A f r i k a a n s

Collection by Net Nog 'n Dame • Last updated 7 hours ago

80 
Pins
Net Nog 'n Dame

Jy weet nooit hoe sterk jy is nie, totdat sterk wees jou enigste opsie is.

In gelukkige oomblikke:Prys God, In moeilike oomblikke: Soek God, In stil oomblikke: Aanbid God, In pynlike oomblikke: Vertrou God, Elke oomblik: Dank God

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

‘Sag...’ by Elizabeth Kendall

'Sag' by Elizabeth Kendall. Afrikaanse vers, foto tuis geneem in Afrika. Daar is skoonheid in eenvoud Canon PowerShot S51S 'n Kaartjie vir die spesiale persoon in jou lewe *'n Gemonte

want so lief het GOD die wêreld gehad

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16

Dit is nie die berg voor jou wat jou vermoei nie dit is die sandkorrel in jou skoen - Robert W Service

Twee spesiale aanbiedinge op oolfant kursusse | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Oolfant se aanlyn kursusse help jou om self ʼn lewenslange leerder te word, sodat jy jou kinders met gemak en sukses in lewenslange leerders kan omskep.