In Opleiding-reeks
Leer my lees (Vlak 1): Tippie
Leer my lees (Vlak 2): Tippie
Ek lees self-reeks
Zinzi en Saffraan-reeks
Zinzi & Saffraan #1: Drake en malvalekkers deur Asia Citro, Jaco Jacobs
Zinzi en Saffraan: Drake en Malvalekkers. Zinzi ontdek ’n gloeiende foto en leer sodoende ’n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi
Zinzi & Saffraan #3: Meerperdjies en borrels deur Asia Citro, Jaco Jacobs
Zinzi en Saffraan: Meerperdjies en borrels. Zinzi en Saffraan ontdek dat die meerperdjies wat in die stroom woon in groot gevaar is. Die twee maats moet vinnig aan ’n plan dink om die stroom en die diere wat daarbinne woon, te help.
Zinzi & Saffraan #4: Katjievlinders en ys deur Asia Citro, Jaco Jacobs
Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys. ’n Groot sneeustorm veroorsaak baie moeilikheid vir die magiese diere wat in die woud bly in die vierde boek van die Zinzi en Saffraan-reeks. Zinzi en Saffraan probeer om die eiers van ’n katjievlinder te red.
Zinzi & Saffraan #5: Paddas en plante deur Asia Citro, Jaco Jacobs
Zinzi en Saffraan: Paddas en plante. In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan ’n besoeker, Pip, wat ’n vreemde voorwerp het: ’n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.