melktert bloemfontein

Collection by Rolanda

7 
Pins
Dis Suid-Afrika se gunsteling en hierdie resep lewer ’n heerlike melktert. Custard Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Pudding Recipes, Biscuit Base Recipe, South African Recipes, Dutch Recipes, Sweet Tarts

Melktert met broskorsbasis

Dis Suid-Afrika se gunsteling en hierdie resep lewer ’n heerlike melktert.

Bak melktert soos ’n meester! Melktert Recipe, New Recipes, Baking Recipes, Recipies, Milk Tart, Custard Recipes, South African Recipes, Sweet Tarts, Amazing Cakes

Bak melktert soos ’n meester!

Wil jy soos ’n ware Koekedoor kan melktert bak? Martjie Malan, die naaswenner van Koekedoor 1, deel haar resep en wenke.

The Camembert of Melkterte Delicious Cake Recipes, Yummy Cakes, My Recipes, Baking Recipes, Recipies, Sweet Tarts, No Bake Treats, Something Sweet, Desert Recipes

Die Camembert van Melkterte

Hierdie unieke Melktert bak met sy eie korsie, gevul met ‘n dekadente crème caramel vulsel, afgerond met ‘n randjie wat jou vertel hierdie is ‘n melktert met inbors, is enig in sy soort. Ek wil my verstout en sê dat hierdie melktert die Camembert van Melkterte is. Melktert

In en om die huis: Martjie se resep vir ’n outydse melktert Custard Recipes, Puff Pastry Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Baking Tips, Melktert Recipe, Koeksisters Recipe, Sweet Pie

Martjie se resep vir ’n outydse melktert

Martjie se resep vir ’n outydse melktert Maak 2 middelslag-blikbordterte Jy benodig: VIR DIE VINNIGE SKILFERKORS 500 g botter 500 g koekmeel teelepel (2,5 ml) kremetart 1 teelepel (5 ml) sout 1 koppie (250 ml) yswater VIR DIE MELKTERTVULSEL 2 l melk 50 g botter saadjies van 1 vanieljepeul 1 stuk pypkaneel 6 eiers, geskei 2 heel eiers 300 g suiker 70 g koekmeel 120 g mielieblom sout kaneelsuiker (.koppie strooisuiker en 2 teelepels kaneel) Só maak jy 1. Maak die kors Gebruik ’n elektriese…