La Vista Lodge se ontbyt lyk sommer soos somer!

Ons wil ook langs Orange Grove Farm se ontbyttafel sit.

Lekker ligte ontbyt by Rusthuiz Gastehuis.

Murphys se ontbyt lyk absoluut hemels!

Murphys se ontbyt lyk absoluut hemels!

Clifton Athena sit 'n eersteklas ontbyt voor!

Sjoe! Dit ontbyt-omelet by Beachcombers lyk absoluut hemels!

Auberge Clermont sit 'n heerlike, vars ontbyt voor!

Brooklyn Guesthouses se klein ontbytkelkies lyk so smaaklik, dit sal sommer maklik wees om vroeg op te staan!

Enige iemand sal mos vroeg wil opstaan vir ontbyt as die uitsig by die ontbyttafel so mooi is! Camps Bay Terrace Lodge se uitsig is enig in sy soort.

Koffie en beskuit by Schoongezicht is 'n tipiese Suid-Afrikaanse kamp-ervaring!

Pinterest
Search