Padda en Duifie

LekkeSlaap se eerste YouTube-advertensie het sopas die lig gesien (April 2014). Dié Pinterest-album vat die agter-die-skerms, die snaakse oomblikke en die lekke tye deeglik vas. Om die finale advertensie op YouTube te sien, kliek gerus hier: http://www.youtube.com/watch?v=Buli3fpxS34
LekkeSlaap.co.za se Padda en Duifie - YouTube

Dinge lekke dol agter die skerms!

Dinge lekke dol agter die skerms!

Rob (wat Herman speel), gereed vir aksie!

Esmerie (www.elpmakemeup.co.za) loer na haar grimering-skatkis ... gereed om Rob en Anthea te grimeer!

Kyk net die uitsig! Klein Welmoed, net buite Stellenbosch, was die perfekte plek om LekkeSlaap se eerste YouTube-advertensie te kon verfilm.

Die talentvolle Esmerie (www.elpmakemeup.co.za) was die grimeerkunstenaar.

Agter die skerms ... Kyk net hoe lekke woel almal!

Klein Welmoed Gastehuis se honde was deurentyd daar vir ekstra geselligheid!

Daar was nie 'n tekort as snaakse oomblikke nie! Hier sit Rob van Vuuren en Anthea Thompson tydens die verfilming van LekkeSlaap se eerste advertensie (http://www.youtube.com/watch?v=Buli3fpxS34).

Klein Welmoed, Stellenbosch: http://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/klein-welmoed-gastehuis

Pinterest
Search