When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Kamp in Styl

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 3 weeks ago

28 
Pins
 • 
11.95k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
AfriCamps at Ingwe bied gerieflike selfsorg-glanskamptente en is ideaal geleë in The Crags in Plettenbergbaai. Dié kampplek is 'n avontuurlustige en natuurliefhebber se droom ─ 'n mens kan die Tuinroete verken of net op die privaat dek ontspan en die rustigheid en geluide van die Ingwe-woud geniet. Van, Outdoor Decor, Home Decor, Gelee, Decoration Home, Room Decor, Vans, Home Interior Design, Home Decoration

AfriCamps at Ingwe bied glanskamptente is in The Crags in Plettenbergbaai

AfriCamps at Ingwe bied gerieflike selfsorg-glanskamptente en is ideaal geleë in The Crags in Plettenbergbaai. Dié kampplek is 'n avontuurlustige en natuurliefhebber se droom ─ 'n mens kan die Tuinroete verken of net op die privaat dek ontspan en die rustigheid en geluide van die Ingwe-woud geniet.

Umkumbe Bush Lodge is in die suidelike deel van Sabi Sand geleë, direk langs die Krugerwildtuin. Die reservaat bied gaste die geleentheid om die Groot 5 te sien, met 2 wildritte per dag. Verblyf word in 'n intieme boskamp met luuks gemeubileerde tente vir 10 gaste aangebied. Umkumbe Bush Lodge is located in the southern part of the Sabi Sand, adjacent to the Kruger National Park. The reserve offers guests the opportunity to view the Big 5, with 2 game drives a day. Sand Game, Kruger National Park, Big 5, Game Reserve, Porch Swing, Outdoor Furniture, Outdoor Decor, Opportunity, Tent

Umkumbe Bush Lodge langs die Krugerwildtuin

Umkumbe Bush Lodge is in die suidelike deel van Sabi Sand geleë, direk langs die Krugerwildtuin. Die reservaat bied gaste die geleentheid om die Groot 5 te sien, met 2 wildritte per dag. Verblyf word in 'n intieme boskamp met luuks gemeubileerde tente vir 10 gaste aangebied. Umkumbe Bush Lodge is located in the southern part of the Sabi Sand, adjacent to the Kruger National Park. The reserve offers guests the opportunity to view the Big 5, with 2 game drives a day.

Buffalo Rock Tented Camp bied verblyf wat alles insluit naby die Numbihek in die Krugerwildtuin. Die oord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike buitelug-wegbreek waar hul die Groot 5 sommer van naderby kan bekyk. Buffalo Rock Tented Camp offers full board accommodation, and is located nearby the Numbi Gate in the Kruger National Park. This secluded tented camp is ideal for guests looking for a comfortable outdoor breakaway, with an option of viewing the Big 5 on-site and close… Kruger National Park, Big 5, Tent Camping, Outdoor Gear, Buffalo, Gazebo, Van, Outdoor Structures, Rock

Buffalo Rock Tented Camp wag op jou!

Buffalo Rock Tented Camp bied verblyf wat alles insluit naby die Numbihek in die Krugerwildtuin. Die oord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike buitelug-wegbreek waar hul die Groot 5 sommer van naderby kan bekyk. Buffalo Rock Tented Camp offers full board accommodation, and is located nearby the Numbi Gate in the Kruger National Park. This secluded tented camp is ideal for guests looking for a comfortable outdoor breakaway, with an option of viewing the Big 5 on-site and close…

Rukiya is in Hoedspruit, Limpopo en bied verblyf in 7 eenhede met 'n swembad, restaurant, kroeg en braai-area op die perseel. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat wildkyk, voëlkyk en die Groot Vyf insluit. Rukiya is situated in Hoedspruit, Limpopo and offers accommodation in 7 units with a swimming pool, restaurant, bar and braai area on the premises. Guests are also welcome to enjoy the on-site activities which include game viewing, bird watching, and the Big 5. Big 5, Bird Watching, Outdoor Furniture, Outdoor Decor, Restaurant Bar, Swimming Pools, Safari, Camping, The Unit

Kamp in styl by Rukiya Safari Camp

Rukiya is in Hoedspruit, Limpopo en bied verblyf in 7 eenhede met 'n swembad, restaurant, kroeg en braai-area op die perseel. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat wildkyk, voëlkyk en die Groot Vyf insluit. Rukiya is situated in Hoedspruit, Limpopo and offers accommodation in 7 units with a swimming pool, restaurant, bar and braai area on the premises. Guests are also welcome to enjoy the on-site activities which include game viewing, bird watching, and the Big 5.

Africamps at Hoedspruit bied 'n selfsorgglanskamp-ervaring op die oewer van 'n dam in Klaserie. Verblyf by Africamps at Hoedspruit bestaan uit 11 luukse tente met 'n houtvuurbad en 'n privaat uitkykdek in elk. Africamps at Hoedspruit offers guests a glamping self-catering experience, and is located on the banks of a dam in Klaserie. Accommodation at Africamps at Hoedspruit comprises 11 Luxury Hot Tub Tents, each with a private viewing deck. Private Viewing, Glamping, Cottage, Patio, Tents, Luxury, Catering, Outdoor Decor, Tub

Jou eie houtvuurwarmbad en braaiplek by hierdie luukse Africamps-kamp in Hoedspruit

Africamps at Hoedspruit bied 'n selfsorgglanskamp-ervaring op die oewer van 'n dam in Klaserie. Verblyf by Africamps at Hoedspruit bestaan uit 11 luukse tente met 'n houtvuurbad en 'n privaat uitkykdek in elk. Africamps at Hoedspruit offers guests a glamping self-catering experience, and is located on the banks of a dam in Klaserie. Accommodation at Africamps at Hoedspruit comprises 11 Luxury Hot Tub Tents, each with a private viewing deck.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Verblyf word in privaat en suite-tent-chalets en selfsorg-houtkothuise gebied. Ontbyt kan daagliks in die restaurant geniet word en ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm offers a bush experience, 8.7 km outside Oudtshoorn. Accommodation is offered in private en-suite Tented Chalets, and self-catering Log Cabins. Game Lodge, Logs, Chandelier, Games, House Styles, Catering, Restaurant, Home Decor, Chalets

Glanskamp op 'n spogplaas buite Oudtshoorn

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Verblyf word in privaat en suite-tent-chalets en selfsorg-houtkothuise gebied. Ontbyt kan daagliks in die restaurant geniet word en ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm offers a bush experience, 8.7 km outside Oudtshoorn. Accommodation is offered in private en-suite Tented Chalets, and self-catering Log Cabins.

Verblyf by Thali-Thali word aangebied in 8 B&B- of selfsorg-eenhede. Die 8 eenhede bestaan uit 3 Weskus-styl chalets en 5 luukse tente wat in 'n sirkel gerangskik is rondom 'n vermaakarea met 'n kroeg en opelug lapa. The accommodation at Thali-Thali consist out of 8 B&B or self-catering units. The 8 units consist of 3 West Coast Style chalets and 5 luxury tents which are spread out in a circle around an entertainment area with bar facilities and an open-air lapa. Game Lodge, Coast Style, Luxury Tents, Entertainment Area, B & B, West Coast, Catering, The Unit, Cabin

'n Kamp met 'n koel seebriese by Thali Thali Game Lodge aan die Weskus

Verblyf by Thali-Thali word aangebied in 8 B&B- of selfsorg-eenhede. Die 8 eenhede bestaan uit 3 Weskus-styl chalets en 5 luukse tente wat in 'n sirkel gerangskik is rondom 'n vermaakarea met 'n kroeg en opelug lapa. The accommodation at Thali-Thali consist out of 8 B&B or self-catering units. The 8 units consist of 3 West Coast Style chalets and 5 luxury tents which are spread out in a circle around an entertainment area with bar facilities and an open-air lapa.

Jackalberry is die top-punt van luukse in 'n tent. Die luukse tent-akkommodasie van Jackalberry Ridge is in die inheemse bos aan die Kruger Nasionale Park se suidelike grens. Die oord is die tuiste van meer as 300 voëlsoorte en 'n verskeidenheid wild. Jackalberry is the height of tented luxury. The accommodation is situated in an indigenous bush on the southern border of the Kruger National Park. The resort is home to more than 300 species of bird and a variety of game. Kruger National Park, Bird Species, In The Heights, Tent, Southern, Cabin, Game, Luxury, House Styles

Bly in 'n luukse glanskamptent by Jackalberry Ridge

Jackalberry is die top-punt van luukse in 'n tent. Die luukse tent-akkommodasie van Jackalberry Ridge is in die inheemse bos aan die Kruger Nasionale Park se suidelike grens. Die oord is die tuiste van meer as 300 voëlsoorte en 'n verskeidenheid wild. Jackalberry is the height of tented luxury. The accommodation is situated in an indigenous bush on the southern border of the Kruger National Park. The resort is home to more than 300 species of bird and a variety of game.

Sharwimbo River Camp is op die Kwandorivieroewer wat Botswana en Namibië skei. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis 25 km suid van Kongola. Die verblyf beskik oor 15 rivierchalets en 6 kampeerplekke. Sharwimbo River Camp is situated on the banks of the Kwando which separates Botswana and Namibia. It offers quality accommodation for an family or group of friends. It is located 25 km South of Kongola. The accommodation comprises 15 River Chalets and 6 campsites. River Camp, Group Of Friends, Separates, Campsite, Banks, Cabin, House Styles, Chalets, Camping

Kamp in styl met 'n uitsig oor die Kwandorivier in die Caprivi

Sharwimbo River Camp is op die Kwandorivieroewer wat Botswana en Namibië skei. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis 25 km suid van Kongola. Die verblyf beskik oor 15 rivierchalets en 6 kampeerplekke. Sharwimbo River Camp is situated on the banks of the Kwando which separates Botswana and Namibia. It offers quality accommodation for an family or group of friends. It is located 25 km South of Kongola. The accommodation comprises 15 River Chalets and 6 campsites.

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke. Boarding House, Tent, Farmhouse, Cabin, House Styles, Home Decor, Store, Decoration Home, Room Decor

Kamp soos 'n koning in die groen van Mpumalanga!

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoogveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent. Die plaas is in die Steenkampbergreeks en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke.

Abelana Safari Camp in 'n kamp in die Abelana Wildreservaat, 'n 15 000 hektaar Groot 5-reservaat langs die Groter Krugerwildtuin naby Phalaborwa in die Laeveld. Dit is Suid-Afrika se top-grootwildstreek. Die kamp is klein en bied slaapplek in 5 Meru-styl tente. Die tente is verhewe en in 'n afgesonderde deel aan die suidelike punt van die reservaat geleë. Die tente skuil tussen pragtige granietkoppies en daar is 'n uitsig oor die watergat en die bosveld vanaf die groot dek. Safari, Tent, Camping, House Styles, Campsite, Store, Tents, Campers, Tent Camping

Glanskamp was nog nooit so mooi: Abelana Safari Camp

Abelana Safari Camp in 'n kamp in die Abelana Wildreservaat, 'n 15 000 hektaar Groot 5-reservaat langs die Groter Krugerwildtuin naby Phalaborwa in die Laeveld. Dit is Suid-Afrika se top-grootwildstreek. Die kamp is klein en bied slaapplek in 5 Meru-styl tente. Die tente is verhewe en in 'n afgesonderde deel aan die suidelike punt van die reservaat geleë. Die tente skuil tussen pragtige granietkoppies en daar is 'n uitsig oor die watergat en die bosveld vanaf die groot dek.

Safari Plains is 'n luukse tentkamp teen die agtergrond van die Waterberge in Limpopo. Safari Plains bied 'n luukse boservaring. Dit het 'n eetarea met 'n hoë plafon, 'n elegante sitarea, 'n kroeg en spa. Daar is 20 luukse tente met sandpaadjies. Elke tentsuite is in die inheemse bosveld. Luxury Tents, Family Tent, Jacuzzi, Gazebo, Safari, Travel Destinations, Spa, Teen, Outdoor Structures

Waterberg wonderlik by Safari Plains

Safari Plains is 'n luukse tentkamp teen die agtergrond van die Waterberge in Limpopo. Safari Plains bied 'n luukse boservaring. Dit het 'n eetarea met 'n hoë plafon, 'n elegante sitarea, 'n kroeg en spa. Daar is 20 luukse tente met sandpaadjies. Elke tentsuite is in die inheemse bosveld.

Kwafubesi Tented Safari Camp bied tentkampe wat afgesonder en weggesteek op die boomgrens van die manjifieke Mvubu-vlaktes in die 12000-hektaar Mabula Privaat Wildreservaat in Waterberg. Die 5 luukse en suite-tente is ruim met sagte afwerkings en sterk Afrika-kleure. Die tente staan op verhewe platforms vir maksimum privaatheid ten alle tye. Tent Platform, Glamping, Cabin, House Styles, Travel, Go Glamping, Cabins, Cottage, Wooden Houses

Kommerloos by Kafubesi Tented Safari Camp

Kwafubesi Tented Safari Camp bied tentkampe wat afgesonder en weggesteek op die boomgrens van die manjifieke Mvubu-vlaktes in die 12000-hektaar Mabula Privaat Wildreservaat in Waterberg. Die 5 luukse en suite-tente is ruim met sagte afwerkings en sterk Afrika-kleure. Die tente staan op verhewe platforms vir maksimum privaatheid ten alle tye.

Unyati Safari Lodge is slegs 30 minute se ry vanaf die bekende Krugerwildtuin. Dié lodge is ideaal tussen Swaziland, Mosambiek en die Kruger geleë en die perfekte verblyf vir enkelreisigers en groepe. Unyati is die toonbeeld van outentieke safari-verblyf en die wild beweeg vrylik op die privaat wildreservaat rond. Verblyf word in en suite-safaritente en grasdakchalets aangebied. South Africa, Safari, Tent, House Styles, Travel, Hu Ge, Store, Viajes, Tents

Wees wild in styl by Unyati Safari Lodge

Unyati Safari Lodge is slegs 30 minute se ry vanaf die bekende Krugerwildtuin. Dié lodge is ideaal tussen Swaziland, Mosambiek en die Kruger geleë en die perfekte verblyf vir enkelreisigers en groepe. Unyati is die toonbeeld van outentieke safari-verblyf en die wild beweeg vrylik op die privaat wildreservaat rond. Verblyf word in en suite-safaritente en grasdakchalets aangebied.

7 Passes Tented Camp bied verblyf op die Mandalay Plaas in Woodville naby Wildernis. Dié kamp is langs die Sewepassepad tussen die Touws- en Dieprivierpas. Verblyf is beskikbaar in 6 permatente teen die water. Elke tent het sy eie houtdek met 'n uitsig oor die dam en op die Outeniekwaberge. Mandalay, Tent Camping, Investing, River, Celestial, Sunset, Outdoor, Outdoors, Outdoor Camping

In die sewende hele by 7 Passes Tented Camp in Wildernis

7 Passes Tented Camp bied verblyf op die Mandalay Plaas in Woodville naby Wildernis. Dié kamp is langs die Sewepassepad tussen die Touws- en Dieprivierpas. Verblyf is beskikbaar in 6 permatente teen die water. Elke tent het sy eie houtdek met 'n uitsig oor die dam en op die Outeniekwaberge.

AfriCamps at Doolhof Wine Estate is in Wellington geleë en bied 'n selfsorg-glanskampervaring wat die ideale basis is vir gaste wat die Kaapse Wynlande wil verken. Picnics, Interesting Stuff, Glamping, Projects To Try, Cabin, Wine, Vacation, House Styles, Home Decor

Luilekker kampe

AfriCamps at Doolhof Wine Estate is in Wellington geleë en bied 'n selfsorg-glanskampervaring wat die ideale basis is vir gaste wat die Kaapse Wynlande wil verken. #LekkeSlaap #glamping #winelands