Dagbreek en Sonsondergang

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 7 weeks ago

29 
Pins
 • 
11.62k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
The Plettenberg is die ideale plek om te ontspan, te herlaai en te verkwik. Cabana, Om, Cabanas, Pavilion, Gazebo

The Plettenberg

The Plettenberg is die ideale plek om te ontspan, te herlaai en te verkwik.

Dié indrukwekkende perseel het 'n uitsig oor Suid-Afrika se ongerepte walvisparadys en is net 'n klipgooi van een van die grootste witdoodhaaibevolkings en verskeie Kaapse fynbosspesies af.

#LekkeSlaap #sunset #view Net, Cabana, Marines, River, Mountains, Nature, Outdoor, Africa, Outdoors

The Marine

Dié indrukwekkende perseel het 'n uitsig oor Suid-Afrika se ongerepte walvisparadys en is net 'n klipgooi van een van die grootste witdoodhaaibevolkings en verskeie Kaapse fynbosspesies af. #LekkeSlaap #sunset #view

Ultima Thule Boutique Cottage is op 'n werkende plaas in Curry's Post en bied 'n knus skuilplekkie met 'n uitsig op die Drakensberge in die verte. Gaste kan 'n rustige en veilige toevlugsoord ver van die stad se geraas geniet. #KwaZuluNatal #getaways #sunset Midland Meander, Kwazulu Natal, Lands End, Van, Cottage, Boutique, Sunset, Outdoor, Sunsets

Ultima Thule Cottages

Ultima Thule Boutique Cottage is op 'n werkende plaas in Curry's Post en bied 'n knus skuilplekkie met 'n uitsig op die Drakensberge in die verte. Gaste kan 'n rustige en veilige toevlugsoord ver van die stad se geraas geniet. #KwaZuluNatal #getaways #sunset

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters #Tranquil #sunset River Lodge, Van, Celestial, Sunset, Water, Outdoor, Sunsets, Water Water, Aqua

Waschbank River Lodge

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters #Tranquil #sunset

Ocean View Hotel is op die strand in 'n baaitjie tussen die klowe en die Indiese Oseaan aan die Wildekus in Koffiebaai geleë. Ocean View Hotel, Traveling Vineyard, Wedding Tattoos, Nantucket, Foodie Travel, Art Education, Trekking, Seaside, Ocean Views

'n Wegbreek op die Wildekus

Ocean View Hotel is op die strand in 'n baaitjie tussen die klowe en die Indiese Oseaan aan die Wildekus in Koffiebaai geleë. Jy kan die mooiste sonsondergange en sonsopkomste sommer van jou kamer se stoep af sien!

Klipdrift Dam Vakansie Oord bied 'n ontspannende wegbreek aan vriende en familie langs die Klipdrifdam. Interesting Stuff, Clouds, Outdoor, Outdoors, Outdoor Games, Outdoor Living

Só moet mens visvang!

Klipdrift Dam Vakansie Oord bied 'n ontspannende wegbreek aan vriende en familie langs die Klipdrifdam.

Aquanzi Lodge is 'n en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome Acacia, Lodges, Sunset, Mansions, House Styles, Outdoor Decor, Home Decor, Sunsets, Mansion Houses

Swem en sonsondergange!

Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome #LekkeSlaap #sunset #gauteng

The Place lê aan die einde van 'n privaat straat in 'n pragtige, afgesonderde vallei in die ongerepte Klein-Karoo, tussen Ladismith en Riversdal. Time To Leave, Beautiful Wife, Farm Life, South Africa, Van, Sunset, Places, Outdoor, Sunsets

Kom hou vakansie op 'n asemrowende mooi plaas

The Place lê aan die einde van 'n privaat straat in 'n pragtige, afgesonderde vallei in die ongerepte Klein-Karoo, tussen Ladismith en Riversdal. #LekkeSlaap #farmlife #sunset

Foxy Crocodile Bush Retreat skuil in die Afrika-bos en bied alles wat jou hart begeer. Die ruim chalets is ontwerp om die natuur in te nooi, terwyl gaste ten volle ontspan en herlaai. Die oord skuil in Marlothpark, knus teen die oewer van die Krokodilrivier langs die wêreldbekende Krugerwildtuin.  #LekkeSlaap #safari #sunset #Africa Travel Destinations, Travel Tips, Love Spell Caster, Love Spells, Crocodile, Safari, Africa, Waves, Sunset

Safari sonsondergang

Foxy Crocodile Bush Retreat skuil in die Afrika-bos en bied alles wat jou hart begeer. Die ruim chalets is ontwerp om die natuur in te nooi, terwyl gaste ten volle ontspan en herlaai. Die oord skuil in Marlothpark, knus teen die oewer van die Krokodilrivier langs die wêreldbekende Krugerwildtuin. #LekkeSlaap #safari #sunset #Africa

Knysna Pearl View is op die wêreld beroemde Knysna-Koppe en bied 'n asemrowende uitsig oor die mond tussen die see en die strandmeer. Die B&B is op die oostelike uitkykpunt van die Knysna-Kop. Knysna, B & B, Celestial, Pearls, Sunset, Outdoor, The Moon, Sunsets, Outdoors

Die perfekte skemerkelkie

Knysna Pearl View is op die wêreld beroemde Knysna-Koppe en bied 'n asemrowende uitsig oor die mond tussen die see en die strandmeer. Die B&B is op die oostelike uitkykpunt van die Knysna-Kop. #LekkeSlaap #sunset #knysna

Platteland Country House is op 'n plaas naby Settlers in Limpopo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groot groep vriende. Breek weg uit die stad na 'n knus, ruim plaashuis wat slaapplek vir 12 gaste het. Best Sunset, Places To See, Caribbean, Scenery, Around The Worlds, Zip Lining, Country Roads, Explore, Paisajes

Plaas-wegbreek

Platteland Country House is op 'n plaas naby Settlers in Limpopo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groot groep vriende. Breek weg uit die stad na 'n knus, ruim plaashuis wat slaapplek vir 12 gaste het. #LekkeSlaap #reisidees #sonsondergang

'n Beter sonsondergang sal jy moeilik elders vind! West Coast, South Africa, Places To Visit, Celestial, Orange, Nature, Outdoor, Beauty, Naturaleza

Weskus-skoonheid.

'n Beter sonsondergang sal jy moeilik elders vind! #sunset #westcoast #africansunset #beauty #nature #orange #SouthAfrica

River Rock bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eienaar se perseel in die klein dorpie Seafield. Die eenheid is op die oewer van die rivier en het 'n lieflike uitsig oor die rivier vanaf die balkon. Van, River, Celestial, Sunset, Rock, Outdoor, Sunsets, Stone, Outdoors

Pienk hemel

River Rock bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eienaar se perseel in die klein dorpie Seafield. Die eenheid is op die oewer van die rivier en het 'n lieflike uitsig oor die rivier vanaf die balkon. #LekkeSlaap #mooi #sunset

By Marulani Bush Lodge sal jy meer as een asemrowende uitsig kan geniet. Lodges, Travel Inspiration, Sunrise, Scenery, African, Outdoor, Cabins, Paisajes, Outdoors

As die wêreld haar goue jas aantrek

By Marulani Bush Lodge sal jy meer as een asemrowende uitsig kan geniet. #LekkeSlaap #sonsondergang #goud #oranje

'n Skilderagtige sonsondergang in die rustige dutjiesdorp, Merweville. Small Towns, Clouds, Nature, Outdoor, Outdoors, Naturaleza, Outdoor Games, Outdoor Living

Die Ou Winkeltjie | LekkeSlaap

'n Skilderagtige sonsondergang in die rustige dutjiesdorp, Merweville. #sunset #AfricanSunset #smalltown #smalltownlife #picturesque #nature #church

Geniet sulke pragtige sonsondergange vanaf jou stoep by Absolute Beach in Britanniabaai.

Sonsak

Geniet sulke pragtige sonsondergange vanaf jou stoep by Absolute Beach in Britanniabaai. #LekkeSlaap #sunset #uitsig