Plaaslewe

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 4 weeks ago

45 
Pins
 • 
11.63k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Alpaca Inn is tussen die majestueuse Montagu-berge geleë en bied gaste 'n outentieke, koloniale, Kaap-Hollandse ervaring in 'n grasdakhuis. Die onderdakstoep bied 'n uitsig oor die Kingarivier en Marloth Natuurreservaat. Die gasteplaas is 'n kleinhoewe met diere soos alpacas, donkies en skape. Gaste kan selfs die diere voer. Die kleinhoewe skuil tussen 'n kwekery en 'n perdeplaas en verseker 'n prentjiemooi uitsig. Gaste sal soggens met die klanke van die plaasdiere wakker word. Van, Animals, Animales, Animaux, Vans, Animais, Animal

Só word jy begroet in die oggend by Alpaca Inn

Alpaca Inn is tussen die majestueuse Montagu-berge geleë en bied gaste 'n outentieke, koloniale, Kaap-Hollandse ervaring in 'n grasdakhuis. Die onderdakstoep bied 'n uitsig oor die Kingarivier en Marloth Natuurreservaat. Die gasteplaas is 'n kleinhoewe met diere soos alpacas, donkies en skape. Gaste kan selfs die diere voer. Die kleinhoewe skuil tussen 'n kwekery en 'n perdeplaas en verseker 'n prentjiemooi uitsig. Gaste sal soggens met die klanke van die plaasdiere wakker word.

Kingfisher Cottages het 'n klipkothuis en 3 eko-vriendelike kothuise op die plaas Langhoogte, net 26 km vanaf Montagu waar gaste 'n rustige vakansie kan geniet en doendinge soos visvang, swem en bergfietsry kan ervaar. Net, Kingfisher, Cabana, Cottages, Mountains, Nature, Travel, House, Cabins

Kingfisher Cottages

Kingfisher Cottages het 'n klipkothuis en 3 eko-vriendelike kothuise op die plaas Langhoogte, net 26 km vanaf Montagu waar gaste 'n rustige vakansie kan geniet en doendinge soos visvang, swem en bergfietsry kan ervaar.

The Riverstone House bied al die nodige geriewe vir 'n luukse plaaswegbreek, 'n pragtige bruidsparty, of 'n spesiale wittebrood. #LekkeSlaap #farmlife Farm Stay, Farm Life, Cabin, River, Mansions, House Styles, Outdoor Decor, Grid, Modern

The Riverstone House

The Riverstone House bied al die nodige geriewe vir 'n luukse plaaswegbreek, 'n pragtige bruidsparty, of 'n spesiale wittebrood. #LekkeSlaap #farmlife

Gaste kan afstap na die dam, gaan wandel, die uitsig bewonder, op die sonstoele ontspan of net die rustigheid geniet. Gaste mag dalk wild soos duikers, ribbokke, bosbokke of selfs 'n baba-rooikat gewaar. #farmlife #dirtroad #kwazulunatal Midland Meander, Kwazulu Natal, Farm Life, Country Roads, Cottage, Places, Cottages, Cabin, Farmhouse

Ultima Thule Cottages

Gaste kan afstap na die dam, gaan wandel, die uitsig bewonder, op die sonstoele ontspan of net die rustigheid geniet. Gaste mag dalk wild soos duikers, ribbokke, bosbokke of selfs 'n baba-rooikat gewaar. #farmlife #dirtroad #kwazulunatal

Sweetfontein Boutique Farm Lodge bied verblyf aan reisigers, vakansiegangers en wildliefhebbers op 'n skaap- en bokplaas in die boonste Karoostreek Bill Granger, Rich Recipe, Banana Slice, Dinner Recipes For Kids, Base Foods, Wine Recipes, Sour Cream, Food Videos, Breakfast Recipes

Plaatkoekies en allerhande lekkernye!

Sweetfontein Boutique Farm Lodge bied verblyf aan reisigers, vakansiegangers en wildliefhebbers op 'n skaap- en bokplaas in die boonste Karoostreek

De Zeekoe Guest Farm word omring deur die Swartberge en Outeniekwaberge wat 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos volstruisplase, Roete 62, die Kango-grotte, watervalle en museums insluit. Museums, Fair Grounds, Travel, Cave, Viajes, Destinations, Traveling, Trips, Museum

So moet 'n mens vakansie hou!

De Zeekoe Guest Farm word omring deur die Swartberge en Outeniekwaberge wat 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos volstruisplase, Roete 62, die Kango-grotte, watervalle en museums insluit.

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koringplaas by die Elandsberg-natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se ry vanaf Riebeek Kasteel.

Skape in die veld

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koringplaas by die Elandsberg-natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se ry vanaf Riebeek Kasteel.

Witklipfontein Lodge is omgewingsvriendelike-verblyf op een van die oorspronklike plase van die Vredefortkoepel, 'n Unesco Wêrelderfenisgebied.

Koffie in die kan

Witklipfontein Lodge is omgewingsvriendelike-verblyf op een van die oorspronklike plase van die Vredefortkoepel, 'n Unesco Wêrelderfenisgebied. #LekkeSlaap #Freestate #farmlife

Dit is in Dinokeng Big 5 Wildreservaat, die privaat eko-lodge verseker 'n onvergeetlike tydjie vir toeriste en gesinne. Game Lodge, Big 5, Farm Life, Lodges, Wind Turbine, Safari, Games, Cabins, Gaming

OuKlip Game Lodge

Dit is in Dinokeng Big 5 Wildreservaat, die privaat eko-lodge verseker 'n onvergeetlike tydjie vir toeriste en gesinne. #LekkeSlaap #farmlife #safari

Die Laaitjie is vernoem na die kinderspeletjie en bied selfsorgverblyf in Langeberg se die kleinste en laaste vallei ─ die Dassieshoekvallei. Berg, Farm Life, Mount Rainier, Mountains, Nature, Travel, Viajes, Naturaleza, Destinations

Kom herleef jou kinderdae

Die Laaitjie is vernoem na die kinderspeletjie en bied selfsorgverblyf in Langeberg se die kleinste en laaste vallei ─ die Dassieshoekvallei. #LekkeSlaap #valley #farmlife

Gaste kan 'n unieke ervaring verwag by Boutique Guesthouse Hanover en die dekor smelt saam met die eindelose Karoo-landskap en atmosfeer.

Plaas-dekor

Gaste kan 'n unieke ervaring verwag by Boutique Guesthouse Hanover en die dekor smelt saam met die eindelose Karoo-landskap en atmosfeer. #LekkeSlaap #farmlife #decor

Beplan jy 'n wegbreek na die volstruishoofstad? Dié plaashuis slegs 14 km vanaf Oudtshoorn bied alles wat jy wil hê en meer! Ostriches, Farm Life, Mansions, House Styles, Outdoor Decor, Home Decor, Mansion Houses, Decoration Home, Manor Houses

Ontspan in Oudtshoorn

Beplan jy 'n wegbreek na die volstruishoofstad? Dié plaashuis slegs 14 km vanaf Oudtshoorn bied alles wat jy wil hê en meer! #oudtshoorn #ostriches #SouthAfrica #getaway #farmlife #farm

Dié omgewingsvriendelike plaas in die Klein Karoo bied alles wat jy in 'n droomvakansie soek en meer!

De Kombuys ─ net ’n bederf!

Dié omgewingsvriendelike plaas in die Klein Karoo bied alles wat jy in 'n droomvakansie soek en meer! #environmentallyfriendly #farm #SA #KleinKaroo #bathtub #beautifulbath #rustic #farmlife

Plattelandse bekoorlikheid op Kloofsig Plaas in die Vrystaat. Mountains, Nature, Travel, Viajes, Naturaleza, Destinations, Traveling, Trips, Bergen

Kloofsig Plaas | LekkeSlaap

Plattelandse bekoorlikheid op Kloofsig Plaas in die Vrystaat.

Kom hou vakansie by Modderkloof Farm Accommodation aan die voet van die Klein Drakensteinberge 8 km buite Paarl.

Turksvy-tuine

Kom hou vakansie by Modderkloof Farm Accommodation aan die voet van die Klein Drakensteinberge 8 km buite Paarl. #LekkeSlaap #Paarl #kaktus #turksvy

Blue Crane Farm in Mpumalanga spog met natuurskoon wat beter is as jou drome!   #boma #fireplace #wine #relaxing #winewithaview #FarmLiving #Mpumalanga #SouthAfricanLandsapes

Blue Crane Farm | LekkeSlaap

Blue Crane Farm in Mpumalanga spog met natuurskoon wat beter is as jou drome! #boma #fireplace #wine #relaxing #winewithaview #FarmLiving #Mpumalanga #SouthAfricanLandsapes