Sondagtafel
Collection by Leefstyl24
Die heerlikste resepte deur smulpape, sjefs en bekendes om op jou Sondagtafel voor te sit.
Op Dine van Zyl se Sondagtafel
‘Ons lag vir beurtkrag,” vertel Dine van Zyl, ons boerekoskoningin, “want ons maak graag potjiekos”. Haar jongste boek, Potjiekos en Potpraatjies, is propvol beproefde resepte en ook tradisionele potjies – nog beter as wat jy al uit haar boeke geproe het.

Skaaprib en poeding op Niël Stemmet se Sondagtafel
“Ek maak die kombuisdeur oop en ruik Mietha se braaihoender. Skaapboud, my ma maak witsous vir die blomkool, daar is groenertjies met suiker en kruisement, soetpampoen met kaneelsuiker, witrys – en eenkant op die stoof staan die pot met visolie – nou moet ons net wag vir die braai van die aartappels.

Op Nicky Brecher se Sondagtafel
Nicky Brecher is ’n gebore kok en was van kleins af gefassineer deur wat in die kombuis aangaan. Die geure van haar ouma se gulhartige boerekos en haar ma se brood pas uit die oond is van haar vroegste kosherinneringe. Sy gebruik vandag nog haar ouma se handgeskrewe beskuitresep.

Sjef Harpreet Longani se sondagtafel
Die sjef Harpreet Longani is die uitvoerende soussjef van die Bombay Brasserie by die Taj-hotel in Kaapstad.

Francois Ferreira se Sondagtafel
Francois Ferreira, ’n bekende sjef en kos-kampvegter, se moderne en soms aweregse benadering tot Suid-Afrika se uiteenlopende kostradisies het hom ’n welkome gas in Suid-Afrikaanse huishoudings gemaak.

Sjef Michael Holenstein se Sondagtafel: Confit-eendboudjies, Oosterse groente en noedels
Die sjef Michael Holenstein van die vyfster- De Hoek Country Hotel in Magaliesburg, ’n uur buite Johannesburg en Pretoria, vertel Sondae is vir hom spesiaal, want dit is wanneer die familie bymekaarkom vir ’n lekker ete en om te gesels oor die week wat verby is.