Kaggels

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 4 weeks ago

51 
Pins
 • 
11.63k 
Followers

Wie sal nou nie voor die lekke kaggels wil ontspan nie?

LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Clifftop Exclusive Safari Hideaway lê in die Welgevonden Privaat Wildreservaat in die Waterberge. Dit beskik oor 8 suites wat slaapplek vir 16 gaste bied. Daar is ook 'n privaat plonspoel, 'n buite-sitarea en 'n dek wat pragtige uitsigte bied. Daar is 'n swembad, voëlkyk-geleenthede en konferensiegeriewe op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kom sit saam om dié pragtige vuurmaakplek by Clifftop Exclusive Safari Hideaway

Clifftop Exclusive Safari Hideaway lê in die Welgevonden Privaat Wildreservaat in die Waterberge. Dit beskik oor 8 suites wat slaapplek vir 16 gaste bied. Daar is ook 'n privaat plonspoel, 'n buite-sitarea en 'n dek wat pragtige uitsigte bied. Daar is 'n swembad, voëlkyk-geleenthede en konferensiegeriewe op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

'n Mens kan net lekker kuier om so 'n vuurtjie kuier. #boma #fire #camp

Wild Dog Inn

'n Mens kan net lekker kuier om so 'n vuurtjie kuier. #boma #fire #camp

Die Queen's Hotel is in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat bekend is vir besienswaardighede onder meer die Kango-grotte, Kango-volstruisplaas. Kango-wildplaas en Oudtshoorn-lugballonne. #Karoo #fireplace #romantic #cozy

Queen's Hotel

Tierkloof Mountain Cottages skuil op die prentjiemooi 1200 hektaar-plaas van die Swartruggensberge. Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos sterrekyk, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry. Daar is ook ander doendinge in die omgewing, soos bergfiets- en fietsryroetes, zipline in Ceres en 4x4-roetes.  #LekkeSlaap #activities #travel

Knus kaggels

Coach House Hotel and Spa is op 560 hektaar geleë in die welige subtropiese Letaba-distrik in Limpopo. Die hotel is bo-op 'n heuwel geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Letsitele-vallei en Drakensberge.

'n Rustige vuurtjie

Coach House Hotel and Spa is op 560 hektaar geleë in die welige subtropiese Letaba-distrik in Limpopo. Die hotel is bo-op 'n heuwel geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Letsitele-vallei en Drakensberge. #LekkeSlaap #Limpopo #sjerrie #kaggel

Dié ou pastorie is 'n gerestoureerde nasionale monument wat in 1777 gebou is en is nou 'n bekoorlike boetiekhotel! Hotel, Home Decor, Spa, Decor

Word warm rondom dié gesellig kaggel.

Dié ou pastorie is 'n gerestoureerde nasionale monument wat in 1777 gebou is en is nou 'n bekoorlike boetiekhotel! #LekkeSlaap #WesKaap #Plettenbergbaai

Ons sal al te graag die winter inwag langs dié kaggel by Elephant Leisure Resort.

Elephant Leisure Resort |

Elephant Leisure Resort is op 'n sitrusplaas van sowat 270 ha, omring deur fynbos, in die Citrusdal-vallei in die Olifantsrivierberge geleë. Dié area grens aan die Cederberg Wildernisgebied. Die plaas is in 'n afgesonderde vallei met 'n warmwaterbron wat tussen die rotse hoër op in vallei deursypel, met water tussen 26 en 30°C, geleë. Ons het 6 eenslaapkamer-chalets en 4 tweeslaapkamer-chalets. Elke eenheid het 'n privaat veranda, 'n Jacuzzi en 'n braai-area met uitsigte oor die rivier…

JBay Zebra Lodge het 'n wonderlike lekker kaggel waar mens lekker kan opkrul met 'n goeie boek. Interior And Exterior, Bathroom Interior Design, Interior, Contemporary Interior Design, Wall And Floor Tiles, Brick And Wood, Wall Cladding, Shower Doors, Interior Design

JBay Zebra Lodge | LekkeSlaap

JBay Zebra is net 20 minute van Jeffreysbaai en 35 minute van Port Elizabeth en die lughawe af geleë.Hier kan jy die natuur op sy beste ervaar!Die lodge is perfek geleë op 'n heuwel, en bied 360º-uitsigte oor die Indiese Oseaan, die inheemse bos en die berge. Ons ruim grasdak-lodge verskaf 'n outentieke Afrika-atmosfeer, terwyl die houtstoep uitkyk oor die see en jou as't ware uitnooi na 'n romantiese ete of 'n luilekker oomblik met 'n skemerkelkie.Die lodge bied jou 'n unieke geleentheid om…

In die Karoo is 'n kaggel 'n moet, soos die mooie een by Langfontein Guest Farm. Home Decor, Decor

Langfontein Guest Farm | LekkeSlaap

Langfontein Guest Farm bied gaste 'n ware Karooplaaservaring. Die plaas is ongeveer 50 km vanaf Graaff-Reinet in die skilderagtige Camdeboo-bewaringsgebied geleë. Dit dateer terug na 1860 en die plaasgeboue is deeglik gerestoureer om hul voormalige glorie te herwin en die atmosfeer van 'n vergange era met al die nodige luukshede vir gerieflike verblyf te behou. Die kothuise elk individueel versier. Elkeen het 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer met 'n kaggel en braaigeriewe. Die…

Die lekker knus kaggel in die sitkamer by Langfontein Guest Farm. Home Decor, Decor, Fireplace

Langfontein Guest Farm | LekkeSlaap

Langfontein Guest Farm bied gaste 'n ware Karooplaaservaring. Die plaas is ongeveer 50 km vanaf Graaff-Reinet in die skilderagtige Camdeboo-bewaringsgebied geleë. Dit dateer terug na 1860 en die plaasgeboue is deeglik gerestoureer om hul voormalige glorie te herwin en die atmosfeer van 'n vergange era met al die nodige luukshede vir gerieflike verblyf te behou. Die kothuise elk individueel versier. Elkeen het 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer met 'n kaggel en braaigeriewe. Die…

Die knus sitkamer by Sondela Country House spog met 'n lieflike kaggel.

Sondela Country House | LekkeSlaap

Sondela Country House is teen die lieflike agtergrond van die grasagtige bosveld-savanne geleë en omring deur majestueuse bome, met golwende grasperke en verruklike uitsigte oor die landerye. Ons het ook 'n butler-diens beskikbaar. Dié statige 5-ster-boetiekhotel is die spreekwoordelike diamant in die kroon vir Sondela Natuurreservaat en sy reeds veelsydige verskeidenheid topklas-verblyf. Ons bied verblyf in 7 slaapkamers, elkeen versier met sy eie individuele karakter met beeldskone meubels…

√ 21 Best Sunken Living Room Design Inspirations (Modern and Practical) Room Design, House, Sunken Living Room, Updating House, Living Room Design Inspiration, Room Inspiration, Most Comfortable Bed, Hotel Style, Living Room Designs

Leeu House |

Leeu House is 'n baie rustige hotel in die hoofstraat van die besige Franschhoek-dorpie en dus is dit 'n gemaklike stapafstand vanaf bekroonde restaurante, kunsgalerye, boetieks en ander besienswaardighede. Verblyf beskik oor 12 individueel gestileerde kamers en suites. Elke eenheid is ingerig met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n haardroër. Elke en suite-badkamer beskik ook oor marmervloere, 'n groot stort, dubbelwasbak, pootjiesbad…

Mavela Game Lodge is a luxury tented safari lodge in the heart of the Big Five Manyoni Game Reserve in northern KwaZulu-Natal.

Mavela Game Lodge | LekkeSlaap

Die Mavela Main Lodge het 'n grasdak wat 'n valk uitbeeld. Die opelug-eetkamer en -sitkamer het oorgenoeg plek waar jy kan sit en ontspan en daar is fantastiese uitsigte op die Zululand Rhino Reserve van die kroeg op die boonste vloer af. Die boma buite is die ideale plek om soel Afrika-nagte deur te bring en jy kan heerlik afkoel in die swembad op 'n warm Zululanddag. Ons het 5 intieme tente elkeen met 'n privaat dek met pragtige uitsigte oor die bosveld. Die ouwêreldse safari-tente…

Deftig en knus by Broadlands Country House.

Broadlands Country House | LekkeSlaap

Broadlands Country House is 'n pragtig opgeknapte plaashuis in 'n koloniale styl. Dit is op 'n sitrusplaas in privaat besit geleë, in die hartjie van die Sondagsriviervallei. Die gastekamers is ruim en stylvol versier en elk beskik oor 'n privaat ingang wat oopmaak op die luisterryke tuine en nabye meer. Elke kamer is ingerig met lugversorging, 'n waaier, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, perkallinne en 'n en suite-badkamer. Smaaklike en voedsame etes word al fresco op die patio in die…

 Kyk net hoe gesellig lyk die sitkamer by Timamoon Lodge!

Timamoon Lodge | LekkeSlaap

Timamoon is 'n lieflike wegbreekplek hoog teen die heuwels, omring deur woude en net 'n kort entjie van die Krugerwildtuin en Blyderivierspoort af. Elkeen van die luukse Marokkaanse en Zanzibariese villas is romanties en privaat en het 'n muskietnet, hemelbed, groot kaggel en 'n bad. Van die privaat swembad af is daar eindelose uitsigte oor die berge in die verte en die vallei waar die Sabierivier vloei en die langkuifarend rondsweef. Gaste kan 'n piekniek geniet aan die oewer van die rivier…

Kyk hoe lekker knus lyk die kaggel by Belfield Wines And Farm Cottages! Decor, Furniture, Cottage, House, Farm Cottage, Home Decor, Play House, Couch

Belfield Wines and Farm Cottages | LekkeSlaap

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge in die Kaapse Wynlande. Ons bied verblyf in 4 eenhede, elkeen uniek en smaakvol gemeubileer. Die kothuise bied slaapplek vir 2 tot 8 gaste en het 1, 2 of 4 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke kothuis beskik oor waaiers, verwarmers en 'n kaggel. Die…