Naweekdinge
Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Gaikou Lodge | LekkeSlaap
Nie sleg vir 'n naweek-uitsig nie, né? #weekend #views #farmlife #quant #weekendthings #SouthAfrica
Shanzeley Guest House | LekkeSlaap
Smag jy na 'n rugtige naweek om te vergeet van al jou sorge? Dan is Shanzeley Guest House in die Suid-Kaap net wat jy soek! #South #Cape #farmlife #weekend #tranquility #getaway #southafrica #farm #green #mountains
Escape to the Beach | LekkeSlaap
Waar ontspan jy dié lekke langnaweek? #longweekend #blis #relax #kickback #ocean #beachholiday
Private Seascape |
By Private Seascape in Hermanus kan jy nie anders as om te ontspan nie. Daar is wonderlike see-uitsigte, ontspanningsareas en vars lug! #SeaSide #holiday #longweekend #Hermanus #EasterWeekend #sitbackandrelax
Horizon Blue 1504 | LekkeSlaap
Hoe lyk jou uitsig dié Paasnaweek? #TableMountain #Blouberg #EasterWeekend #longweekend #FridayFeeling
La Gratitude Beach Villa | LekkeSlaap
Die beste plek om jou langnaweek by deur te bring ... #Hermanus #Jacuzzi #longweekend #SouthAfrica #weekendthings
Kagga Kamma Nature Reserve | LekkeSlaap
Kagga Kamma Nature Reserve bied ’n hemelse wegbreek in die skitterende Sederberge slegs 2 en ’n half ure se ry vanaf Kaapstad. #caves #Cederberge #peacefulgetaway #rocks #caveaccommodation
Ndabushi Safari Lodge |
’n Heerlike luilekker naweek lê voor... #LazyWeekend #weekendthings
De Companjie | LekkeSlaap
Die naweek is om die draai... #almostweekend #thursdayblues
Goodwill Mountain Farm | LekkeSlaap
Steeds op soek na verblyf vir dié naweek? Goodwill Mountain Farm is reg langs die Kleinriviersberg geleë met pragtige uitsigte oor die voorheuwels van die Stanfordvallei. Loer gerus en bederf jouself! #Stanford #WesKaap #lekkeslaap #WoekerWoensdag #HumpDay
Otterskloof Private Game Reserve | LekkeSlaap
Die wildbewaarders en spoorsnyers van Otterskloof Private Game Reserve verseker 'n onvergeetlike ervaring vir gaste. Loer gerus vir 'n wilde wegbreek nader as die Krugerwildtuin: #MoedhouMaandag #Vrystaat #lekkeslaap