Plaaskombuis 4 - Amandelgnocchi met lamsvleisragu
Bocca buono noem die Italianers dit; in Afrikaans sê ons sommer lekkerbekkigheid. Om goeie kos te maak en geniet, is ’n kuns wat die Italiaans-Afrikaanse Le Roux-gesin van Addersfontein verfyn het.
Romerige hoenderlewerpasta
Sit sommer vanaand nog dié flatervrye hoendergereg op die tafel.
Pasta met sampioene, hoender en preie
Hier is nog ’n min-moeite-resep met sampioene.
Tuna-en-aspersiepasta
Dat ’n ete wat jy met twee blikkies kos maak, nou so lekker is!
Spek-en-sampioenpasta
Gerookte varkspek en bruin sampioene is ’n wenkombinasie.
Noedels met steak-en-tamatiesous
As julle steak gebraai het, en daar is ’n paar stukkies oorskietvleis, is hierdie smaaklike pasta ’n slim plan.
Botterskorsie-en-fetapasta, basilie-olie
Maklik, vinnig en goedkoop.
Tuna-pastaslaai met botterbone en olywe
Vir dié slaai het jy basiese, sakpas-spenskasbestanddele nodig, maar dit proe allesbehalwe na ’n einde-van-die-maand-resep.
Gevulde pasta
Tuisgemaakte pasta sal enige pastagereg tot nuwe hoogtes verhef. Dit is baie makliker as wat jy dink om jou eie pasta te maak.
Seekosspaghetti
As jy nie weet waarvoor om die gemengde sakke seekos wat jy in winkelvrieskaste sien, te gebruik nie, probeer hierdie lekker resep.
Romerige piekniek-pastaslaai
’n Koue aandete met min moeite wat vullend en propvol geur is.
Tuna-en-aspersie-macaronibakkies
Dié aandete is goedkoop en vinnig om te maak. Sit net ’n lekker slaai of twee hierby vir ’n voedsame, ligte ete.
Frikkadelle, sampioensous op fettuccini
Pasta het al soveel keer tot die redding gekom as ’n mens voor ’n leë koskas staan en wonder wat om vir etenstyd op te dis...
Penne met eiervrug-en-tamatiesous
Hierdie geurige groentesous is ’n variasie op die bekende Italiaanse gereg caponata.