Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week • KraftiMama
Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.
Leestekens
Leestekens Available in Afrikaans only
Dae en Maande van die jaar
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.
Selfstandige Naamwoorde
Flash&Learn
Teenoorgesteldes
As boetie bad
Spelling1
www.kleuters.co.za index.php?destination=spelling%201
Trein ry | Sakke, pakke, sout en peper, gee my stoom dan loop ek beter | Afrikaanse rympies en liedjies
Nog 'n verniet speletjie!
Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.
u-klanke in Afrikaans | Oulike hulpbronne vir tuisskolers
Hoofletters
Hoofletters Available in Afrikaans only
Afrikaanse Rympies: As Boetie Bad
Afrikaanse rympies - As Boetie Bad
Meervoudreëls
Meervoudreëls Available in Afrikaans only