Koeke

Collection by Landbou

25 
Pins
 • 
322 
Followers
Landbou
Vanieljebotterkoek met suurlemoensmeer en geskroeide meringue. Meringue, Cakes, Desserts, Wedding, Food, Merengue, Tailgate Desserts, Valentines Day Weddings, Deserts

Vanieljebotterkoek met suurlemoensmeer en geskroeide meringue

Vir dié tweelaagkoek het ek ’n vierkantige koekpan van 20 cm gebruik en ’n kleiner een van 11 cm. Vir die kleiner koek, halveer die resep en bak dit vir ongeveer 10 minute korter. Die hoeveelheid suurlemoensmeer is genoeg om as vulsel vir albei koeke te gebruik.

Sjokoladeplaatkoek sonder eiers. Best Chocolate Cake, Cake Decorating, Bread, Food, Brot, Essen, Baking, Meals, Breads

Sjokoladeplaatkoek sonder eiers

Basaarplaatkoek, werksgeselligheidskoek of partytjiekoek . . . Wat ook al die geleentheid, dié resep is ’n redding.

Warmmelksponskoek met somerbessies. Cakes And More, Tiramisu, Cake Recipes, Ethnic Recipes, Afrikaans, Food, Easy Cake Recipes, Essen, Meals

Warmmelksponskoek met somerbessies

Daar is niks wat varsgebakte sponskoek so goed komplementeer soos ’n vulsel van bessiekonfyt, somerbessies en geklopte room nie.

Donker sjokoladelaagkoek. Pizza Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Chocolate Cake, Favorite Recipes, Sweets, Cooking

Donker sjokoladelaagkoek

Hierdie is een van die gewildste sjokoladekoekresepte wat Landbouweekblad al gepubliseer het. Lesers laat weet hulle bak dit vir enigiets van ’n troue tot ’n kerkbasaar.

Feeskoek met rooswater-kaaskoekvulsel. Cakes And More, Vanilla Cake, Cake Recipes, Olie, Desserts, Food, Tailgate Desserts, Deserts, Easy Cake Recipes

Feeskoek met rooswater-kaaskoekvulsel

Hierdie koek lyk besonder indrukwekkend. Hoewel dit oor twee tot drie dae gemaak word, is dit regtig maklik om aanmekaar te slaan.

Nougatkaaskoek. Sweet Tarts, Something Sweet, Cheesecake Recipes, Cheesecakes, Vanilla Cake, Good Food, Pudding, Sweets, Desserts

Nougatkaaskoek

Pleks van ’n verskeidenheid poedings, sit een dekadente nagereg voor. Hierdie kaaskoek is perfek vir ’n spesiale ete.

Trekkerkoek. Toddler Bed, Furniture, Cake, Home Decor, Child Bed, Decoration Home, Room Decor, Kuchen, Home Furnishings

Trekkerkoek

Plaas en trekkery ry is mos sinoniem met mekaar! Maak die verjaarsdagmaatjie se dag ekstra spesiaal met 'n trekker-en-wa-koek.

Piesang-jogurtkoek met klapperstrooisel Cakes And More, Doughnut, Chocolate Cake, Muffin, Meet, Baking, Breakfast, Desserts, Food

Piesang-jogurtkoek met klapperstrooisel

Hierdie koek is ’n lekker manier om die oorryp vrugte te gebruik.

Nastergal-en-amandelstroopkoek Banana Bread, Desserts, Food, Tailgate Desserts, Deserts, Essen, Postres, Meals, Dessert

Nastergal-en-amandelstroopkoek

Hierdie teekoekresep is eenvoudig, maar heerlik. Sit dit so vars as moontlik voor met ’n skeppie geklopte room daarby.

Die pekanneute word in botter gebraai voor dit by die beslag gevoeg word. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Baking Ideas, Desserts To Make, Sweet Desserts, Kos, Ma Baker, Tea Time Snacks

Pekanneut-en-karamellaagkoek

Die pekanneute word in botter gebraai voor dit by die beslag gevoeg word.

Die Benders van Clocolan se ma, Barbara, se piesangkoek met kondensmelkversiersel is onweerstaanbaar. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Ma Baker, Kos, Food Facts, Cupcake Cakes, Cupcakes

Piesangkoek

Die Benders van Clocolan se ma, Barbara, se piesangkoek met kondensmelkversiersel is onweerstaanbaar.

Clementine-stroopkoek Confectionery, Beautiful Cakes, Chocolate Cake, Fruit, Breakfast, Food, Chicolate Cake, Morning Coffee, Essen

Clementine-stroopkoek

Die geur van hierdie koek is eenvoudig onverbeterlik.

Hierdie stroopdeurdrenkte koek is louwarm uit die oond op sy lekkerste. South African Recipes, Ethnic Recipes, Something Sweet, Cakes And More, Cake Recipes, Bread, Baking, Breakfast, Desserts

Vanieljekoek met rooibosstroop

Hierdie stroopdeurdrenkte koek is louwarm uit die oond op sy lekkerste. Nommerpas vir koue winterdae.

Ek hou daarvan om die koffiestroop met whisky te geur, maar donker rum of brandewyn is ook lekker. As jy nie alkohol wil gebruik nie, kan. South African Recipes, Eat To Live, Herbal Tea, Cakes And More, Whisky, Rum, Herbalism, French Toast, Breakfast

Karringmelkringkoek met koffiestroop

Ek hou daarvan om die koffiestroop met whisky te geur, maar donker rum of brandewyn is ook lekker. As jy nie alkohol wil gebruik nie, kan jy die koffiestroop daarsonder maak.

Sjokoladevrugtekoek met stroop Christmas Cakes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Frosting, Pudding, Meet, Cooking, Breakfast

Sjokoladevrugtekoek met stroop

Hierdie besonderse Kerskoek hoef net vir 2 weke rypgemaak te word. Dis ’n klam, ryk vrugtekoek met die lekkerste sjokoladegeur en deurdrenk van brandewynstroop. Dit is nét die ding om laatmiddag saam met goeie koffie voor te sit.

Grootmaat-vrugtekoek South African Recipes, Vanilla Cake, Christmas Cakes, Thanksgiving, Fruit, Desserts, Food Ideas, Photography, Inspiration

Grootmaat-vrugtekoek

Hierdie is die gewildste vrugtekoekresep wat ons tot nog toe in Landbouweekblad gepubliseer het. Jy kry drie vrugtekoeke van 20 cm uit dié beslag.