Afrikaans ♡

Ek sien die mooiste witste wolke en n stofpad waar die beste memories gemaak word en die mooiste berg dit is wat n boeremeisie sien wel dit is wat ek sien

Dis iets wat ek baie doen deesdae...stil word...dis waar ek gemaklik voel...myself voel sonder die nut van woorde of aksies...net stil word.

Sometimes one needs to sit alone under the stars, thinking how one could have done things differently.

Jy kan nie  kies waar jy begin nie maar jy kan kies waar jy eindig

Jy kan nie kies waar jy begin nie maar jy kan kies waar jy eindig

Healing Heart, Afrikaanse Quotes, Witty Quotes

Ses keer geval...Sewe keer opgestaan... #Afrikaans #Success #Heartaches&Hardships

Ses keer geval...Sewe keer opgestaan... #Afrikaans #Success #Heartaches&Hardships

Ek het gesoek na 'n gelukkige einde. Ek kon nie een kry nie nou vat ek maar 'n nuwe begin.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Ek het gesoek na 'n gelukkige einde. Ek kon nie een kry nie nou vat ek maar 'n nuwe begin.

Jy kan nie iets verloor wat jy nooit gehad het nie

Jy kan nie iets verloor wat jy nooit gehad het nie

Pinterest
Search