Fiksie

Collection by LAPA Uitgewers/LAPA Publishers

71 
Pins
 • 
74 
Followers
LAPA Uitgewers/LAPA Publishers
Fiksie 2020
Fiksie Onderhoude
Fiksie 2019
Fiksie 2018
Fiksie 2017

Fiksie 2020

Plek van poue - Henriette Linde-Loubser

Toekomsmens - Isa Konrad

Ware Noord - Elsa Winckler

Ware noord (EBOEK) Evan weet met al sy bagasie kan hy niemand naby hom toelaat nie en Anya is baie versigtig na ‘n mislukte verhouding, maar die noodlot het ander planne.

In Sonskyn en Storms - Frenette van Wyk

In sonskyn en storms (EBOEK) Esperanze erf haar pa se plaas, maar sukkel om dit ná sy dood alleen behoorlik te bestuur. Dinge gaan al meer agteruit. Maar toe daag Sebastian op met ’n brief waarin haar pa sê hy gee die plaas vir hom.

Nagjagter - Jan Vermeulen

Nagjagter (EBOEK) Port Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika. Hulle is opwindingsoekers wat bloot hul onskuldige fantasieë uitleef. Maar ’n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig opneem, sluip in die donker stad rond.

My naam is Legio - Madelein Rust

My naam is Legio (EBOEK) In Madelein Rust se sewende misdaadroman veg ’n forensiese sielkundige teen ’n demoon-uitdrywer maar ook teen haar eie demone. Sy word van ’n las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie.

Die man langsaan - Cynthia Robertson

Die man langsaan (EBOEK) Paloma glo nie sy’s mooi genoeg vir so ’n aantreklike, suksesvolle man nie en wil nie betrokke raak nie. Arno sien net die mooi in mense raak. Mettertyd, leer Paloma dat mens nie volmaak hoef te wees om liefgehê te word nie.

Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis

Skadumagte deur Malene Breytenbach

Skadumagte (EBOEK) ’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord van ’n regter. Dit lei haar na oud-Recces met griewe oorlewingskampe ’n geheime organisasie genaamd Die Beskermers wraak intimidasie en verskeie moorde.

'n Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé

'n Huis vir altyd (EBOEK) Milan se lewe is ’n gemors: Haar man is oorlede; sy is vir die eerste keer in haar lewe arm, en haar enigste besitting is ’n vervalle huis op Vaalkrans.

Kanaän deur Sophia Kapp

Kanaän. Kan hierdie liefde se prys betaal word? Hulle is pole uit mekaar: Hy is ʼn eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is die gesofistikeerde dogter van ʼn skatryk Engelse sakeman. Hulle moes nooit eers ontmoet het nie.

As dit voel soos liefde deur Didi Potgieter

As dit voel soos liefde. Marc en Natasha weet baie goed dat die passie tussen hulle net tot hartseer kan lei. Hy glo nie in die huwelik nie. Sy is pas geskei. As hul harte tog net die memo ook gekry het ...

'n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen

ñ Ballade vir Nkunzi. Armoede doen die mens pyn aan wat veel dieper as honger; skuiling en kleding en ander geriewe gaan. En tog koester Bennie Welman sy drome teen hierdie agtergrond van uiterste ellende.

As jy van moord droom deur Deborah Steinmair

As jy van moord droom. Erin se dogter het op ses verdwyn en klop 20 jaar later aan haar deur. Maryna praat vlot Chinees - sy is reusagtig en grotesk - het ñ dagga-gewoonte en is stuurs en stil. Dit sal enigeen van moord laat droom.

Bloedfamilie deur Elsa Hamersma

Bloedfamilie. Daar word twee moorde in een week in die Brink-familie gepleeg. Die moordenaar laat ñ boodskap by die eerste moord wat die vinger na die familie wys. Wie is dit en waarom moor hy of sy?

Liewe Mamma deur Ester Verhoef

Liewe Mamma. Helen se gemaklike lewe verander oornag toe sy in selfverdediging ñ inbreker doodskiet. Dis die begin van haar grootste nagmerrie en sy het dit nooit voorsien wat sy alles sou doen om haar gesin te beskerm nie.

Ter wille van jou deur Magdaleen Walters

Ter wille van jou (EBOEK) Christoff - ñ eks-gevangene - kry werk in ñ fabriek terwyl hy die waarheid probeer ontbloot. Juanita - die dogter van die eienaar - vertrou hom glad nie. Totdat sy verby sy verlede kyk en skielik nie ñ toekoms sonder hom kan voor

Corali deur Chanette Paul

Vywervrou: Corali. Corali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou treur sy oor soveel meer as haar huwelik.

Fiksie Onderhoude

Boekemakranka gesels met Hans du Plessis

Boekemakranka gesels met Izak de Vries

Boekemakranka gesels met Izak de Vries

Boekemakranka gesels met Izak de Vries

Boekemakranka praat met Sophia Kapp

Boekemakranka praat met Sophia Kapp

Boekemakranka praat met Sophia Kapp

Gesprek met Deborah Steinmair oor As jy van moord droom

Boekemakranka gesels met Ben Vijoen oor 'n Ballade vir Nkunzi

DEKATv 2 - Eps 12: Onderhoud met Hans du Plessis

DEKATv 2 - Eps 12

DEKATv 2 - Eps 6: Onderhoud met Deborah Steinmair

DEKATv 2 - Eps 6

DEKATv 2 - Eps 1: Onderhoud met Sophia Kapp

DEKATv 2 - Eps 1

DEKATv 2 - Eps 1: Onderhoud met Sophia Kapp

Fiksie 2019

Eendag is nou deur Kristel Loots

Eendag is nou. Jacomien is moeg vir haar man. Haar lewe lank wag sy op eendag om gelukkig te wees net om te besef dat eendag nie meer op haar wag nie. Eendag is hier - eendag is nou. Eendag is nou.

Mirre deur Chanette Paul

Vywervrou: Mirre.Hoe kan Mirre haar man - ʼn befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ʼn disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie.

Blinde gode deur Dibi breytenbach

Blinde gode."Die strafregstelsel is ’n pilaar waarop demokrasie gebou word. Dit moet jaloers bewaak word. Want wat gebeur wanneer die bewakers nie vertrou kan word nie? Quis custodiet ipsos custodes? Wie sal toesien dat die bewakers bewaak word?"

Uit die hart van 'n vrou deur Rozaan de Wet

Uit die hart van ñ vrou. Twee ontnugterde vroue wil hul mans skei. Wanda het genoeg van Sephus se streke en die beheer wat hy oor haar het. Claire wil ontsnap uit haar huwelik met Chris - ñ alkolis.

'n Goeie jaar vir rose deur Santie van der Merwe

ñ Goeie jaar vir rose. Neil keer terug van Australië om totsiens te sê aan sy sterwende pa en om sy ma te ondersteun maar sy sterf onverwags. Dit is net sy pa sy neef se tienerdogter en ñ familievriend wat op hom wag.

Wedding Season: A Collection of Romance Reads

Welkom by LAPA, die tuiste van die wêreld se nommer een Afrikaanse boekuitgewers en -verkopers.

Dooiegety deur Bets Smith

Dooiegety. Geliefde inwoner van ʼn kusdorpie sterf in verdagte omstandighede. Haar vriendin Daleen soek na antwoorde maar ontdek net meer raaisels.

Die lewe vir beginners deur Bernette Bergenthuin

Die lewe vir beginners. ’n Storie van begin, weer begin en óórbegin ... Carla Kasselman se lewe val uit mekaar nadat haar man reg in eie hande neem, ’n onnoembare daad pleeg en die skuld op haar pak. Hy neem alles van haar af weg, eers haar babaseuntjie,

Sal jy reg in eie hande neem om ander te beskerm? Sal jy iemand vermoor, al beteken dit dat jy in die tronk gaan sit, ter wille van ander se veiligheid?

Doodsengel deur Madelein Rust

Sal jy reg in eie hande neem om ander te beskerm? Sal jy iemand vermoor, al beteken dit dat jy in die tronk gaan sit, ter wille van ander se veiligheid?

Die vywervrou-legende word die tema van Lira se winkel, maar hou ook ʼn waarskuwing in: Ter wille van sy kinders sal ʼn man sy taaibosspies deur ʼn vywervrou se hart druk en haar visstert gaarmaak sodat hulle kan eet.

Vywervrou #1: Lira

Bloedlelie deur Jeanette Ferreira

Bloedlelie (EBOEK) Die bloedlelie bloei soos ’n mens wat liefhet of ly In die somer van 1838 vertrek die Voortrekkerleier Piet Retief en sowat 100 man na die Zoeloekoning Dingaan om oor grond vir die trekkers te onderhandel. In die laer by Doornkop wag

Eggo's deur Vita du Preez

Eggo's (EBOEK) ’n Deerniswekkende verhaal van twee vroue wat elkeen op hul eie manier weer hul voete vind Wanneer Bea Klinge as jong boervrou op Leliepan aan die soom van die Namib aankom, glo sy dat sy hier vir haar, Kurt en hul kinders ’n oase van li

Ondier deur Jan Vermeulen

Ondier (EBOEK)

Fiksie 2018

Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen

’n Donkerkopmeisie se liggaam word in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is net

Blom in die hare deur Kristel Loots

In haar grootwordjare in die laat tagtigs dra vroue skreeuhelder neonkleure, skouerkussings en groot hare. Maar nie háár aanneemma nie en ook nie Kaila sélf nie. Sy ská&aac

Kringloop deur Bets Smith

Reine Duvenage, ’n tweedejaar kunsstudent en finalis in die universiteit se debutantekompetisie, trek die aandag van ’n sluipjagter wat jong vrouens teiken. Sy oorleef ’n wreedaardig

Uit die bloute deur Chanette Paul

Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspieël, Ewebeeld en Paaiboelie is terug.Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir ? moederskip van die Pleiade-sterreste

Doodsake op Karibib deur Isa Konrad

Inspekteur Conrad Dorfling is terug!Isa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar ’n lyk is.Sommer gou-gou ontdek Dorfling twee goed, nee drie:- Die

Lam ter slagting deur Madelein Rust

Wat het ’n geheime organisasie en ’n kultus met korrupsie in hoë plekke te doen?Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakte

Al wat oorbly deur Santie van der Merwe

Al wat oorbly Is dit moontlik om geluk te vind in ’n huwelik wat twee stiefkinders insluit? Julia Meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. Haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur 'n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die te

Losprys deur Martin Steyn

Losprys (EBOEK) Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die wêreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. “Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sa

Dowe gode deur Dibi Breytenbach

Wanneer het lewe so goedkoop geword en genade so duur?Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir

Kantelpunt deur Sophia Kapp

Kantelpunt (EBOEK) ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe l

Dag Drie deur Jeanette Stals

Dag drie Luna Joubert se moed en vernuf word weer tot die uiterste beproef in Dag drie. Sy en haar medespeurder, Johan, vergesel vir Mike, ’n volbloed diepdekkingsagent, op ’n missie na Mauritius waar Mike met ’n informant kontak sal maak. Luna en Joh

Soos 'n Diep Waterkuil deur Peet Venter

Soos 'n diep waterkuil Twee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reëlmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is ’n invloedryke sakeman se vrou. Hy is ’n man met ’n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die

Fiksie 2017

Aengel kom soek na vrede en haar erfenis op Kierangbaai. Hoe edel is die hartstogtelike Ier se motiewe? En vier moorde kort op mekaar verg weer Gys Niemand en Fortuintjie se uiterste speurvernuf.

Dryfhout

Terwyl Jojo ontrafel wat die waarheid agter skatryk Eduard Swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al ʼn eeu op Crystal Crags verswyg is boontoe en Zaan, Eduard se weduwee, staan in die brandpunt.     While Jojo unravels the truth behind wealthy Eduard Swiegelaar’s murder, secrets of Crystal Crags that have been silenced for more than a hundred years start to float to the surface, and Zaan suddenly stands right in the centre.

Paaiboelie

Tienermeisies verdwyn die een na die ander. Hulle word gevind: eers gemartel en toe gehang. Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Magson jag maak. Maar agter hom loop ’n donker spoor.

Donker spoor

Dibi Breytenbach volg haar spanningsromans, Saliger en Vrediger met Heiliger op. Al drie romans is geweef rondom misdade en die lot van die slagoffer sowel as die misdadiger.

Heiliger

Tolbos is die derde boek in die trilogie wat bestaan uit Ver wink die Suiderkruis, die eerste boek, en Tussen stasies, die tweede boek. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is albei topverkopers. Albei is reeds in Nederlands vertaal. Tussen stasies word ook tans in Duits vertaal en HarperCollins gaan dit binnekort in Engels vertaal. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is ook voorgelees op RSG.

Tolbos

Lizzie de Villiers besef eensklaps dat sy haar man, Marthinus nie meer liefhet nie. Sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oënskou en wonder of dit redbaar is, maar Marthinus voel niks skort nie.

Die einde van die storie

Lizzie de Villiers besef eensklaps dat sy haar man, Marthinus nie meer liefhet nie. Sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oënskou en wonder of dit redbaar is, maar Marthinus voel niks skort nie.

Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje,  ’n Nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in ’n geheime kamp. Terselfdertyd sluit ’n Suid-Afrikaner by die Britse Leër aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem.

Mentje - Kind van die Pas-Opkamp

Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, ’n Nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in ’n geheime kamp. Terselfdertyd sluit ’n Suid-Afrikaner by die Britse Leër aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem.

A serial killer is on the loose. The bodies of teenage girls are found in the veld at regular intervals: raped, tortured and hanged. The police have to answer the parents questions, but they can’t.

Vermis

Tussen stasies is ’n heruitgawe van die tweede boek in die trilogie wat bestaan uit Ver wink die Suiderkruis, die eerste boek, en Tolbos, die derde boek. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is albei topverkopers. Albei is reeds in Nederlands vertaal. Tussen stasies word ook tans in Duits vertaal en HarperCollins gaan dit binnekort in Engels vertaal. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is ook voorgelees op RSG.

Tussen stasies

Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer na ’n verbryselende verhouding wat sy agterlaat in Pretoria.

Pelgrimshoop

Wanneer daar nuwe bure langs hulle intrek, verander beide Christine en Zebith se lewe. Christine verloor haar man onder verdagte omstandighede en Zebith voel haarself deel van ’n tragedie wat in die huis langs hare afspeel.

Die mense langsaan

McKenna Wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenna dat intimiteit sonder liefde bloot ’n gejaag na wind is.

Wilde klawer

Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, ná hulle SKULDIG in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op.

Skuldig

Dit is die tweede boek in ’n reeks oor Luna, ’n jong speursersant van Stellenbosch. In hierdie verhaal word sy betrek by die ondersoek na ’n tienermeisie, Elodie, wat spoorloos uit ’n plaaslike gastehuis verdwyn het. Die meisie se ouers het as jong getroudes na Engeland geëmigreer en nou is die pa weer hier vir werk. Die ma en dogter het met vakansie saamgekom en Elodie kry ook geleentheid om spesiale vioollesse by die universiteit by te woon.

Katalaya is ’n funky vrou, maar sy ís sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van ’n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – nie.

Foxtrot van die liefde

Katalaya is ’n funky vrou, maar sy ís sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van ’n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – nie.

Ná emosionele geweld en die uitdaging van ʼn egskeiding, verander Andrea se lewe onomkeerbaar. Al die verwonding word in ʼn hofdokument vasgevang, maar sy kies om ʼn heel mens te word.

Helende liefde

Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar ʼn finansiële verknorsing en ʼn liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida ná ʼn beroerte te versorg.

Ver in die wêreld kittie

Ver wink die Suiderkruis is ’n heruitgawe van die eerste boek in die trilogie wat bestaan uit Tussen stasies, die tweede boek, en Tolbos, die derde boek. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is albei topverkopers. Albei is reeds in Nederlands vertaal. Tussen stasies word ook tans in Duits vertaal en HarperCollins gaan dit binnekort in Engels vertaal. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is ook voorgelees op RSG.

Ver wink die Suiderkruis

’n Trekboer se geskende lyk word in die Stilbos ontdek. Net toe Soois Bruwer dink hy is op die moordenaar se spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met ’n tweede lyk op hande.

Doodsroeper

Doktor Renata Malan ondersoek die grusame byldood van die Gainsfordtweeling en bevind haar gou kniediep in ’n spinnerak van hebsug en haat terwyl die verdagtes se geraamtes een na die ander uit die kas tuimel.

Moordhuis