Bybelversies

9 Pins6 Followers
Bybelvers: Jeremia 33:3 Roep my aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.

Bybelvers: Psalm 11:7 Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees.

Bybelvers: Psalm 119:165 Vir dié wat U wet liefhet, is daar groot sekerheid; niks kan hulle laat struikel nie.

Bybelvers: Psalm 25:9 Hy laat aan hulpeloses reg geskied en Hy leer hulle Sy pad.

Bybelvers: Psalm 103:12-13 (Die Boodskap) So ver as wat die verste punte van die heelal van mekaar af is, so ver, en nog verder, vat Hy ons sondes se straf van ons af weg. Net soos ouers hulle kinders versorg, so vesorg die Here elkeen wat Hom dien met arms vol liefde.

Bybelvers: Psalm 46:2 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming. Hy was nog altyd bereid om te help in nood.

Bybelvers: Matteus 6:26 (1983 Vertaling) Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?

Bybelvers: Jesaja 40:8 (Die Boodskap) Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê hou vir altyd.

Pinterest
Search