Warm winterresepte
Collection by Leefstyl24
Trooskos soos bredies, sop en gebak vir die koue wintermaande.
Soet & sout
Die fliek Slumdog Millionaire van ’n paar jaar gelede vertel die storie van ’n jong Indiese man wat deur die lewe sukkel met net een doel voor oë: om die hart te wen van sy kleintyd-liefling, Latika.
Bobotie oor die kole is moontlik
Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.
Ode aan pa’s wat kosherinneringe skep
Met Vadersdag wat Sondag weer ’n draai kom maak, dink ek vandag spesiaal aan my pa en ons gedeelde liefde vir kosmaak. Vandat ek kan onthou, maak my pa op Sondae kos. In die week het my ma gesorg dat ons lekker eet, op ’n Saterdag het ons dikwels gebraai (natuurlik ook my pa se handewerk) en op ’n Sondag het my pa uitgehaal en gewys met skaapboud, bredies, brosgebraaide aartappels, braaihoender...
Eg Italiaanse minestrone
Die vraag word gereeld gevra, “wat is braai?”. Nou, myns insiens braai jy wanneer daar ’n regte vuur brand en jy kos op enige manier gaarmaak met die hitte, vlamme of kole van daardie vuur.
Vinkel en Kojander: Verjaag die koue met kaneel
Ons gaan voort met ons reis al langs die speseryroete, en vandag fokus ons op ’n groot gunsteling: kaneel.
Wen met aartappels
Die Leefstyl-kantoor is oorval deur inskrywings vir ons aartappelkompetisie, in samewerking met Aartappels Suid-Afrika. Karla Janse van Vuuren deel vandag die drie wenners se resepte, en ook ’n heerlike aartappelsopresep. Hier is ons aartappelresep-wennersBeeld Leefstyl en Aartappels Suid-Afrika, wat na die belange van die aartappelbedryf omsien, het drie geskenkpakke aangebied vir lesers se lekkerste aartappelresepte.