Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje,  ’n Nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in ’n geheime kamp. Terselfdertyd sluit ’n Suid-Afrikaner by die Britse Leër aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem.

Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, ’n Nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in ’n geheime kamp. Terselfdertyd sluit ’n Suid-Afrikaner by die Britse Leër aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem.

Terwyl Jojo ontrafel wat die waarheid agter skatryk Eduard Swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al ʼn eeu op Crystal Crags verswyg is boontoe en Zaan, Eduard se weduwee, staan in die brandpunt.     While Jojo unravels the truth behind wealthy Eduard Swiegelaar’s murder, secrets of Crystal Crags that have been silenced for more than a hundred years start to float to the surface, and Zaan suddenly stands right in the centre.

Paaiboelie (Afrikaans Edition): Terwyl Jojo ontrafel wat die waarheid agter skatryk Eduard Swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al ʼn eeu op Crystal Crags verswyg is boontoe en Zaan, Eduard se weduwee, staan in die brandpunt.

McKenna Wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenna dat intimiteit sonder liefde bloot ’n gejaag na wind is.

McKenna Wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenna dat intimiteit sonder liefde bloot ’n gejaag na wind is.

Ná emosionele geweld en die uitdaging van ʼn egskeiding, verander Andrea se lewe onomkeerbaar. Al die verwonding word in ʼn hofdokument vasgevang, maar sy kies om ʼn heel mens te word.

Al die verwonding word in ʼn hofdokument vasgevang, maar sy kies om ʼn heel mens te word.

Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar ʼn finansiële verknorsing en ʼn liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida ná ʼn beroerte te versorg.

Ver in die wêreld kittie

Aengel kom soek na vrede en haar erfenis op Kierangbaai. Hoe edel is die hartstogtelike Ier se motiewe? En vier moorde kort op mekaar verg weer Gys Niemand en Fortuintjie se uiterste speurvernuf.

Aengel kom soek na vrede en haar erfenis op Kierangbaai. Hoe edel is die hartstogtelike Ier se motiewe?

Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer na ’n verbryselende verhouding wat sy agterlaat in Pretoria.

Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer na ’n verbryselende verhouding wat sy agterlaat in Pretoria.

A serial killer is on the loose. The bodies of teenage girls are found in the veld at regular intervals: raped, tortured and hanged. The police have to answer the parents questions, but they can’t.

This week my Can't Wait Wednesday pick is a new South African debut thriller from author Martin Steyn called Dark Traces

Wanneer daar nuwe bure langs hulle intrek, verander beide Christine en Zebith se lewe. Christine verloor haar man onder verdagte omstandighede en Zebith voel haarself deel van ’n tragedie wat in die huis langs hare afspeel.

Wanneer daar nuwe bure langs hulle intrek, verander beide Christine en Zebith se lewe. Christine verloor haar man onder verdagte omstandighede en Zebith voel haarself deel van ’n tragedie wat in die huis langs hare afspeel.

Dibi Breytenbach volg haar spanningsromans, Saliger en Vrediger met Heiliger op. Al drie romans is geweef rondom misdade en die lot van die slagoffer sowel as die misdadiger.

Heiliger (Afrikaans Edition): Dit is Hendrik se woord teen ’n taxibaas s’n en daarom sit hy enkele dae voor Kersfees in ’n tronk. Dít terwyl hy en sy geliefde moes fees vier oor ’n nuwe fase in hulle lewe.

Tienermeisies verdwyn die een na die ander. Hulle word gevind: eers gemartel en toe gehang. Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Magson jag maak. Maar agter hom loop ’n donker spoor.

Tienermeisies verdwyn die een na die ander. Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Magson jag maak. Maar agter hom loop ’n donker spoor.

Lizzie de Villiers besef eensklaps dat sy haar man, Marthinus nie meer liefhet nie. Sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oënskou en wonder of dit redbaar is, maar Marthinus voel niks skort nie.

Sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oënskou en wonder of dit redbaar is, maar Marthinus voel niks skort nie.

Tussen stasies is ’n heruitgawe van die tweede boek in die trilogie wat bestaan uit Ver wink die Suiderkruis, die eerste boek, en Tolbos, die derde boek. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is albei topverkopers. Albei is reeds in Nederlands vertaal. Tussen stasies word ook tans in Duits vertaal en HarperCollins gaan dit binnekort in Engels vertaal. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is ook voorgelees op RSG.

Tussen stasies (Afrikaans Edition): As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan.

Tolbos is die derde boek in die trilogie wat bestaan uit Ver wink die Suiderkruis, die eerste boek, en Tussen stasies, die tweede boek. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is albei topverkopers. Albei is reeds in Nederlands vertaal. Tussen stasies word ook tans in Duits vertaal en HarperCollins gaan dit binnekort in Engels vertaal. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is ook voorgelees op RSG.

Buy the Tolbos online from Takealot.

Ver wink die Suiderkruis is ’n heruitgawe van die eerste boek in die trilogie wat bestaan uit Tussen stasies, die tweede boek, en Tolbos, die derde boek. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is albei topverkopers. Albei is reeds in Nederlands vertaal. Tussen stasies word ook tans in Duits vertaal en HarperCollins gaan dit binnekort in Engels vertaal. Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies is ook voorgelees op RSG.

Buy the Ver Wink Die Suiderkruis online from Takealot. We offer fast, reliable delivery to your door.

Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, ná hulle SKULDIG in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op.

Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, ná hulle SKULDIG in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys?

Pinterest
Search