Manor House in Franschhoek! Rickety Bridge, Interesting Stuff, House, Table, Furniture, Home Decor, Decoration Home, Home, Room Decor
Interesting StuffHome

Plaas-kombuis

Rickety Bridge Manor House is 3 km vanaf Franschhoek se middedorp en is stylvol opgeknap met 19de eeuse kamers en luukse geriewe om 'n heerlike wegbreek te verseker.

The Great White Beach House bied selfsorg-eenhede in Strand. 'n Mens kan van die stoep af sien hoe die son agter Tafelberg sak en ook kyk hoe die toestande vir branderplankry lyk. White Beach Houses, The Great White, Hoe, Conference Room, Dining Table, Modern, Kitchen, Furniture, Home Decor
The Great WhiteHoeDining TableKitchen

Moderne kombuis

The Great White Beach House bied selfsorg-eenhede in Strand. 'n Mens kan van die stoep af sien hoe die son agter Tafelberg sak en ook kyk hoe die toestande vir branderplankry lyk. #LekkeSlaap #Strand #modern #kitchen

Pezula Heaven On Earth bied selfsorgverblyf op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 10 gaste en mooi uitsigte oor die dorp. Knysna, Heaven On Earth, Rooms, Table, Furniture, Beautiful, Home Decor, Bedrooms, Decoration Home
KnysnaBeautiful

Dekor-idees

Pezula Heaven On Earth CM34 bied selfsorgverblyf op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 10 gaste en mooi uitsigte oor die dorp. #LekkeSlaap #inspirasie #esteties

Kom kuier in Murraysburg se boetiekgastehuis, Colonial Karoo waar jy tradisionele maaltye in 'n regte plaasstyl-kombuis kan geniet! Colonial, Liquor Cabinet, Drink, Furniture, Home Decor, Beverage, Decoration Home, Room Decor, House Bar
BeverageHouse Bar

Die antieke tyd

Kom kuier in Murraysburg se boetiekgastehuis, Colonial Karoo waar jy tradisionele maaltye in 'n regte plaasstyl-kombuis kan geniet! #LekkeSlaap #reis #antiek #oudhede

'n Bietjie kombuis-inspirasie! Kitchen Inspiration, Kitchen Island, Modern, Building, Places, Home Decor, Island Kitchen, Trendy Tree, Decoration Home
Kitchen Inspiration

13 Sanganer Avenue | LekkeSlaap

'n Bietjie kombuis-inspirasie! #decor #kitchen #inspiration #modern #whitekitchen

 Hiér is 'n bietjie inspirasies! Kitchen Decor, Kitchen Cabinets, Country, Cool Stuff, Places, Modern, Diy, Inspiration, Home Decor
CountryInspiration

A View from Paradise | LekkeSlaap

Oorweeg jy dalk opknapping vir jou kombuis? Hiér is 'n bietjie inspirasies! #kitchen #decor #inspiration #modern

Dié vrolike kombuis van NAD Living in Witrivier sal enige iemand opkikker!  #Kitchen #beautifulkitchen #kitchendecor #blue #colourful #colourfultiles #inspiration Rook, Chen, Beautiful, Tower

NAD Living | LekkeSlaap

Dié vrolike kombuis van NAD Living in Witrivier sal enige iemand opkikker! #Kitchen #beautifulkitchen #kitchendecor #blue #colourful #colourfultiles #inspiration

Tinghala Luxury Holliday Accommodation wys hoe jy in styl moet vakansie hou! Holiday Accommodation, Luxury Holidays, Hoe, Patio, Modern, Kitchen, Style, Swag, Trendy Tree

Tinghala Luxury Holiday Accommodation |

Tinghala Luxury Holliday Accommodation wys hoe jy in styl moet vakansie hou! #luxury #style #kitchen

Wat is nou mooier as 'n Karookombuis? Loer in by die Klein KarooHuis in die Langeberge! Kitchen, Table, Furniture, Home Decor, Cooking, Decoration Home, Room Decor, Tables, Home Furnishings
Kitchen

Klein KarooHuis |

Wat is nou mooier as 'n Karookombuis? Loer in by die Klein KarooHuis in die Langeberge!

Die kombuis is die hart van 'n huis. Miss Girly spog met 'n pragkombuis! Cosy Kitchen, Girly, Table, Furniture, Destinations, Van, Home Decor, Tips, Women's
Cosy KitchenGirlyTips

Miss Girly | LekkeSlaap

Die kombuis is die hart van 'n huis. Miss Girly spog met 'n pragkombuis!