Ena Murray Omnibus 17

Ena Murray Omnibus 17

Die meeste van myAfrikaans.com se eBoeke is tot 30% goedkoper as die slapband weergawe.

Dana Snyman se nuwe Afrikaanse Eboek, Hiervandaan: Op reis in die geliefde land is nou beskikbaar by myafrikaans.

Afrikaans - Ena Murray Omnibus

Afrikaans - Ena Murray Omnibus

Afrikaanse eBoeke . In Appelbloeisels en jasmyn hou Erika Hough stoksielalleen wittebrood aan die suidkus. Wanneer ’n mosbevlekte bottel uitspoel op die strand – met die adres van ’n wildvreemdeling daarin – huiwer sy nie om haar siel op papier bloot te lê nie. Die gevolge van dié brief sou sy in haar wildste drome nie verwag het nie. Sy word byvoorbeeld ’n gratis vakansie op die Comore aangebied, en dan word dinge éérs interessant. En in Erf dan my drome wil Erika die rolstoelgekluisterde…

Elsa Fourie bevind haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy kán die tog meemaak.

Ontstellende Afrikaanse eBoek : ’n Hemelhoë hekkie  Op ’n normale Vrydagaand in 1988 is Douwleen Bredenhann se dogter Liesl wreed vermoor. ’n Hemelhoë hekkie is ’n hartverskeurende ware verhaal van skok, pyn en geleidelike heling.

True Life Drama from my home land

#eBoeke Joshua Gumbo, 'n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4x4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en plant 'n soen op haar kaper se mond. Die dood van haar ouers traumatiseer Sonja dermate dat sy al haar besittings oppak en padgee na die Kaap, waar sy haar voete weer wil vind. Joshua, wat glo dat die soen hom van sy mojo beroof het, vat haar spoor.

Kerneels Breytenbach se eerste roman in agtien jaar, iets wat hy beskryf as “’n speurverhaal sonder ’n speurder”, is ’n stilistiese kragtoer wat lesers lank sal bybly.

Afrikaans - Ena Murray Omnibus

Afrikaans - Ena Murray Omnibus

Pinterest
Search