Gauteng

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 7 weeks ago

23 
Pins
 • 
11.75k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Cradle Valley Guest House is a small holding situated on the edge of the beautiful Cradle of Humankind, West of Johannesburg. The guest house offers tastefully decorated accommodation as well as beautiful gardens and a sparkling swimming pool. Beautiful Gardens, Swimming Pools, Van, Mansions, House Styles, Home Decor, Swiming Pool, Pools, Decoration Home
Beautiful GardensSwiming PoolPools

Hou jou skitterende funksie of viering by Cradle Valley Guest House en slaap dan sommer oor!

Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Cradle Valley Guest House is a small holding situated on the edge of the beautiful Cradle of Humankind, West of Johannesburg. The guest house offers tastefully decorated accommodation as well as beautiful gardens and a sparkling swimming pool.

Pierneef's Kraal is in Pretoria-Oos. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunstenaar tussen 1939 gewoon en gewerk het. Daar is B&B-verblyf in 7 eenhede en dit is naby Lynnwood Ridge en die Pretoria Botaniese Tuine. Pierneef’s Kraal is situated in Pretoria East, and is the original homestead of the artist who lived and worked there from 1939. It offers B&B accommodation in 7 free-standing units and is located within close proximity to Lynnwood Bridge and Pretoria Botanical Gardens. Close Proximity, Pretoria, B & B, Botanical Gardens, Homesteading, Travel Destinations, Bridge, The Unit, Cabin

Klip-prag by Pierneef's Kraal in Pretoria-Oos

Pierneef's Kraal is in Pretoria-Oos. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunstenaar tussen 1939 gewoon en gewerk het. Daar is B&B-verblyf in 7 eenhede en dit is naby Lynnwood Ridge en die Pretoria Botaniese Tuine. Pierneef’s Kraal is situated in Pretoria East, and is the original homestead of the artist who lived and worked there from 1939. It offers B&B accommodation in 7 free-standing units and is located within close proximity to Lynnwood Bridge and Pretoria Botanical Gardens.

Sandton Executive Suite is in Morningside geleë, 'n rustige, veilige woonbuurt met parke, 'n rivier en staproetes wat goed versorg word. Die instansie is net 3,7 km vanaf Sandton se sakekern. Sandton Executive Suite is located in Morningside, a tranquil, gated security area with parks and a river. There are also walking trails which are well maintained. The establishment is conveniently located 3.7 km from the Sandton CBD. Executive Suites, Parks, Walking, River, Mansions, House Styles, Home Decor, Decoration Home, Room Decor
River

Sandton Executive Suite

Sandton Executive Suite is in Morningside geleë, 'n rustige, veilige woonbuurt met parke, 'n rivier en staproetes wat goed versorg word. Die instansie is net 3,7 km vanaf Sandton se sakekern. Sandton Executive Suite is located in Morningside, a tranquil, gated security area with parks and a river. There are also walking trails which are well maintained. The establishment is conveniently located 3.7 km from the Sandton CBD.

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary self-catering guesthouse is nestled between the leafy hills of Waterkloof Glen, superbly located to provide guests with a peaceful relaxing stay close to all amenities. Muted Colors, Rest, Catering, Van, Furniture, Home Decor, Beauty, Soothing Colors, Decoration Home
CateringBeauty

The Aviary in Pretoria

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary self-catering guesthouse is nestled between the leafy hills of Waterkloof Glen, superbly located to provide guests with a peaceful relaxing stay close to all amenities.

Hudsons on Twelfth is 'n elegante en klassieke gastehuis in Rivonia, Sandton. Elkeen van die unieke suites het 'n privaat patio met tuinuitsig of uitsig oor die mistieke woudjie wat deel vorm van die beeldskone tuine. Hudsons on Twelfth bied 'n vreedsame wegbreek, ver van die woelige stadslewe. Die sakesentrums, Rivonia, Sandton City, die Gautrein-stasie en Monte Casino is slegs minute weg. Van, Patio, City, Outdoor Decor, House, Terrace, Home, Porch, Cities
PatioHomeCities

Sommer lekker luuks by Hudsons on Twelfth

Hudsons on Twelfth is 'n elegante en klassieke gastehuis in Rivonia, Sandton. Elkeen van die unieke suites het 'n privaat patio met tuinuitsig of uitsig oor die mistieke woudjie wat deel vorm van die beeldskone tuine. Hudsons on Twelfth bied 'n vreedsame wegbreek, ver van die woelige stadslewe. Die sakesentrums, Rivonia, Sandton City, die Gautrein-stasie en Monte Casino is slegs minute weg.

Klipkraal is 'n gasteplaas, 38 km suid van Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die plaas skuil tussen die heuwels van die Suikerbosrand. Verblyf word in 3 selfsorgeenhede gebied. Die eenhede is sowat 1,5 km van mekaar af geleë. Die plaas het 17 verskillende wildspesies waaronder swartwildebeeste, springbokke, sebras, blesbokke, jakkalse, duikers, steenbokke en rooiribbokke. Ander doendinge op die plaas sluit wildkyk, voetslaan, voëlkyk, swem in die dam en fietsry in. Traditional Style Homes, Kaftans, South Africa, Safari, Wildlife, Outdoor Decor, Heidelberg, Caftans, Kaftan
Traditional Style HomesSafariWildlifeKaftan

Gautengers, hier's 'n naweekwegbreek vir julle!

Klipkraal is 'n gasteplaas, 38 km suid van Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die plaas skuil tussen die heuwels van die Suikerbosrand. Verblyf word in 3 selfsorgeenhede gebied. Die eenhede is sowat 1,5 km van mekaar af geleë. Die plaas het 17 verskillende wildspesies waaronder swartwildebeeste, springbokke, sebras, blesbokke, jakkalse, duikers, steenbokke en rooiribbokke. Ander doendinge op die plaas sluit wildkyk, voetslaan, voëlkyk, swem in die dam en fietsry in.

Sibani Luxury Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Sibani Lodge Tents is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bosveldwegbreek met toegang tot verskeie besienswaardighede in die omliggende omgewing.  Verblyf is beskikbaar in 4 luukse tente. Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit die Sterkfonteingrotte, Nirox Foundation Sculpture Park, Krugersdorp Wildreservaat en die Krugersdorp Gholfbaan in. Shower Cabin, Luxury Tents, Lounge Areas, Open Plan, Bed And Breakfast, Swimming Pools, Northern Lights, Landscape, Park
Shower CabinLounge AreasBed And BreakfastLandscape

Raak weer stil onder die sterre by Sibani Luxury Tents

Sibani Luxury Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Sibani Lodge Tents is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bosveldwegbreek met toegang tot verskeie besienswaardighede in die omliggende omgewing. Verblyf is beskikbaar in 4 luukse tente. Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit die Sterkfonteingrotte, Nirox Foundation Sculpture Park, Krugersdorp Wildreservaat en die Krugersdorp Gholfbaan in.

Centurion Golf Suites Monte Carlo Drive bied rustige, veilige verblyf op die Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub in Highveld. Al die kamers is privaat, het en suite-badkamers en bied toegang tot die balkon wat reg rondom die eiendom strek en privaat toegang tot al die kamers verseker. Die swembad skuil in die tuin aan die kant van die gastehuis. Elke kamer het 'n werkstasie, komplimentêre tee en koffie, satelliet-TV en gratis WiFi. Golf Estate, Monte Carlo, Patio, Mansions, House Styles, Outdoor Decor, Terrace, Porch, Fancy Houses
Golf EstatePatio

Perfekte sakeverblyf by Centurion Golf Suites Monte Carlo Drive

Centurion Golf Suites Monte Carlo Drive bied rustige, veilige verblyf op die Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub in Highveld. Al die kamers is privaat, het en suite-badkamers en bied toegang tot die balkon wat reg rondom die eiendom strek en privaat toegang tot al die kamers verseker. Die swembad skuil in die tuin aan die kant van die gastehuis. Elke kamer het 'n werkstasie, komplimentêre tee en koffie, satelliet-TV en gratis WiFi.

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sakereisigers of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot sakekerns en winkelsentrums geleë is. Dit is net 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 35 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe. Golf Estate, Luxury Rooms, Walking, Country Roads, Club, Places, Luxury Bedrooms, Woking, Hiking
Golf EstateLuxury RoomsClub

Sake én plesier by Centurion Golf Suites Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sakereisigers of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot sakekerns en winkelsentrums geleë is. Dit is net 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 35 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe.

La Best Vaal Manor is aan die oewer van die Vaaldam. Gaste kan op die perseel visvang en daar is 'n privaat strand van 100 m, 'n swembad, kajakke wat gehuur kan word, 'n vuurput, draagbare braai, 'n jetty en 'n lewensgrootte skaakbord. Vierwielmotorfietse, veldmotorfietse en bote word toegelaat. Daar is 'n rits wildspesies om te sien. Om, Mansions, House Styles, Places, Outdoor Decor, Fancy Houses, Mansion, Manor Houses, Lugares
Om

Vreugdesvure op die Vaaldam se oewer

La Best Vaal Manor is aan die oewer van die Vaaldam. Gaste kan op die perseel visvang en daar is 'n privaat strand van 100 m, 'n swembad, kajakke wat gehuur kan word, 'n vuurput, draagbare braai, 'n jetty en 'n lewensgrootte skaakbord. Vierwielmotorfietse, veldmotorfietse en bote word toegelaat. Daar is 'n rits wildspesies om te sien.

Photo Gallery for Rivonia Premier Lodge Home And Away, Bed And Breakfast, Ideal Home, South Africa, Photo Galleries, Mansions, Elk, House Styles, Ideal House
Home And AwayBed And BreakfastIdeal HomeElkIdeal House

Rus en vrede by Rivonia Premier Lodge

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby alle belangrike hoofweë. Verblyf beskik oor 50 eenhede met en suite-badkamers, elk met 'n privaat ingang en 'n stoep wat na die tuin lei.

House Higgo is 'n boetiek-gastehuis wat in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë is. Outdoor Pool, Outdoor Decor, Large Baths, Other Rooms, Home And Away, Weekend Getaways, Car Parking, Good Night Sleep, Hotel Offers

Heerlike Johannesburgse verblyf by House Higgo

House Higgo is 'n boetiek-gastehuis wat in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë is. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe.

Mont d’Or Bohemian House is 'n rustige wegbreekplek waar jy van die dol wêreld kan ontsnap. Dié huis lê hoog teen 'n rand in Waterkloof in Pretoria tussen pragtige jakarandabome! Bohemian House, Pretoria, Van, Mansions, House Styles, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Fancy Houses

'n Boheemse toevlug

Mont d’Or Bohemian House is 'n rustige wegbreekplek waar jy van die dol wêreld kan ontsnap. Dié huis lê hoog teen 'n rand in Waterkloof in Pretoria tussen pragtige jakarandabome!

Moroccan House spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Die dekor en elke fyn detail sal jou definitief laat voel asof jy in 'n ander land is. Moroccan, Detail, House, Home, Haus, Houses, Homes
MoroccanHomeHausHouses

Skink vir jou 'n heerlike koppie tee

Moroccan House spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Die dekor en elke fyn detail sal jou definitief laat voel asof jy in 'n ander land is. #LekkeSlaap #Moroccan #styl

Kom kuier in die Jakarandastad! Lounge Decor, Pretoria, Corner Desk, House, Furniture, Home Decor, Corner Table, Decoration Home, Home
Corner DeskCorner TableHome

Lavenders at Constantia Guest House |

Kom kuier in die Jakarandastad! #Pretoria #gauteng #lounge #decor

Op soek na verblyf in Pretoria? Jy kan in die beroemde kunstenaar Pierneef se huis in Lynwood Ridge woon waar hy tussen 1939 tot sy dood in 1957 gewoon en gewerk het! Pretoria, Stove, Antique, Range, Antiques, Stoves, Kitchen, Kitchen Stove

Pierneef's Kraal | LekkeSlaap

Op soek na verblyf in Pretoria? Jy kan in die beroemde kunstenaar Pierneef se huis in Lynwood Ridge woon waar hy tussen 1939 tot sy dood in 1957 gewoon en gewerk het! #Pierneef #artisthome #antique #Pretoria #accommodation #southafrica #stove #antique