Kaapse Wynlande / Boland

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 2 weeks ago

31 
Pins
 • 
11.62k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Cellar1947 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek na Robertson. Hierdie bekoorlike eenheid is 'n ou wynkelder wat opgeknap is en deur die Langeberge en wingerde omring word wat asemrowende uitsigte verseker.

Bly in hierdie ultra-moderne, opgeknapte kelder in Robertson by Cellar1947

Cellar1947 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek na Robertson. Hierdie bekoorlike eenheid is 'n ou wynkelder wat opgeknap is en deur die Langeberge en wingerde omring word wat asemrowende uitsigte verseker.

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede in die omgewing van Roete 62 soek. B & B, Gazebo, Van, African, Houses, Outdoor Structures, Patio, House Styles, Ideas

Grasdak-bekoring by Galloway Guest House in die Boland

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede in die omgewing van Roete 62 soek.

Evergreen Manor and Spa is in Stellenbosch se historiese middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié herehuis dateer uit 1904, is in 'n plaashuis-styl gebou en bied heerlike verblyf met 'n ouwêreldse bekoring en moderne gerief. Luxury Rooms, Country Style Homes, Evergreen, Spa, Mansions, House Styles, Building, Core, Beautiful

Die perfekte basis vir uitstappies na die wynlandgoedere rondom Stellenbosch

Evergreen Manor and Spa is in Stellenbosch se historiese middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié herehuis dateer uit 1904, is in 'n plaashuis-styl gebou en bied heerlike verblyf met 'n ouwêreldse bekoring en moderne gerief.

Angala Boutique Hotel en Gastehuis, Franschhoek- idea for patio fireplace. Barbecue Design, House, Home N Decor, Home Fireplace, House Flooring, New Homes, House Interior, Indoor Fireplace, Built In Braai

Akkommodasie in Suid-Afrika - LekkeSlaap

Angala Boutique Hotel het 'n 5-ster-gradering en is 'n soomlose kombinasie van huislike luuksheid en die ongerepte skoonheid van die natuur. Angala is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Ons het spesiale aandag aan die dekor en fyner detail geskenk. Skoon lyne en natuurlike kleure is gekombineer met 'n tikkie…

Station House in die Boland bied 'n ware Franse plattelandse gevoel! Decor, Outdoor Decor, House, Home Decor, Station

Station House | LekkeSlaap

Station house- Gastehuis akkommodasie in Simondium Veilige aanlyn betaling!

Drostdy Hotel is 'n luukse hotel geleë in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die hotel bied 'n keuse van 3 swembaddens in die pragtig versorgde tuine. Daar is ook 'n Africology Spa. 5 Star Hotels, Spa, Luxury

Drostdy Hotel

Drostdy Hotel is 'n luukse hotel geleë in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die hotel bied 'n keuse van 3 swembaddens in die pragtig versorgde tuine. Daar is ook 'n Africology Spa. #LekkeSlaap #fivestar #luxury

Basse Provence Country House is in Franschhoek, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, geleë. Die dorp is bekend vir sy wingerde, wynroetes, besienswaardighede, fietsroetes, voetslaanroetes en restaurante. Provence, Country Roads, House, Provence France, Haus, Homes, Houses

So tussen die wingerd

Basse Provence Country House is in Franschhoek, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, geleë. Die dorp is bekend vir sy wingerde, wynroetes, besienswaardighede, fietsroetes, voetslaanroetes en restaurante.

Cascade Country Manor is 'n toevlugsoord in die hartjie van Paarl se wynlande. Dis op 'n skilderagtige 23 hektaar-plaas wat vroeër jare 'n adellike tuiste was en word deur olyfboorde en wingerd omring. Van, Mansions, Country, House Styles, Places, Mansion Houses, Manor Houses, Rural Area, Vans

Lekker wyn en olywe!

Cascade Country Manor is 'n toevlugsoord in die hartjie van Paarl se wynlande. Dis op 'n skilderagtige 23 hektaar-plaas wat vroeër jare 'n adellike tuiste was en word deur olyfboorde en wingerd omring.

Tin House is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir 'n groep of 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gedruis af.

'n Blikhuisie

Tin House is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir 'n groep of 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gedruis af.

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel in Tulbagh se historiese deel bied sjiek, unieke verblyf wat jou sal laat voel asof jy na 'n stylvoller era reis! Decor, Furniture, Outdoor Decor, Heritage Hotel, Hotel, Outdoor Furniture, Home Decor, Porch Swing

Reis terug in tyd ...

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel in Tulbagh se historiese deel bied sjiek, unieke verblyf wat jou sal laat voel asof jy na 'n stylvoller era reis! #boutiqe #decor #hotel #heritagehotel #Tulbagh #winelands #SA

By Opstal Stay, 'n wynplaas slegs 1 uur se ry van Kaapstad af, word jy bederf met prentjiemooi uitsigte, heerlike wyn en lekker luuksheid! Mountain S, Van, Nature, Vans, Naturaleza, Scenery

Skitterende Slanghoekvallei

By Opstal Stay, 'n wynplaas slegs 1 uur se ry van Kaapstad af, word jy bederf met prentjiemooi uitsigte, heerlike wyn en lekker luuksheid! #SlanghoekValley #Boland #winelands #mountains #views #winefarm #nature #SA

’n Pragtige uitsig oor die prentjiemooi dorp, Stellenbosch. Small Towns, South Africa, Mountains, Modern, Bergen

Skitterende Stellenbosch

’n Pragtige uitsig oor die prentjiemooi dorp, Stellenbosch. #smalltown #CapeWinelands #view #mountains #SouthAfrica #naturevscity #modern

'n Heerlike vakansie vol luuksheid, ontspanning en Bolandse prag wag vir jou by Rest @ Chabivin Deck Studio in Stellenbosch. Travel Destinations, Travel Tips, Rest, Mansions, Studio, House Styles, Home Decor, Prague, Mansion Houses

Dis lente in die Boland!

'n Heerlike vakansie vol luuksheid, ontspanning en Bolandse prag wag vir jou by Rest @ Chabivin Deck Studio in Stellenbosch.

Laanhof is in die hartjie van die prentjiemooi Stellenbosch en bied alles en nog meer wat jy sal nodig hê vir 'n onvergeetlike tyd in die Boland!

Laanhof | LekkeSlaap

Laanhof is in die hartjie van die prentjiemooi Stellenbosch en bied alles en nog meer wat jy sal nodig hê vir 'n onvergeetlike tyd in die Boland! #Stellenbosch #towncentre #Boland #winelands #SouthAfrica #accommodation

Stunning Wine Farm Villa is op Zevenwacht Wynlandgoed in Kuilsrivier, Kaapstad geleë en bied oneindige luuksheid, uitsigte en interessante dekor!  #modern #decor #unique #wineestate #SouthAfrica #capetown

Stunning Wine Farm Villa | LekkeSlaap

Stunning Wine Farm Villa is op Zevenwacht Wynlandgoed in Kuilsrivier, Kaapstad geleë en bied oneindige luuksheid, uitsigte en interessante dekor! #modern #decor #unique #wineestate #SouthAfrica #capetown

Met 'n pragtige uitsig op die Witzenberge, is dié salige bestemming net wat jy benodig! Tents, South Africa, Westerns, Cape, Buildings, To Go, House Styles, Places, Mantle

Vertoef in die Tulbagh-wynvallei ...

Met 'n pragtige uitsig op die Witzenberge, is dié salige bestemming net wat jy benodig! #SaligeSaterdag #Tulbagh #LekkeSlaap