Die Mooie Karoo

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 11 weeks ago

28 
Pins
 • 
11.68k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas naby aan Roete 62 is in 1890 gestig. Dié volstruispaleis is tydens die piek van die volstruisveerbedryf gebou.

Kom braai hier met die Karoo as jou agterstoep!

Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas naby aan Roete 62 is in 1890 gestig. Dié volstruispaleis is tydens die piek van die volstruisveerbedryf gebou.

Stuurmansfontein Corbelled House bied gerieflike verblyf in 'n unieke nasionale monument, 57 km buite Carnarvon. Die korbeelhuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, word via 'n grondpad bereik, en is omring deur hektare van oop Karoo-landskappe. Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Aangesien die huis onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, is daar nie elektrisiteit, selfoonsein of WiFi nie. Kerse en gaslampe voorsien beligting.

Sielsrus by Stuurmansfontein Corbelled House

Welgeluk Feather Palace bied B&B-verblyf sowat 6 km vanaf Oudtshoorn. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskillende besienswaardighede en geriewe in die area kan verken. Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis het gratis WiFi, 'n knus gastesitkamer met 'n kaggel, 'n swembad en veilige parkeerplek.

Bly in 'n (veer)paleis by Welgeluk Feather Palace

Welgeluk Feather Palace bied B&B-verblyf sowat 6 km vanaf Oudtshoorn. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskillende besienswaardighede en geriewe in die area kan verken. Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis het gratis WiFi, 'n knus gastesitkamer met 'n kaggel, 'n swembad en veilige parkeerplek.

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. The Cottage is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en naby 'n hele rits winkels en restaurante geleë is. The Cottage bied 'n rustige atmosfeer in 'n groot tuin vol vrugtebome en voëls. Die tuin word met die hoofplaashuis gedeel, maar gaste het steeds privaatheid.

The Cottage in Prins Albert is 'n droombestemming!

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. The Cottage is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en naby 'n hele rits winkels en restaurante geleë is. The Cottage bied 'n rustige atmosfeer in 'n groot tuin vol vrugtebome en voëls. Die tuin word met die hoofplaashuis gedeel, maar gaste het steeds privaatheid.

Lapidaria bied groot, asemrowende, ouwêreldse kamers met moderne spyseniering en topgehalte Karoo-diens!  #LekkeSlaap #Karoo #peaceful

Karoo-stilte

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert.

Vir 'n Karoo-vakansie

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert.

Doendinge op De Denne plaas sluit voëlkyk, sterrekyk, bergfietsry en wandelpaaie in. Daaglikse omgewings- en plaastoere om te sien hoe volstruiskuikens uitbroei is beskikbaar en baie gewild.

Kom rus hier!

Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskillende besienswaardighede en geriewe in die area kan verken.  #LekkeSlaap #oudtshoorn #fireplace

Salig in die Karoo

Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskillende besienswaardighede en geriewe in die area kan verken. #LekkeSlaap #oudtshoorn #fireplace

The Place lê aan die einde van 'n privaat straat in 'n pragtige, afgesonderde vallei in die ongerepte Klein-Karoo, tussen Ladismith en Riversdal.  #LekkeSlaap #karoo #isolated #holiday #travel

Klein-Karoo

By hierdie hotel hoef jy nie jou voet by die deur uit te sit vir vermaak nie. Saterdae kan jy regte Karoo-teater en -disse beleef.  #lekkeslaap #theatre #cuisine #Karoo #Steytlerville

Verblyf én 'n vertoning!

By hierdie hotel hoef jy nie jou voet by die deur uit te sit vir vermaak nie. Saterdae kan jy regte Karoo-teater en -disse beleef. #lekkeslaap #theatre #cuisine #Karoo #Steytlerville

Gaan op 'n prentjiemooi perdry saam met die perdryskool 2Doorn Equine en slaap oor in die lieflike Doornkraal Kothuis.  #LekkeSlaap #horserides #Karoo #scenic

Perdry in Doornkraal

Gaan op 'n prentjiemooi perdry saam met die perdryskool 2Doorn Equine en slaap oor in die lieflike Doornkraal Kothuis. #LekkeSlaap #horserides #Karoo #scenic

As jy 'n trip na of deur Willowmore beplan moet jy ten minste een van die volgende plekke besoek.  #Karoovreugde #travelling #whattodo #Willowmore #tourist

Willowmore Doendinge

As jy 'n trip na of deur Willowmore beplan moet jy ten minste een van die volgende plekke besoek. #Karoovreugde #travelling #whattodo #Willowmore #tourist

Dié pragtige Karoo-stoep in Nieu-Bethesda wag vir jou en jou geliefdes!  #pation #stoep #antique #karoo #peaceful

Karoo-rustigheid

Dié pragtige Karoo-stoep in Nieu-Bethesda wag vir jou en jou geliefdes! #pation #stoep #antique #karoo #peaceful

Is jy en jou gesin uitgeput en op soek na rustigheid? Klein Riviertjie in die Sentrale Karoo is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied vars lug en 'n lieflike kalm atmosfeer.  #Karoo #SA #family #getaway #familyholiday

Klein Riviertjie | LekkeSlaap

Is jy en jou gesin uitgeput en op soek na rustigheid? Klein Riviertjie in die Sentrale Karoo is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied vars lug en 'n lieflike kalm atmosfeer. #Karoo #SA #family #getaway #familyholiday

Beplan jy dalk 'n wegbreek na die stille Karoo? Kyk net na al die luuksheid en antieke meubels wat Three Birds Country House in Richmond bied!   #karoo #quiet #peace #NorthernCape #SA #aniques #furniture #decor

Three Birds Country House | LekkeSlaap