Afrikaans

Collection by Lani

8 
Pins
  Alphabet Writing, Preschool Writing, Math Literacy, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Reading Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Huistaal Begripslees stories met vrae. Sluit 16 kort storietjies in.

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil Grade R Worksheets, Kids Math Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Writing, Preschool Lesson Plans, Preschool Learning Activities, Kids Learning, Free Preschool

U vir Uil Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die U in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Kliek hier om direk te gaan na bus. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik […]

Right here a portion of my easiest practices. Teaching a new language can be satisfying and remarkable. Rhyming Activities, Preschool Learning Activities, Teaching Kids, Grade R Worksheets, Reading Worksheets, 2nd Grade Spelling Words, Learn Cantonese, Afrikaans Language, Memory Strategies

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 1 Werkkaarte & Flitskaarte

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroeë klaarmakers!

'n Wonderlike leer aktiwiteit vir kinders. Hierdie Dae van die week wiel help kleintjies weeksdae se name en hul orde te leer. Hierdie produk is gratis beskikbaar, so besoek ons webwerf vir werksvelle, aktiwiteite, plakkate en nog meer. Free Days Of The Week Printables, Days Of The Week Activities, Preschool Learning Activities, Preschool Curriculum, Free Preschool, Preschool Themes, Book Activities, Preschool Activities, Kids Learning

Dae van die Week Wiel

Leer vir jou kinders van die dae van die week met hierdie opvoedkundige, en pret, Dae van die Week wiel. Van Maandag tot Dinsdag en gister tot môre, hierdie fantasiese aktiwiteit het alles. Wie sou gedink het dat om die verskillende weeksdae te leer so pret kon wees.