Jy is ñ beperkte uitgawe.. english.. you are a limited edition and the only one of your kind
ma en dogters - Google Search
Related image
My dogter, hoop jy weet ek is en sal altyd jou heel grootste 'fan' wees, ek sal jou altyd beskerm & verdedig.. maak nie saak wat nie! ek sal jou vertroueling wees en altyd daar wees vir jou.. ek is trots op jou .. vir wie jy is, jou eie mens.. ek sien hoe baie jy omgee en ek sien hoe maklik jy seer kry.. jy is uniek jy is jy en ek sal vir ewig & altyd lief wees vir jou
Ek dra jou in my hartjie vandag.
Jy is spesiaal vir my
Sy gee om Sy aanvaar Sy het lief.. Sy het die mooiste hart.. & Sy is my gunsteling persoon in die hele wêreld.. Sy is my dogter!
Sy is die beste ding wat nog ooit met my gebeur het... sy is my dogter
Image result for onderwyser aanhalings afrikaans