Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Sago Melkkos (Sago Pudding) Recipe - been looking for this for years!!!!

This is called “Melkkos” (& regte boere resep ) and it’s basically milk with some flour, butter, salt, eggs, cinnamon and sugar and its cheap to make. This recipe has sago added. You’ll just love this!

Bacon, kaas en mielie ontbyt muffins ~ Ontbyt iemand....... ??

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

Pampoentert - heerlike bykos veral by braaivleis!

Pampoentert - heerlike bykos veral by braaivleis!

Klassieke pannekoek. Hou die mengsel sowat ’n week in ’n fles in die yskas. Vries dit in kleiner hoeveelhede as jy dit langer wil hou.

Hou die mengsel sowat ’n week in ’n fles in die yskas. Vries dit in kleiner hoeveelhede as jy dit langer wil hou.

Tamati Blatjang - Die blatjang het ’n heerlike soetsuur smaak en dis glad nie baie sterk nie.

Die blatjang het ’n heerlike soetsuur smaak en dis glad nie baie sterk nie. Die resep is maklik en die liplekker eindproduk kan jy voorsit met baie geregte.

Pinterest
Search