Raisin Bran Muffin Recipe
This high fiber breakfast muffin combines raising bran cereal, milk and flour that's absolutely irresistible. A healthy breakfast on the go for busy mornings.
Ouma Anna se kookmelkkoekies
“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.
OUTYDSE SOETKOEKIES MET STROOISUIKER - Food Lovers Recipes
MA SE LEKKER HOENDER PASTA - Food Lovers Recipes
Bobotie Cottage Pie Cupcakes
Creative and easy recipes for South African homes | Foodies of SA | South Africa
Resepte: Dis mos melktert!
Op Nasionale Melktertdag deel ons 'n paar smullekker resepte sodat almal 'n sny van hierdie smullekker bederf kan geniet.
Maklike vinnige Kleinkoekies
APPELKOOSKONFYT KOEKIES (6 bestandele / 6 ingredients only) 8 koppies koekmeelblom 500gr margarien 4 koppies suiker 5 teelepels koeksoda 1 koppie appelkooskonfyt 4 large eiers Meng die droë bestanddele saam. Vryf die margarien in die droë bestanddele in. Meng die konfyt en eiers. Voeg by meelmengsel en maak aan tot n lekker hanteerbare deeg. Rol balletjies. Pak op gespuite bakplaat - entjie uitmekaar. Bak teen 180ºC vir 9-10 minute. Gebruik 'n 5ml of 7.5 ml maatlepeltjie om die koekies mee…
MIKROGOLF WORTELKOEK
RSG SE VRUGTEKOEK - Food Lovers Recipes
Gou-gou-koekies
ongeveer 80 koekies Bestanddele KOEKIES 500 g botter, sag 500 ml (2 k) versiersuiker, gesif
My ma se Kerskoek
Dis die Kerskoek waarmee ek grootgeword het en daarom vir my steeds die lekkerste van almal. Kersvakansies is nie volmaak sonder so ’n vrugtekoek in my huis nie.
Vinnige Wit Brood – Boerekos – Kook met Nostalgie
Smul lekker vinnige brood, wat meer kan jy vra, Tuisgebak , die beste !!! 500g Bruismeel (Self Raising flour) 500ml karringmelk 1/2 tl sout Voorverhit oond 180°C Meng alles goed saam. Gooi in gesme…
FRIKADELLE - rooies - Marinda Kook
Frikadelle op sy tyd maak menigtes vol. Vanaand was ek lus vir tamatie frikadelle op mash. Ek weet dit is kapokaartappels maar dit klink net nie so vullend soos mash nie. BENODIG: 700g maalvleis 5 ml fyn koljander 2,5 ml Continue reading FRIKADELLE – rooies→