Pasteie

Collection by Landbou

20 
Pins
 • 
321 
Followers
Landbou
Molopo se springbokpastei Pie Recipes, Recipies, Snack Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Go Store, South African Recipes, Beef Stroganoff, Venison

Molopo se springbokpastei

’n Groot resep van Molopo Lodge anderkant Ashkam. Voor jy dit halveer, onthou: Pasteie vries wonderlik. Maak dus sommer een of twee vir die vrieskas ook.

Hoenderpastei met Spinasie, Pikantrissie (Peppadews): Die vulsel van hierdie smullekker pasteie herinner aan dié van worsrolletjies, maar is gelaai met geur. South African Recipes, Ethnic Recipes, Savory Snacks, Soul Food, Allrecipes, Quiche, Homemade, Austria, Greece

Hoenderpastei met spinasie, pikantrissie

Die vulsel van hierdie smullekker pasteie herinner aan dié van worsrolletjies, maar is gelaai met geur.

Lamspastei Pie Recipes, Recipies, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Desserts, How To Read A Recipe, Spanakopita, Good Food

Lamspastei

Dié kombinasie van speserye wat stadig saam met die vleis prut, sorg vir ’n ongelooflike geur.

Vir hierdie resep het jy ongeveer 750 g klaargaar fynvleis nodig. Best Dessert Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, Baking Recipes, Game Recipes, Recipies, Desserts, South African Dishes, South African Recipes

Wildspastei met sagte kors

As daar gaar wildsvleis oorbly van ’n vorige ete, vlok dit en maak hierdie vinnige pastei. Die sagte kors slaan jy binne minute aanmekaar.

Snoekpastei Savory Tart, Seafood Dinner, Yummy Food, Yummy Recipes, Lasagna, Quiche, Banana Bread, French Toast, Breakfast

Snoekpastei

’n Vinnige en geurige ete. Dis nou snoektyd en as daar goeie vangste is, kan jy dié lekker vis teen goeie pryse kry.

Maalvleis is ’n weeksdagstaatmaker in menige huis, maar ons dink dikwels net aan bobotie en frikkadelle wanneer ons vir aandete-idees soek. Braai Recipes, Mince Recipes, Curry Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Mince Dishes, Curry Dishes, Food Dishes, South African Dishes

Kerriemaalvleispastei

Maalvleis is ’n weeksdagstaatmaker in menige huis, maar ons dink dikwels net aan bobotie en frikkadelle wanneer ons vir aandete-idees soek. Maak volgende keer hierdie maklike pastei.

Maklike varknekpastei South African Dishes, Food To Make, Waffles, Recipies, Pork, Yummy Food, Baking, Breakfast, Afrikaans

Maklike varknekpastei

Hierdie resep is so lekker dat jy dit hierdie winter gereeld sal wil maak!

Vir hierdie resep het jy ongeveer 750 g klaargaar fynvleis nodig. Best Dessert Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, Baking Recipes, Game Recipes, Recipies, Desserts, South African Dishes, South African Recipes

Blitsige wildspastei met oorgooikors

Vir hierdie resep het jy ongeveer 750 g klaargaar fynvleis nodig. Kyk onderaan dié bladsy vir die resep.

Hoender-sampioen-en-spinasiepastei South African Recipes, Apple Pie, Food To Make, Chicken Recipes, Meals, Cooking, Desserts, Afrikaans, 1960s

Hoender-sampioen-en-spinasiepastei

Met dié maklike pastei kan jy ’n groot tafel vol mense kos gee.

Blitsige lamsvleis en fetapastei Tart Recipes, Steak Recipes, Quiche Tart Recipe, Salty Tart, Apple Pie, Baking, Desserts, Afrikaans, Quiches

Blitsige lamsvleis-en-fetapastei

Gemaalde lamsvleis is duur, maar dit het ’n besonderse geur.

Varkskenkelpastei met appel en salie South African Recipes, Afrikaans, Meat Recipes, Waffles, Breakfast, Food, Morning Coffee, Essen, Waffle

Varkskenkelpastei met appel en salie

Dit is nou die tyd vir kraakvars appels en sappige pere. Dié vrugte is van die veelsydigste om mee te kook en bak en is ewe tuis in ’n vleisgereg as in ’n teetydtreffer of dekadente nagereg.

Overbergse skenkelpastei Lamb Recipes, Fish Recipes, Vegan Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Eastern European Recipes, European Cuisine, West African Food, South African Recipes

Overbergse skenkelpastei

Skaapskenkelpastei word enige plek in Suid-Afrika gemaak waar daar skape wei, maar Riviersonderend in die Overberg het dit hul eie gemaak.

Skaapvleis-en-sampioenpastei Dessert Recipes, Desserts, Vegetable Pizza, Quiche, Mashed Potatoes, Meat, Dinner, Vegetables, Breakfast

Skaapvleis-en-sampioenpastei

Dek jou tafel vir nog ’n ware wintersdis...

Spinasie en fetapastei Theresa de Vries, ’n boervrou van die Boesmanland, is SA se deeg-ghoeroe. Haar eerste boek, waarin sy al haar geheime en slim truuks vir sukses verklap, het pas verskyn. Hier’s ’n voorsmakie uit DEEG - Spinasie-en-fetapastei. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Crust Recipe, Coffee Cafe, Spanakopita, Quiche, Tart

Spinasie-en-fetapastei

Theresa de Vries, ’n boervrou van die Boesmanland, is SA se deeg-ghoeroe. Haar eerste boek, waarin sy al haar geheime en slim truuks vir sukses verklap, het pas verskyn. Hier’s ’n voorsmakie uit DEEG.