Die Heilige Gees.
Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia
We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!
Gebed is ń leer na God
Dag 124 Bybelverse Titus 3:6 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.
Bybelverse Titus 3:6 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.
Heilige Gees, ek het hulp nodig. Verander asseblief my houding. Leer my om meer liefdevol, barmhartig, geduldig, gehoorsaam en nederig te wees. Verwyder die woede, bitterheid, hardkoppigheid, luiheid, trots en selfvoldaanheid. Help my om meer soos U te wees en vrug te dra sodat ek kan doen en leef wat Vader verwag.
Bewaar die kosbare skat
'Bewaar met die hulp van die Heilige Gees wat in ons woon, die kosbare skat wat aan jou toevertrou is.' 2 TIMOTEUS 1:14
Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia
We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!
Droogte in Suid-Afrika
Here, Ons land is droog en ons diere vrek Heer, wees ons asseblief genadig en laat U Hemelse sluise oop en stort U wonderlike genade uit die Hemel aarde toe Here. Ons pleit by U Here, want ons dien 'n Lewende Almagtige Liefdevolle God! E-kaart: Koester ons Taal
Die Here se genade is altyd genoeg! Wanneer jy begin voel jy verdien meer as wat jy ontvang, toets die stem wat jy hoor. Is dit die Heilige Gees wat jou lei om anders te bid om in dieper verhouding met Jesus te beweeg..... Of is dit die vyand wat leuens in jou oor fluister?