Oor die kole met Jan Braai

Collection by Leefstyl24

50 
Pins
 • 
444 
Followers

Kuier oor die kole met Jan Braai se wenresepte.

Leefstyl24
Resep | Jan Braai se gepluisde vark in 'n potjie

Oor die kole met Jan Braai: Gepluisde vark in n potjie

Vir die eerste keer in agt jaar is dit weer tyd vir die Wêreldbekerrugby. Suid-Afrika het mos die vorige amptelike toernooi in Frankryk, in 2007, gewen.

Resep | Jan Braai se varktjops in ’n sjerrie-roomsous

Oor die kole met Jan Braai: Vark, room en pizza

Die afgelope jaar het ek aan ’n nuwe boek gewerk en dit is vol braairesepte waarop ek baie trots is.

Resep | Jan Braai se soet-en-taai-hoenderpotjie

Oor die kole met Jan Braai: Soet-en-taai-hoenderpotjie

As jy hou van lekker eet, maar ’n bietjie sukkel met lekker kook, lees verder.

Resep | Jan Braai se varknekkerrie

Oor die kole met Jan Braai: Varknekkerrie

Braaigewys is hierdie week dalk so effens meer spesiaal as party ander weke. Gisteraand (3 Julie) is die eerste episode van die program vir 2015 se Jan Braai vir erfenis uitgesaai. Teen die tyd dat jy hier lees, het jy dit dalk net mooi misgeloop – so, gaan soek maar in jou televisiegids vir die heruitsendingtye – daar is ’n paar deur die loop van die naweek.

Resep | Jan Braai se frikkadelle in tamatiesous

Bobotie oor die kole is moontlik

Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.

Resep | Jan Braai se bobotiepotjie

Bobotie oor die kole is moontlik

Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.

Resep | Jan Braai se eg Italiaanse minestrone

Eg Italiaanse minestrone

Die vraag word gereeld gevra, “wat is braai?”. Nou, myns insiens braai jy wanneer daar ’n regte vuur brand en jy kos op enige manier gaarmaak met die hitte, vlamme of kole van daardie vuur.

Resep | Jan Braai se gebraaide botterskorsiesop

Oor die kole met Jan Braai: botterskorsiesop en stokbrood

Dit is welbekend dat ek lief is vir vleisbraai.

Resep | Jan Braai se stokbrood

Oor die kole met Jan Braai: botterskorsiesop en stokbrood

Dit is welbekend dat ek lief is vir vleisbraai.

Resep | Jan Braai se wildsvleissosaties

Sondag om die tafel met Jan Braai: Wildsboud in port

Dis daardie tyd van die jaar, die dae word korter, die nagte word langer. ’n Mens moet skoene en ’n baadjie aantrek, anders kry jy maar koud in die aand daar langs die braaivuur.

Resep | Jan Braai se wildsboud in port

Sondag om die tafel met Jan Braai: Wildsboud in port

Dis daardie tyd van die jaar, die dae word korter, die nagte word langer. ’n Mens moet skoene en ’n baadjie aantrek, anders kry jy maar koud in die aand daar langs die braaivuur.

Resep | Jan Braai se beesburger met gebraaide spek en ’n ryk kaassous

Oor die kole met Jan Braai: hamburger met gebraaide spek

By die onlangse Woordfees in Stellenbosch is ek deur die organiseerders genooi om as hoofbeoordelaar op te tree vir hul “Burgeroorlog”.

Resep: Jan Braai se tamatiebredie

Oor die kole met Jan Braai: Coq Au Vin (Hoender in wyn)

Die pas afgelope langnaweek het ek ’n draai deur die Groot en Klein Karoo gery. Laingsburg, die Moordenaarskaroo, Seweweekspoort, Calitzdorp, Oudtshoorn, Barrydale en Montagu is die plekke waar ek gestop en uit my bakkie geklim het.

Resep | Jan Braai se Coq Au Vin (Hoender in wyn)

Oor die kole met Jan Braai: Coq Au Vin (Hoender in wyn)

Die pas afgelope langnaweek het ek ’n draai deur die Groot en Klein Karoo gery. Laingsburg, die Moordenaarskaroo, Seweweekspoort, Calitzdorp, Oudtshoorn, Barrydale en Montagu is die plekke waar ek gestop en uit my bakkie geklim het.

Resep | Jan Braai se potbraaihoender

Oor die kole met Jan Braai: potbraaihoender en periperi-hoender-­lewertjies

’N Hoender is nogal ’n lekker nuttige ding by die braaivleisvuur, omdat dit so lekker veeldoelig is. Wat vleis in Suid-Afrika betref, is hoender bekostigbaar en dit werk vir ’n wye verskeidenheid braaiopsies.

Resep | Jan Braai se periperi-hoenderlewertjies