Jan Braai se Katembapotjie
In Suider-Afrika, veral in ons buurland Namibië, is daar die vreemde, maar algemene gewoonte om rooiwyn en Coke te meng en dit dan vir plesier te drink. Jy noem hom ’n katemba.
Ekonomiese kerriehoenderpot
Boerekos 9 is hier!
Geurige beesskenkelpotjie
Nie net knyp die ekonomie nie, maar die vakansie se oordaad het sy tol op jou beursie geëis.
Maalvleispot met roosmarynkluitjies
Dié geurige pot is vinnig om te maak en ook ’n sakpas-ete as jy baie mense moet kosgee.
Chakalaka-hoenderpotjie
Potjiekos is die beste kampkos. Kuier gesellig om die kampvuur terwyl die potjie prut en lê dan weg aan die geurigste hoenderpotjie.
Heelskenkelpot
’n Mens eet hierdie heerlike pot net soveel vir die doeksagte skenkelvleis as vir die ryk tamatiesous en die sagte, soet, heel uitjies.
Maalvleispot met kluitjies
Sit dié pot voor met tuisgemaakte piekels en slaaie.