Pampoenpoffertjies met karamelstroop
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!
Gebakte Gemmerpoeding
Bestanddele: 1½ koppie meelblom 1 koppie melk 1 eier 1 eetlepel fyn gemmer 1 koppie suiker ½ koppie sagte botter 1 teelepel koeksoda, gelykvol 2 eetlepels fyn appelkooskonfyt Stroop: 1 koppie suike…
Suurlemoenmelktert – Boerekos – Kook met Nostalgie
‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurle…
Sticky Toffee Pudding - Learn To Cooking
Vyf vinnige yskasterte
Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.
EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)
2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…
Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of ...
Vyf vinnige yskasterte
Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.
Uh Oh - Server Error
Tasty and healthy Tapioca pudding.
Melksnysels / SAGO MELKKOS / MACARONI MELKKOS / Kondensmelk Melkkos / Mikrogolf-melkkos / Melkkos
Melkkos •1 liter vars melk •1½ teelepel botter •Halwe koppie suiker •Een koppie koekmeel •1 teelepel sout (na smaak) Bruinsuiker •2 eetlepels kaneel vir elke koppie strooisuiker Metode Gooi jou melk in 'n pot en laat kook en gooi dan die botter by. Meng droë bestanddele saam. Gooi bietjies bietjies van die kokende melk by die droë bestandele terwyl jy roer, todat dit soos koek deeg lyk, en dan gooi jy weer alles terug in die pot. Hou aan roer totdat dit lyk soos Melkkos. Bedien saam met…
Tradisioneel – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie
Wildspastei met skilferkors…. Jy het nodig: 1 wildsblad of -boud 500 ml bruin asyn 2 ...