Klaskamer Reëls » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Klaskamer Reëls Plakkaat Beskikbaar in Afrikaans en Engels
WordPress.com
Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…
Dae en Maande van die jaar
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.
Wippie en Snippie | Afrikaanse rympies en liedjies
Gedigte en Rympies
Afrikaanse Werkboeke vir Graad 1 tot 7
Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media
Stille Nag | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander.. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.
Alfabet en Klanke
Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.
Gedigte en Rympies
Afrikaanse Werkboeke vir Graad 1 tot 7
Afrikaanse kleuterrympies
Hier's die woorde van al die ou bekende Afrikaanse rympies en liedjies, in pragtig ontwerpte drukstukke deur Baba & Kleuter! Laat weet ons watter ander rympies en liedjies se woorde jy soek!
Afrikaanse Rympies: As Boetie Bad
Afrikaanse rympies - As Boetie Bad
Gr. 6 HT (Gekry op FB)
Paddatjie, Paddatjie - Kinderrympies in Afrikaans
Paddatjie, Paddatjiewat maak jy daar?Kwaak-kwaak-kwaakkwaak-kwaak-kwaakdaar op 'n blaar.Hier kom die eendjiesuit onder die brug.Paddatjie skrik sohy val op s...