Terte en poedings

Collection by Lanie Crewe

14 
Pins
Belgian Waffles - this is my FAVORITE waffle recipe! Light soft and fluffy inside with perfectly crisp outsides. LOVE the berries and cream and churro versions!

Best Belgian Waffle Recipe {Light Fluffy and Crisp} - Cooking Classy

Belgian Waffles - this is my FAVORITE waffle recipe! Light soft and fluffy inside with perfectly crisp outsides. LOVE the berries and cream and churro versions!

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

laag yskaskoek: lots of South African dessert recipe                                                                                                                                                                                 More

WordPress.com

laag yskaskoek: lots of South African dessert recipe More

Droom Appeltert | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…

Kondensmelkkoffieroomys

Kondensmelkkoffieroomys

Dié van ons wat grootgeword het in die era van stilhou om padkos te eet op die langpad, ken sekerlik kondensmelk-koffie of -tee...

Uit die Huisgenoot kombuis: Suurlemoengegeurde malvapoeding

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Gee gewone malvapoeding vlerke met hierdie resep!

RSG - vinnige yskastert.Idealmelk, jellie, blikkie grenadellapulp op tennisbeskuitjiekors

RSG - Dis die een! || Resepte || Kulsum se yskastert

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Warm Lemon Pudding Cake Recipe

16 Lovely Lemon Desserts

These 16 Lovely Lemon Desserts are sure to have your mouth watering!

Taai-toffiepoeding-resep

Taai toffiepoeding

Louisa van der Schyff van Oos-Londen het dié resep met ons gedeel. Sy sê: "Die poeding kan ook in 8 individuele bakkies gemaak word -- verminder dan net die baktyd na 20 minute."

JAPIE SE GUNSTELING-HUISKOK sitruspoeding met sy eie sous

Japie se gunsteling: sitruspoeding met sy eie sous

‘n Wêreld sonder suurlemoene? Geen lemoene meer nie? Nie eers ‘n nartjieskil nie?As dit moét kan ek leef sonder pomelos, clementines én lemmetjies, maar sonder my skattebol-sitrusvrugte sien ek net…