Afrikaans e Resepte

Collection by Lasea vander Westhuizen

30 
Pins
Lasea vander Westhuizen
Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk k) 125 ml kakao k) 500 ml suiker k) 125 ml margarien k) 750 ml hawermout k) 5 ml vanieljegeursel t) 250 ml klapper k) & handvol grondboontjies - fyngekap, kan ook bygevoeg word . Kos, Puffed Wheat Squares, African Dessert, Homemade Sweets, South African Recipes, Coconut Recipes, Biscuit Recipe, How Sweet Eats, No Bake Cake

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk (1/2 k) 125 ml kakao (1/2 k) 500 ml suiker (2 k) 125 ml margarien (1/2 k) 750 ml hawermout (3 k) 5 ml vanieljegeursel (1 t) 250 ml klapper (1 k) 'n handvol grondboontjies - fyngekap, kan ook bygevoeg word ...

Piesang poeding BESLAG 2 kop koekmeel ½ kop strooisuiker 4 baie ryp piesangs - fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda ½ kop appelkooskonfyt 1 kop v. Caramel Pudding, Sticky Toffee Pudding, Malva Pudding, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Honey Recipes, Yummy Recipes, Kos

Piesang Karamel Poeding

BESLAG 2 kop koekmeel ½ kop strooisuiker 4 baie ryp piesangs - fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda ½ kop appelkooskonfyt 1 kop v...

  Home Canning Recipes, Veg Recipes, Baking Recipes, Salad Recipes, Dessert Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Braai Salads, Quick Meals For Kids

Hawaiise Slaai

HAWAIISE STIRFRY SLAAI Helena Kruger Foto: Amanda Steyn *My eie verwerking Helena*... 500g Pasta [van jou keuse] hou dit warm 2 x 750ml Cross & Blakwell May. 1 Blikkie Kondensmelk 2 Med Uie fyn...

Posts about Desserts/nageregte written by kreatiewekosidees My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Tart Recipes, Recipies, Mini Desserts, Just Desserts, Peppermint Crisp Tart

Driehoek maaskaas koek

Wenk: Indien jy die sjokolade en kersies bo-op wil doen, koop sommer die sjokoladesous vir roomys – die wat hard word as jy dit oor die roomys spuit. Gooi dit bo-oor die koek en kersies en si…

In snerpende koue weer is 'n vullende sop mos trooskos. Light Recipes, Wine Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Eggless Recipes, Healthy Recipes, What's Cooking

Ertjie-en-spek-sop

In snerpende koue weer is 'n vullende sop mos trooskos. Ertjie-en-spek-sop 6 porsies 312 ml

Search Results for “Beet” – Boerekos – Kook met Nostalgie Beetroot Recipes, Vegan Recipes, Braai Salads, How To Make Beets, Braai Recipes, 3 Ingredient Recipes, South African Recipes, Beet Salad, Canning Recipes

Skoonsus Dawn se gebottelde beet – Boerekos – Kook met Nostalgie

500ml (2k) asyn 750ml (3k) suiker 6x250ml (6k) gerasperde/in blokkies gesny gaar beet 2 groot uie, fyn gekerf 15ml (1eetl) matige kerriepoeier 45ml (3eetl) mielieblom 5ml (1teel) sout 2.5ml (halwe …

Volgens die weerman is daar die naweek 'n kouefront op pad. Bly dus binne en geniet 'n warm winterpoeding met 'n Weg-tydskrif, koffie en kaggelvuur byderhand. South African Dishes, South African Recipes, Crunchie Recipes, Ma Baker, My Favorite Food, Favorite Recipes, Campfire Food, How Sweet Eats, Sweet Recipes

6 warm winterpoedings

Volgens die weerman is daar die naweek 'n kouefront op pad. Bly dus binne en geniet 'n warm winterpoeding met 'n Weg-tydskrif, koffie en kaggelvuur byderhand. Klik op die poeding se naam vir die volledige resep. Só proe winter!