Noordwes

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs

21 
Pins
 • 
11.63k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Mamagalie Lodge is op 'n 400 hektaar privaat plaas in die bergagtige Magaliesburg geleë. Dié lodge bied 'n uitsig oor die Buffelspoortdam en is minder as 100 km vanaf Johannesburg en Pretoria. Ons verblyf is ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n ruskansie in die middel van die week. Ons 6 selfsorg-eenhede bied verskillende tipes verblyf. River Lodge, Pretoria, Jacuzzi, Holiday Destinations, Lodges, Outdoor Gardens, Road Trip, Fat, Gardening

Steek hierdie naweek 'n vreugdevuur by Mamagalie Lodge aan!

Mamagalie Lodge is op 'n 400 hektaar privaat plaas in die bergagtige Magaliesburg geleë. Dié lodge bied 'n uitsig oor die Buffelspoortdam en is minder as 100 km vanaf Johannesburg en Pretoria. Ons verblyf is ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n ruskansie in die middel van die week. Ons 6 selfsorg-eenhede bied verskillende tipes verblyf.

The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat is in die Marico Biosfeerreservaat, 'n UNESCO-erfenisgebied, en bied unieke verblyf op 'n privaat bosveldplaas.  Die selfsorg eco-chalet is hoog teen die heuwels van die Koedoesfontein-area in Groot Marico geleë. Dis ver weg van tegnologiese steurnisse en maak slegs van sonkrag en gas gebruik. Daar is lanterns en lampe wat met batterye werk waarvan gaste gebruik kan maak. Die ekovriendelike chalet het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Holiday Travel, Outdoor Furniture, Outdoor Decor, Weekend Getaways, Sun Lounger, Relax, Long Weekend, Home Decor, Holidays

Heerlike vakansie by The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat

The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat is in die Marico Biosfeerreservaat, 'n UNESCO-erfenisgebied, en bied unieke verblyf op 'n privaat bosveldplaas. Die selfsorg eco-chalet is hoog teen die heuwels van die Koedoesfontein-area in Groot Marico geleë. Dis ver weg van tegnologiese steurnisse en maak slegs van sonkrag en gas gebruik. Daar is lanterns en lampe wat met batterye werk waarvan gaste gebruik kan maak. Die ekovriendelike chalet het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers.

Ervaar Frankryk in Suid-Afrika by Angel Oak Guesthouse in Brits in die Noordwes! Angel Oak, Africa, Patio, Decor, Dekoration, Yard, Decoration, Terrace, Afro

Angel Oak Guesthouse | LekkeSlaap

Ervaar Frankryk in Suid-Afrika by Angel Oak Guesthouse in Brits in die Noordwes! #Frenchstyle #Africa #Northwest #decor

The Ancient Copper Shed bied ’n stukkie paradys in die Noordwes. Thatched Roof, Paradise, Shed, Copper, House Styles, Home Decor, Lean To Shed, Decoration Home, Coops

The Ancient Copper Shed | LekkeSlaap

The Ancient Copper Shed bied ’n stukkie paradys in die Noordwes. #paradise #northwest #thatchedroof

Waar sit jy op dié #VrolikeVrydag rondom 'n lekker knetterende vuur?   #Friyay #FridayFeeling #LekkeSlaap #Potchefstroom #Noorwes Rondom, Tent, Store, Tentsile Tent, Tents

TenteToe |

Waar sit jy op dié #VrolikeVrydag rondom 'n lekker knetterende vuur? #Friyay #FridayFeeling #LekkeSlaap #Potchefstroom #Noorwes

Geniet 'n bosveld-piekniek op die dam by Kaya Inkalamo Wild-lodge Game Lodge, Gazebo, Outdoor Structures, Cabin, House Styles, Home Decor, Decoration Home, Cabins, Cottage

Kaya Inkalamo Game Lodge | LekkeSlaap

Kaya inkalamo game lodge- Wildsplaas akkommodasie in Ottoshoop Veilige aanlyn betaling!

Book your Pilanesberg Game Reserve accommodation or day safari with the experts. 23 years experience in the Pilanesberg area. North West Province, Wildlife Protection, Game Lodge, City North, Sun City, Holiday Resort, Game Reserve, Exotic Places, Park Hotel

Noordwes

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom....

awesome South Africa Madikwe Wildlife Reserve By Maoli. Places To Travel, Places To See, Holiday Places, Out Of Africa, Scenic Photography, Beautiful Places To Visit, Africa Travel, Ciel, Places

2003-02 South Africa Madikwe Wildlife Reserve sunset 6

Explore Maoli's photos on Flickr. Maoli has uploaded 3890 photos to Flickr.

Highlander Trout Lodge, Hartbeeshoekvallei North West Province, Trout, South Africa, River, Mountains, Amazing, Nature, Outdoor, Outdoors

Highlander Trout Lodge | LekkeSlaap

Highlander Trout Lodge is 'n werkende forelplaas wat in die Hartbeeshoekvallei skuil. Ons bied luukse selfsorg-akkommodasie in individueel-versierde kothuise. Dit is die ideale plek vir die kunsvlieghengel-entoesias of vir diegene wat net op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is net 45 minute van Pretoria en Johannesburg af. Ons het 4 selfsorg-eenhede, elkeen met sy eie identiteit. Drie van die eenhede het 2 dubbelkamers (slaapplek vir 2 gaste) en die ander eenheid het 3 dubbelkamers…

Highlander Trout Lodge, Hartbeeshoekvallei North West Province, Trout, Celestial, Sunset, Outdoor, Sunsets, Outdoors, Outdoor Games, Outdoor Living

Highlander Trout Lodge | LekkeSlaap

Highlander Trout Lodge is 'n werkende forelplaas wat in die Hartbeeshoekvallei skuil. Ons bied luukse selfsorg-akkommodasie in individueel-versierde kothuise. Dit is die ideale plek vir die kunsvlieghengel-entoesias of vir diegene wat net op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is net 45 minute van Pretoria en Johannesburg af. Ons het 4 selfsorg-eenhede, elkeen met sy eie identiteit. Drie van die eenhede het 2 dubbelkamers (slaapplek vir 2 gaste) en die ander eenheid het 3 dubbelkamers…