Springbok-en-Pinotage-burgers
Die jagseisoen is in volle swang en hierdie tyd van die jaar is resepte met wildsvleis altyd in aanvraag...
Kruisskyf, gerookte mossels, portroomsous
Wildsvleis hou van soet en rokerige smake daarby.
Koedoewors
Die jagseisoen is in volle swang en hierdie tyd van die jaar is resepte met wildsvleis altyd in aanvraag. Hier's nog ’n wenner!
Maak só met al daai wildsvleis!
Vir die afgelope 14 jaar wat ek by Landbouweekblad werk, is dit elke jaar dieselfde storie – in die herfs begin die navrae oor nuwe idees en resepte met wildsvleis instroom.
Wildsvleis-en-bierbredie
Die belangrikste les wat ek tydens 'n besoek by die wildsvleiskenner Annatjie Reynolds op hul plaas naby Richmond in die Noord-Kaap geleer het, is dat (goeie) wildsvleis nie taai of droog hoef te wees nie.
Wildsbobotie
Linda Henderson is ’n voorslag- boervrou en uitstekende kok van Steytlerville en ’n bekende naam in sybokhaarkringe. Sy praat laggend van vleis as “three-sixty-five” omdat hulle dit in dié geweste elke dag van die jaar eet. Haar pryswenner-bobotie is van die lekkerstes wat ek al geëet het.
Heel, geroosterde springboksaal
Dié resep, aangepas van die oorspronlike een deur Andrew Conroy in Karoo Wildsvleis, is een van die lekkerste maniere om wildsvleis voor te sit. Dis sappige, doeksagte en geurige vleis.
Wildspastei
Winter is wildsvleistyd. Maak seker jy stel hierdie jagtyd van ons toetskombuis se smullekker wildsvleisresepte op die proef.
Wildspotjie met groente
Winter is wildsvleistyd. Maak seker jy stel hierdie jagtyd van ons toetskombuis se smullekker wildsvleisresepte op die proef.
Wildspastei met sagte kors
As daar gaar wildsvleis oorbly van ’n vorige ete, vlok dit en maak hierdie vinnige pastei. Die sagte kors slaan jy binne minute aanmekaar.
Tamatiebredie met springbokskenkel
Span dié winter wildsvleis in vir meer as biltong en maalvleis.