The Ultimate Braai Broodjie
Die braaibroodjie lyk mos hemels! En saam met 'n First Light Golden Ale van Devil's Peak Brouery kan niks skeef loop nie!
Bobotie oor die kole is moontlik
Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Jan Braai se braaibroodjie
Jan Braai deel ’n resep vir ’n Griekse braaibroodjieresep
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Jan Braai se Katembapotjie
In Suider-Afrika, veral in ons buurland Namibië, is daar die vreemde, maar algemene gewoonte om rooiwyn en Coke te meng en dit dan vir plesier te drink. Jy noem hom ’n katemba.
Oor die kole met Jan Braai: die Weskus-braaibroodjie
Ons wag nou al lank – so ’n jaar om presies te wees – vir die aanbreek van die somervakansie. Die weer is goed en mense is in ’n goeie bui. Hier is twee heerlike resepte om jou somer-vakansiebraai mee af te skop.
Oor die kole met Jan Braai: Varknekkerrie
Braaigewys is hierdie week dalk so effens meer spesiaal as party ander weke. Gisteraand (3 Julie) is die eerste episode van die program vir 2015 se Jan Braai vir erfenis uitgesaai. Teen die tyd dat jy hier lees, het jy dit dalk net mooi misgeloop – so, gaan soek maar in jou televisiegids vir die heruitsendingtye – daar is ’n paar deur die loop van die naweek.
Oor die kole met Jan Braai: hamburger met gebraaide spek
By die onlangse Woordfees in Stellenbosch is ek deur die organiseerders genooi om as hoofbeoordelaar op te tree vir hul “Burgeroorlog”.
Oor die kole met Jan Braai: hoender en bief werk
Die groot vraag op ’n vliegtuig is altyd: “Hoender of bief?” By ’n braaivleisvuur maak die antwoord natuurlik nie regtig saak nie, want jy kan baie lekker kos maak met albei.
Oor die kole met Jan Braai: Gepluisde vark in n potjie
Vir die eerste keer in agt jaar is dit weer tyd vir die Wêreldbekerrugby. Suid-Afrika het mos die vorige amptelike toernooi in Frankryk, in 2007, gewen.
Oor die kole met Jan Braai: hoenderbriyani-potjie
So ’n paar dae gelede het ek en die televisiespan ’n episode van Jan Braai vir erfenis in Kaapstad geskiet. Ek woon in die Kaap, en vir ’n verandering was ons toer na die eindbestemming dus nie so vreeslik ver nie.