Winterpoeding

Collection by Landbou

26 
Pins
 • 
321 
Followers
Landbou
Sjokoladebroodpoeding met meringue. Meringue, Kos, Tiramisu, Ethnic Recipes, Desserts, Merengue, Tailgate Desserts, Deserts, Postres

Sjokoladebroodpoeding met meringue

Lus vir ’n warm sjokoladelekkerny? Dan is hierdie maklike broodpoeding net die ding.

Ansie Steyn se potpoeding. Cast Iron, It Cast, Iron Pan, Hot, Sweet, Kitchen, Pudding, Candy, Cooking

Ansie Steyn se potpoeding

In die Steyn-gesin van die plaas Leeurivier se 120 jaar oue plaashuis staan ’n tamaai tafel met veertien plekke gedek, waar vriende en familie gereeld aansit vir een van Ansie se smullekker etes.

Peer-en-sjokoladebroodpoeding. Kos, Breakfast, Morning Coffee, Aries, Blackbird

Peer-en-sjokoladebroodpoeding

Jy kan natuurlik hierdie broodpoeding met snye gebotterde witbrood pleks van croissants maak. Dit is beslis meer ekonomies, maar croissants gee ’n fantastiese tekstuur en geur aan die poeding.

Avventura Journeys in Italian Cuisine Valle d’Aosta Kos, Shortbread, Mochi, Easy Desserts, Delicious Desserts, Baking Desserts, Baking Recipes, Cake Recipes, South African Dishes

Dadel-en-gemmerpoeding met toffiesous

Klam, ryk en dekadent... Sit warm voor met vla of roomys.

Sjokoladesagopoeding. Peanut Butter, Desserts, Recipes, Food, Tailgate Desserts, Deserts, Recipies, Essen, Postres

Sjokoladesagopoeding

Naas macaroni-en-kaas is romerige sagopoeding vir my die heel beste trooskos.

Winterpoeding-en-rooibos-brandewynstroop. French Toast, Oatmeal, Pudding, Baking, Breakfast, Hot, Desserts, Recipes, African

Winterpoeding en rooibos-brandewynstroop

Dié verleidelike poeding sal sorg vir gelukkige gaste om jou tafel hierdie winter.

Die poeding laat dink my aan karringmelkpoeding en het ’n ferm vla-tekstuur. Sticky Toffee Pudding, South African Recipes, Kos, Sweet Recipes, French Toast, Deserts, Dessert Recipes, Sweets, Baking

Kondensmelkpoeding

Die poeding laat dink my aan karringmelkpoeding en het ’n ferm vla-tekstuur.

Romerige sjokoladeryspoeding. Dessert Recipes, Desserts, Pot Roast, Kos, Yummy Food, Dishes, Ethnic Recipes, Tailgate Desserts, Carne Asada

Romerige sjokoladeryspoeding

Dié nagereg proe luuks en duur, maar dis eintlik baie ekonomies om te maak.

Dadel en Brandewyn Poeding: 'n Donker, ryk dadelpoeding met ’n skeppie geklopte room daarby bly darem maar lekker op ’n koue dag. South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Pudding Recipes, Kos, Ma Baker

Dadel-en-brandewynpoeding

’n Donker, ryk dadelpoeding met ’n skeppie geklopte room daarby bly darem maar lekker op ’n koue dag.

Stroperige appelpoeding met pekanneute. Oven Chicken Recipes, Dutch Oven Recipes, Cooking Recipes, Salted Caramel Fudge, Salted Caramels, South African Recipes, Oreo Cake, Jamaican Recipes, Lemon Bars

Stroperige appelpoeding met pekanneute

Pleks van gerasperde, vars appels, kan jy gerasperde peer gebruik, of gebruik 'n 1 x 420 g-blikkie goed gedreineerde appels of pere.

Stroperige appelpoeding met pekanneute. Oven Chicken Recipes, Dutch Oven Recipes, Cooking Recipes, Salted Caramel Fudge, Salted Caramels, South African Recipes, Oreo Cake, Jamaican Recipes, Lemon Bars

Stroperige appelpoeding met pekanneute

Pleks van gerasperde, vars appels, kan jy gerasperde peer gebruik, of gebruik 'n 1 x 420 g-blikkie goed gedreineerde appels of pere.

'n Staatmaker-winterpoeding. Tart Recipes, Salad Recipes, Sweet Tooth, Recipies, Deserts, Warm, Baking, Puddings, Simple

Malva-lemoenpoeding

Dié malvapoeding met die lekker lemoenkinkel is waarlik smelt-in-die-mond.

Gestoomde klapperpoeding. South African Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Pudding, Foods, Hot, Tailgate Desserts, Food Food, Deserts

Gestoomde klapperpoeding

Komaan, probeer hierdie heerlike winterpoeding!

Brood-en-botterpoeding met vars vye. South African Recipes, French Toast, Breakfast, Desserts, Food, Kitchen, Morning Coffee, Tailgate Desserts, Deserts

Brood-en-botterpoeding met vars vye

As jy nie vars vye in die hande kan kry nie, week gekapte, droëvye in ’n bietjie kookwater, port of rooibostee tot sag, kap dit, en gebruik dit in plaas van vars vrugte.

Ryk vrugte-en-brandewynpoeding. Camembert Cheese, French Toast, Pudding, Warm, Breakfast, Hot, Recipes, African, Table

Ryk vrugte-en-brandewynpoeding

Hierdie resep is 'n goeie idee vir 'n lekker poeding saam met Sondagmiddag-ete.

Toffie-appel-poeding. Cheeseburger Chowder, Yummy Treats, Sausage, Strawberry, Tasty, Warm, Meat, Desserts, Puddings

Toffie-appel-poeding

Toe ek appelresepte begin ontwikkel vir dié artikel, het ek gespeel met die idee om van toffie-appels ’n "grootmenspoeding" te maak en in die proses ’n smullekker, stroperige winterpoeding gemaak.