Ongelooflike Overberg

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 10 days ago

12 
Pins
 • 
11.63k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
The Earthy Inn is ’n elegante gastesuite in ’n baie stil area van Greyton, naby die natuurreservaat. Die verblyf is heeltemal apart en privaat. Daar is ’n dam en die tuin is heeltemal omhein. Neem ’n stappie in die tuin of ontspan luilekker op die sonstoele met ’n uitsig op die berge en die vars plaaslug om jou. Die tuin is privaat en het vele sitplekke waar jy rustig kan sit en lees of net ontspan. Daar is 'n lieflike plonspoel om in af te koel.

Greyton-vreugde by The Earthly Inn

Hemelsbreed Farm is in Greyton in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, staproetes en besienswaardighede soos die Greyton Natuurreservaat, Greyton Saterdagoggendmarkie en Von Geusau's Belgian-style Chocolates. Dit is die perfekste wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die stadsgedruis. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek aan tot 12 gaste bied.

Klop jou hart erg vir die Overberg? Kom dan kuier by Hemelsbreed Farm

Hemelsbreed Farm is in Greyton in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, staproetes en besienswaardighede soos die Greyton Natuurreservaat, Greyton Saterdagoggendmarkie en Von Geusau's Belgian-style Chocolates. Dit is die perfekste wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die stadsgedruis. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek aan tot 12 gaste bied.

Mosaic Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Die 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëllewe, op die strandmeer vaar, die pragtige strande en fassinerende seelewe bewonder en van die wêreld se mooiste wynplase besoek. Alle etes, aktiwiteite by Mosaic, en warm drankies is ingesluit.

Meegevoer deur die mooi by Mosaic Lagoon Lodge

Mosaic Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Die 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëllewe, op die strandmeer vaar, die pragtige strande en fassinerende seelewe bewonder en van die wêreld se mooiste wynplase besoek. Alle etes, aktiwiteite by Mosaic, en warm drankies is ingesluit.

Die ongerepte Overberg ...

Vogelgezang Farm | LekkeSlaap

Die ongerepte Overberg ...

Daar's min dinge so lekker soos om op 'n stoep in die middel van nêrens te ontspan nie! By Rouxville Country House buite Caledon kan jy dit na hartelus doen.  #patio #farmlife #peaceful #midweek #dogs #southafrica #overberg

Rouxwil Country House | LekkeSlaap

Daar's min dinge so lekker soos om op 'n stoep in die middel van nêrens te ontspan nie! By Rouxville Country House buite Caledon kan jy dit na hartelus doen. #patio #farmlife #peaceful #midweek #dogs #southafrica #overberg

Die Elginvallei is 'n stukkie hemel op aarde. #elginvalley #farm #SA #heavenonearth

Inn On Highlands | LekkeSlaap

Die Elginvallei is 'n stukkie hemel op aarde. #elginvalley #farm #SA #heavenonearth

A Hilltop Country Retreat in die wonderskone Overberg bied 15% afslag vir dié wat 3 nagte of lange bly!

A Hilltop Country Retreat | LekkeSlaap

A Hilltop Country Retreat in die wonderskone Overberg bied 15% afslag vir dié wat 3 nagte of lange bly!

Verken een van die Overberg se mees gewilde dorpies, Greyton, en breek weg na 'n groen sprokieswêreld by Little Oak Cottage!

Little Oak Cottage | LekkeSlaap

Verken een van die Overberg se mees gewilde dorpies, Greyton, en breek weg na 'n groen sprokieswêreld by Little Oak Cottage!

Ontsnap 'n die alledaagse tegnologie en gejaag by hierdie aardse huisies in die Overberg

Believers Destiny Getaway | LekkeSlaap

Ontsnap 'n die alledaagse tegnologie en gejaag by hierdie aardse huisies in die Overberg

Elianthe's Guesthouse skuil in die skadu van die Langeberge in die skilderagtige Swellendam.

Elianthe's Guest House | LekkeSlaap

Elianthe's Guesthouse skuil in die skadu van die Langeberge in die skilderagtige Swellendam.

Unieke houthuisie aan die oewer van die Buffeljagsdam, Swellendam

Umshanti | LekkeSlaap

Umshanti is in Swellendam, die bessie-hoofstad van Suid-Afrika, geleë en is die tuiste van die eerste reënwoud-spa. Ons het 7 selfsorghuise wat oor die dam en die pragtige grasperk uitkyk. Elke eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis wat ideaal is vir selfsorg, en daar is braaiplek vir gaste om te gebruik. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, konferensie-geriewe en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook lekke doendinge soos 'n bootvaart, visvang en swem geniet. Ander…

Die perfekte plek om te bly as jy die Suidpunt van Afrika wil besoek!

Akkommodasie in Suid-Afrika - LekkeSlaap

Doornbosch Guest House and Country Cottages is in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is slegs 2 ure se ry van Kaapstad af, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad op die roete na die plaas is. Verblyf word aangebied in selfsorgkothuise op 'n werkende bees- en wildplaas. Ervaar die plaas te perd of van ons wildritvoertuie af, of ontspan in die stil luuksheid van ons kothuise en gastehuis. Hierdie plattelandse deel van die mees suidelike area van die…